Vleesbaai Vakansieverblyf
Heerlike Vakansie-akkommodasie
Huis en woonstel met pragtige brander-,
strand- en baai-uitsig is beskikbaar vir vakansieverblyf. Die huis kan 8
mense akkommodeer.
Dit het 3 slaapkamers, twee badkamers, kombuis, 2 woonkamers, binnebraai en
doverstoof vir die winter, asook 'n groot dek.
Vleesbaai is 'n pragtige private
stranddorpie, 33km vanaf Mosselbaai en 65km vanaf George Lughawe.
Tel:
044 691 2244 |
Faks: 086 211 7009 |
|

Navrae
vleesbaai.wozaonline.co.za |
|
|
|
 |
|
|
Trigaardspoort
Karavaanterrein
Breek bietjie weg vir 'n ruskansie
Trigaardspoort is die ideale uitspanplek. Daar is 'n 4x4 baan en die area het 'n pragtige bos-atmosfeer.
Die Kliphuis is besonders en mooi en daar is heelwat karavaan- en tentstaanplekke. Die krag en water is regoor die kampterrein verspreid.
Meer…
Die badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak insluit, is pragtig skoon en netjies.
Ons kampterrein het asemrowende natuurskoon en heerlike gerief. Wat wil mens dan nou meer hê as jy lekker
wil uitkamp?
Kom staan in jou eie stukkie bos. Dit is R150 per staanplek en R50 per persoon met 'n maksimum 4 persone op
'n staanplek (1
karavaan of 2 tente word op 'n staanplek toegelaat).
Kontak ons vandag en kry weer nuwe krag vir die werksdae. Besoek gerus die webwerf wat oa heelwat foto's van die kampterrein en omgewing wys.
Tel:
072 444 4598 (Elsabe vir besprekings) |
Tel:
083 415 0438 (Matilda) |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Housesitter or Caretaker
George, Glentana or Wilderness area Up-market service: I offer housesitter or caretaker responsibilities in return for long term accommodation. I would prefer to render this service in the George, Glentana or Wilderness areas. I am a professional lady with full time employment. Very reliable and responsible.
Tel: 076 998 8153 |
|
|
Vakansieverblyf
Pragtige omgewing
Daar is 1-slaapkamer, ten volle toegeruste
selfsorg-wooneenhede beskikbaar. Hierdie heerlike vakansieplekkies is
beskikbaar teen R250 per eenheid per nag (buite seisoen) en
R350 per eenheid per nag (binne seisoen).
Green Haven is gevestig tussen Wildernis en
Sedgefield met 'n bietjie van 'n plaasatmosfeer en 'n ryk voëllewe. Stuur
gerus 'n navraag vir meer inligting of om 'n bespreking te maak.
Tel:
044 882 1094 of 083 446 8629 |
|
 Navrae Tel:
044 882 1094 of
083 446 8629 |
|
|
|
 |
|
|
Mossel Bay Holiday Flat
Boland Park Villas Holiday
Accommodation
Garden Route, Mossel Bay, Diaz Beach
Our lovely self catering holiday flat is located on the second floor of a secure complex, with elevator amenities. This apartment offers 2 bedrooms (sleeps 4), one full bathroom and a fully equipped kitchen, as well as a lounge with television, with private enclosed built-in braai facilities on deck. Linen is provided - you just bring your own towels. Outside is a splash pool and communal braai area available for you to use. One parking bay available behind security gate. This holiday flat is conveniently within walking distance from the popular Diaz Beach, with spectacular views over the ocean and Outeniqua mountains.
Cost - R750 per night.
Tel: 083 655 7334 or 044 692 0126 |
|
Click thumbnails for larger view
Book in advance to avoid disappointment. Contact Koos Coetzee or send a request.
|
|
|
|
 |
|
|
Vakansie in Kaapstad
Gasvry en bekostigbaar
All Seasons Gastehuis bied goedkoop, funksionele verblyf aan tydens jou vakansie in Kaapstad. Besoek ons
volblad-advertensie vir foto's en meer besonderhede oor ons verblyf, etes, pryse, ens. Daar is ook meer inligting oor die heerlike besienswaardigdhede in ons omgewing vir die besoeker en toeris.
Kom kuier en geniet dit!
|
 |
Tankwa Nasionale Park
Pragtige natuurskoon
Wil u graag meer te wete kom van die Tankwa Nasionale park en die Little Canyon Staproete in die Calvinia-omgewing? Besoek gerus die webwerf van die skilder uit die Hantam-kontrei, Marie Smith. By haar webtuiste sal u oa foto's vind van haar unieke en pragtige skilderwerke. Aanvullend is daar ook oulike inligting oor interessante besienswaardighede vir besoekers en toeriste, soos die Hantamhuis en die Calvinia Museum. Dan en wan ook resepte.
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Tankwa National Park
Beautiful Scenic Nature
Would you like some information about Tankwa National Park or the Little Canyon Trail in the Calvinia region? Then a visit to the website of Marie Smith, a painter from the Hantam area, is a must. At her site you will not only find photos of her unique and beautiful paintings, but also some cute snippets about interesting tourist attractions, such as the Hantam House and the Calvinia Museum. Sometimes some recipes as well.
|
 |
|
|
|
 |
|
|
|
|
 |
|
|
|
 |
|
|
| |





































































|