Lees asseblief die besonderhede by die
INFO afdeling om u te vergewis van ons
diens besonderhede in die algemeen. Vul dan die GRATIS Advertensie
Aansoek hieronder in en kliek Stuur.
BELANGRIK:
Aansoeke
vir die volgende uitgawe moet voor of op
26 Junie
2013
ontvang word. Die
volgende uitgawe sal na
verwagting so teen 10 Julie 2013 gepubliseer
word.
Lees
asseblief die inligting in
Voorwaardes vir Plasing
noukeurig deur, voordat die aansoekvorm voltooi en
gestuur word.
Gebroke skakels (http://), sal
verhinder dat ’n advertensie geplaas word.
Die personeel by ADSA
word GEWELDIG baie werk bespaar deur persone wat 2 sake
handhaaf:
Die
erkenning van ontvangs van epos boodskappe, NIE net ’n
outo-antwoorder ("autoresponder") NIE
Flink
reaksie op navrae en verwysings
(binne 2 dae)