ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap Algemeen 10|General 10
 

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map
Op|UpAkkommodasie|AccommodationAkkommodasie 2|Accommodation 2Akkommodasie 3|Accommodation 3Algemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10|General 10Algemeen 11|General 11Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Rekenaar 4|Computer 4Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2
Gratis Advertensies ** Free Ads

 

 Opgedateer: 12 Januarie 2012 ** Updated: January 12, 2012

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Unieke Juwele

Pragtig, handgemaak en spesiaal net vir jou

Elke juwelierstuk is handgemaak, oorspronklik en uniek. Geen van die juwele word gedupliseer nie om die "enig-in-sy-soort"-gevoel te behou. Die verskeidenheid wissel van hangertjies tot haarknippe en elkeen sal jou persoonlikheid laat uitstaan!

Juweelstukke kan ook volgens die kliënt se persoonlike ontwerp gemaak word.

Besoek gerus die webwerf vir talle foto's en meer inligting.

  Navrae
  Webwerf: artworks.arkpark.net
  Tel: 076 189 5718 of 072 226 1592
  Faks: 012 546 8387

ADSA: Unieke Handgemaakte Juwele. Pragtig en veelsydig

artworks.arkpark.net

 

 

Garden Service For Sale

Keep fit while you work

Garden Service For Sale. 43 Gardens are currently under our care. Vehicle and tools are included in the deal. The business operates mainly in the Kempton Park and Edenvale Area. Price: R55 000.

 

Contact us

ADSA: Garden Service For Sale

 

 

Catering

Delicious!

For all your various catering needs in the East Rand areas, I am the one to contact! Maybe it's for that special wedding day or birthday or office party. Nevertheless, we are at your service. Read more about our catering service at the full page advertisement where you will also find menus and some photos.

Contact us
Tel: 082 728 7192 or 011 976 2739

ADSA: For all your various catering needs

 

 

Klerestoor

Bloemfontein

Die Klerestoor te Bloemfontein benodig dringend die volgende:

Bybels
Christelike Tydskrifte
Klere
Komberse
Linne

Hulle is in die beginfase van 'n klerestoor vir Bloemfontein en omgewing. Hulle soek ook 'n koördineerder om te help met die uitsorteer, regmaak en uitdeel van klere. Laat hoor asseblief van u as u kan help.
 

Navrae
Tel: 076 877 7121

ADSA:Die Klerestoor vir Bloemfontein en omgewing. Maak asb 'n bydrae

Navrae

Tel: 076 877 7121

 

 

EL Shaddai Heuningry

Bestuif u boorde en landerye

EL Shaddai Heuningry het bestuiwing vir alle gewasse beskikbaar teen billike pryse. Hulle beskik oor 6000 korwe met baie sterk swerms. Die fooie is R23,50 per kas per dag. Die prys is wel ook onderhandelbaar. Bestuiwing is beskikbaar in talle provinsies. Geen hoeveelheid is te min of te veel nie. Kontak gerus EL Shaddai Heuningry vir enige navrae oor die dienste.

  Navrae
  Tel: 073 856 1716 of 076 227 4139

EL Shaddai Heuningry bestuif u boorde en landerye

 

 

Internet Gospel Radio

Proclaiming the Gospel of Jesus Christ

24/7 Live Internet Gospel Radio broadcasting the Good News to God's glory. Visit the website for more information.
 
Contact us
Website: www.internetgospelradio.co.za
Tel: 082 321 2215

 

 

Kosdisse, Koeke, Terte en Meer

SPAAR Elektrisiteit, Tyd en Geld...

Spaar met ons heerlike gebak en lekkernye. Ons maak die lewe vir kokke en tuisteskeppers aangenamer. Ons voorsien oa die volgende:

Tuisgemaakte Etes Poedings
Koeke Sop vir die koue dae
Terte    

Skakel Lizelle voor 09h00 in die oggend of na 15h00 om 'n bestelling te plaas. Ons voorsien met graagte 'n pryslys en vir 'n ekstra fooitjie, lewer ons ook af in die Centurion omgewing.

Kombuisgroete

  Navrae
 Tel: 083 273 9421

ADSA: Kosdisse, Koeke, Terte, Poedings en Sop

Navrae

 

 

Lapelwapentjies

Knopies, naamplaatjies en meer

Badge Boy

Ons ontwerp en maak lapelwapentjies. Daar is 'n wye verskeidenheid patrone. Die wapentjies kan gebruik word by bv sportspanne en klubs. Dit is ook baie nuttig as naamplaatjies vir werkers in plekke soos winkels, restaurante en vir persone soos ontvangs-personeel. Ons mooi ontwerpe sorg dat dit as baie oulike geskenkies kan dien. Ons skep ook spesiale ontwerpe op versoek.

Webwerf: badgeboy.dieknoop.org
Tel: 082 212 9998

ADSA: Badge Boy Lapelwapentjies, Knopies, Naamplaatjies

badgeboy.dieknoop.org

 

 

Wiskunde-klasse

Wiskunde sonder trane

Wiskunde het baie waarde. Kinders moet net mooi met geduld geleer word hoe om dit toe te pas.

Ek help kinders om hulle Wiskunde-punte te verbeter en om meer insig in die vak te kry. Die klasse is vir leerlinge vanaf graad 3 tot 9.

Die Wiskunde-klasse word aangebied in Floraunaweg (Pretoria-Noord-omgewing). Kontak my gerus en ek help u kind om Wiskunde baas te raak.

Navrae
Tel: 012 546 9105 of 084 504 3948

Wiskunde hoef nie
'n nagmerrie-vak te wees nie!

ADSA: Wiskunde sonder trane

 

 

Kragopwekkers

Krag vir Afrika!

Ons het 'n bielie van 'n kragopwekker beskikbaar. Dit is 'n 3-fase opwekker met ingeboude outomatiese volt-reguleerder. Splinternuwe 28 kva 4-silinder diesel met 'n kappie ("canopy"). Die prys is slegs R33 000. Kontak Piet gerus as u meer wil weet of sommer dadelik die kragopwekker wil koop. Groter, kragtiger kragopwekkers ("generators") is ook beskikbaar. Volledige 1 jaar of 1000 ure waarborg is deel van die diens.

Navrae
Tel: 072 987 8520 of 084 964 2148


Kliek duimnael vir groter foto

Tel: 072 987 8520 of
084 964 2148

 

 


  Akkommodasie
  Akkommodasie 2
  Akkommodasie 3
  Algemeen
  Algemeen 2
  Algemeen 3
  Algemeen 4
  Algemeen 5
  Algemeen 6
  Algemeen 7
  Algemeen 8
  Algemeen 9
  Algemeen 10
  Algemeen 11
  Huis
  Huis 2
  Huis 3
  Huis 4
  Ontspanning
  Ontspanning 2
  Rekenaar
  Rekenaar 2
  Rekenaar 3
  Rekenaar 4
  Tegnies
  Tegnies 2

  Dienskaart
  ADSA

  Gebeure
  Help
  Media
  Produkte
  Poste
  Skole
  Vermaak

  Services Map

  Accommodation
  Accommodation 2
  Accommodation 3
  Computer
  Computer 2
  Computer 3
  Computer 4
  General
  General 2
  General 3
  General 4
  General 5
  General 6
  General 7
  General 8
  General 9
  General 10
  General 11
  Home
  Home 2
  Home 3
  Home 4
  Leisure
  Leisure 2
  Technical
  Technical 2

  Entertainment
  Events
  Help
  Jobs
  Media
  Products
  Schools

Op|UpAkkommodasie|AccommodationAkkommodasie 2|Accommodation 2Akkommodasie 3|Accommodation 3Algemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10|General 10Algemeen 11|General 11Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Rekenaar 4|Computer 4Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: Aardbol op die strand  

ADSA Dienste: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Services Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads