|
'n Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my
ontbreek nie. Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is,
lei Hy my heen. Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid,
om sy Naam ontwil. Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen
onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my. U
berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet
met olie; my beker loop oor. Net goedheid en guns sal my volg al die dae van
my lewe; en ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae. Psalm
23:1- 6 |
 |
A Psalm of David. The LORD is my shepherd; I shall not want.
He maketh me to lie down in green pastures: he leadeth me beside the still
waters. He restoreth my soul: he leadeth me in the paths of righteousness
for his name's sake. Yea, though I walk through the valley of the shadow of
death, I will fear no evil: for thou art with me; thy rod and thy staff they
comfort me. Thou preparest a table before me in the presence of mine
enemies: thou anointest my head with oil; my cup runneth over. Surely
goodness and mercy shall follow me all the days of my life: and I will dwell
in the house of the LORD forever. Psalms 23:1- 6 |