ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap Akkommodasie|Accommodation
 

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map
Op|UpAkkommodasie|AccommodationAkkommodasie 2|Accommodation 2Akkommodasie 3|Accommodation 3Algemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10|General 10Algemeen 11|General 11Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Rekenaar 4|Computer 4Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2
Gratis Advertensies ** Free Ads

 

 Opgedateer: 12 Januarie 2012 ** Updated: January 12, 2012

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Vakansieverblyf

Pragtige omgewing

Daar is 1-slaapkamer, ten volle toegeruste selfsorg-wooneenhede beskikbaar. Hierdie heerlike vakansieplekkies is beskikbaar teen R250 per eenheid per nag (buite seisoen) en R350 per eenheid per nag (binne seisoen).

Green Haven is gevestig tussen Wildernis en Sedgefield met 'n bietjie van 'n plaasatmosfeer en 'n ryk voëllewe. Stuur gerus 'n navraag vir meer inligting of om 'n bespreking te maak.

  Navrae
  Tel: 044 882 1094 of 083 446 8629

ADSA: Green Haven akkommodasie tussen Wildernis en Sedgefield

Navrae

Tel: 044 882 1094 of
083 446 8629

 

 

Akkommodasie vir Nasionale Kunstefees

Verblyf vir kunstefeesgangers

'n Volledige 4-slaapkamerhuis is te huur tydens die Kunstefees in Oudtshoorn, verkieslik vir die volle duur van die fees. Dit is beskikbaar tydens 31 Maart 2012 tot 08 April 2012. Die huurhuis is geleë te Klein Karoostraat 11 in Oudtshoorn.

Tarief: R360 per persoon per dag. Skakel, stuur 'n faks of 'n eposnavraag as u belangstel.

  Navrae
  Tel: 083 396 2202 of 044 279 3010
  Faks: 044 272 0288

ADSA: Huurhuis vir Kunstefees in Oudtshoorn

Navrae

 

 

 

Selfsorg-Akkommodasie

Oorkanthuisie in die Montagu-omgewing

Soek u na 'n heerlike vakansie-blyplek? Oorkanthuisie is 'n mooi plaashuis met 'n pragtige uitsig. Die plaashuis is beskikbaar vir vakansieverblyf en het een dubbbelbed-kamer en een enkelbed-kamer met twee enkelbeddens. Die huis het dus slaapplek vir 4 persone. Daar is 'n volledige toegeruste kombuis en badkamer. Dit het ook 'n heerlike kuier-stoep. Die blyplek is teen 'n berghang en aangename staproetes is beskikbaar. Die akkommodasie is op pad na Oudtshoorn en daar is vele aktiwiteite in die omgewing om aan deel te neem. Pragtige natuurskoon om te bewonder.

  Navrae
  Tel: 023 614 2319 of 023 614 2367
  Faks: 023 614 2319

ADSA: Oorkanthuisie in die Montagu-omgewing

Kliek duimnaels vir groter weergawes

ADSA: Selfsorg-Akkommodasie by Oorkanthuisie in die Montagu-omgewing

 

 

Mosselbaai Vakansiewoonstel

Bolandpark Villas Vakansie-Akkomodasie

Tuinroete, Mosselbaai, Diazstrand

Hierdie aangename selfsorg-vakansiewoonstel is geleë op die tweede vloer in 'n sekuriteitskompleks, met hysbakgeriewe beskikbaar.

Dié oulike woonstel bied twee slaapkamers (met slaapplek vir 4 persone), een vol-badkamer, 'n volledige toegeruste kombuis en leefarea met TV, asook privaat ingeboude braaigeriewe op die dek. Linne word voorsien - bring net u eie handdoeke.

Buite in die kompleks is 'n gemeenskaplike plasswembad en braaigeriewe, sou u daarvan gebruik wil maak. Parkering agter 'n sekuriteitshek is beskikbaar.

Die woonstel is gerieflik binne loopafstand van die gewilde Diazstrand en het 'n asemrowende uitsig oor die see en die Outeniekwa-berge.

Koste beloop R750 per nag.

  Navrae
  Tel: 083 655 7334 of 044 692 0126
ADSA: Mosselbaai Vakansiewoonstel seeuitsig ADSA: Mosselbaai Vakansiewoonstel seeuitsig vanaf dek
ADSA: Mosselbaai Vakansiewoonstel seeuitsig vanaf kamer ADSA: Mosselbaai Vakansiewoonstel seeuitsig vanaf sitkamer

Kliek duimnael vir groter weergawe

Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Kontak Koos Coetzee of stuur 'n navraag.

 

 

Vakansie in Kaapstad

Gasvry en bekostigbaar

All Seasons Gastehuis bied goedkoop, funksionele verblyf aan tydens jou vakansie in Kaapstad. Besoek ons volblad-advertensie vir foto's en meer besonderhede oor ons verblyf, etes, pryse, ens. Daar is ook meer inligting oor die heerlike besienswaardigdhede in ons omgewing vir die besoeker en toeris.

 

Kom kuier en geniet dit!

 

  Navrae

 

 

Vakansiehuisoppasser

George, Glentana of Wildernis

Het u 'n vakansiehuis in die Tuinroete? Ek kan as huisopsigter dien in ruil vir gratis inwoning - verkieslik langtermyn. Ek is bereid om hierdie diens te doen in die omgewing van George, Glentana of Wildernis. Ek is 'n professionele dame met 'n voltydse werk. Baie betroubaar en verantwoordelik.

  Navrae
  Tel: 076 998 8153

 

 

Tankwa Nasionale Park

Pragtige natuurskoon

Wil u graag meer te wete kom van die Tankwa Nasionale park en die Little Canyon Staproete in die Calvinia-omgewing? Besoek gerus die webwerf van die skilder uit die Hantam-kontrei, Marie Smith. By haar webtuiste sal u oa foto's vind van haar unieke en pragtige skilderwerke. Aanvullend is daar ook oulike inligting oor interessante besienswaardighede vir besoekers en toeriste, soos die Hantamhuis en die Calvinia Museum. Dan en wan ook resepte.

  Navrae

ADSA: Marie Smith, skilder vanuit die Hantam-kontrei

 

 

Tankwa National Park

Beautiful Scenic Nature

Would you like some information about Tankwa National Park or the Little Canyon Trail in the Calvinia region? Then a visit to the website of Marie Smith, a painter from the Hantam area, is a must. At her site you will not only find photos of her unique and beautiful paintings, but also some cute snippets about interesting tourist attractions, such as the Hantam House and the Calvinia Museum. Sometimes some recipes as well.

  Contact us

ADSA: Calvinia interesting tourist attractions

 

 

Vir die koop en verkoop van vakansie-eiendomme sien die Eiendomme Afdeling
For the selling or buying of vacation property see the Property Section

ADSA: Vakansie-eiendomme/Vacation property

 

 


  Akkommodasie
  Akkommodasie 2
  Akkommodasie 3
  Algemeen
  Algemeen 2
  Algemeen 3
  Algemeen 4
  Algemeen 5
  Algemeen 6
  Algemeen 7
  Algemeen 8
  Algemeen 9
  Algemeen 10
  Algemeen 11
  Huis
  Huis 2
  Huis 3
  Huis 4
  Ontspanning
  Ontspanning 2
  Rekenaar
  Rekenaar 2
  Rekenaar 3
  Rekenaar 4
  Tegnies
  Tegnies 2

  Dienskaart
  ADSA

  Gebeure
  Help
  Media
  Produkte
  Poste
  Skole
  Vermaak

  Services Map

  Accommodation
  Accommodation 2
  Accommodation 3
  Computer
  Computer 2
  Computer 3
  Computer 4
  General
  General 2
  General 3
  General 4
  General 5
  General 6
  General 7
  General 8
  General 9
  General 10
  General 11
  Home
  Home 2
  Home 3
  Home 4
  Leisure
  Leisure 2
  Technical
  Technical 2

  Entertainment
  Events
  Help
  Jobs
  Media
  Products
  Schools

Op|UpAkkommodasie|AccommodationAkkommodasie 2|Accommodation 2Akkommodasie 3|Accommodation 3Algemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10|General 10Algemeen 11|General 11Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Rekenaar 4|Computer 4Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: Aardbol op die strand  

ADSA Dienste: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Services Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads