ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap Algemeen 11|General 11
 

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map
Op|UpAkkommodasie|AccommodationAkkommodasie 2|Accommodation 2Akkommodasie 3|Accommodation 3Algemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10|General 10Algemeen 11|General 11Algemeen 12|General 12Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Rekenaar 4|Computer 4Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2
Gratis Advertensies ** Free Ads

 

 Opgedateer: 17 Mei 2012 ** Updated: May 17, 2012

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Plante en Broodbome (Cycads)

SA PALMS

SA PALMS bied pragtige en uitsonderlike plante aan. Plante vanaf R4; "pony tails" vanaf R10; struike vanaf R20; grondbedekkers vanaf R5; cycads; cycas revoluta vanaf R30; bome vanaf R80; aalwyne vanaf R20; daglelies R20; varkore R20; en  kabouterore vanaf R70. SA PALMS het nog baie ander voortreflike plante beskikbaar. Kom kyk gerus.
SA PALMS bied ook tuinuitleg of landskap- ontwerpdienste aan, asook die installering van besproeiingsstelsels. Verfraai jou tuin en voeg waarde by tot jou woning.

  Navrae
  Tel: 082 960 3298

ADSA: Pragtige daglelies en ander plante vanaf SA PALMS

 

 

Naaldwerk

Hulp nodig met 'n pragtige uitrusting?

Ek het 30 jaar ondervinding in die maak van pragtige uitrustings vir jou baie spesiale geleentheid soos trou-, matriekafskeid- en aandrokke. Daar is baie foto's om na te kyk en ek het ook goeie verwysings. Ek is in Pretoria geleë.

  Navrae
  Tel: 082 928 7860

ADSA: Pragtige uitrustings soos trou-, matriekafskeid- en aandrokke

 

 

Lapelwapentjies

Knopies, naamplaatjies en meer

Badge Boy

Ons ontwerp en maak lapelwapentjies. Daar is 'n wye verskeidenheid patrone. Die wapentjies kan gebruik word by bv sportspanne en klubs. Dit is ook baie nuttig as naamplaatjies vir werkers in plekke soos winkels, restaurante en vir persone soos ontvangs-personeel. Ons mooi ontwerpe sorg dat dit as baie oulike geskenkies kan dien. Ons skep ook spesiale ontwerpe op versoek.

Webwerf: badgeboy.dieknoop.org
Tel: 082 212 9998

ADSA: Badge Boy Lapelwapentjies, Knopies, Naamplaatjies

badgeboy.dieknoop.org

 

 

Private Lessons

Get some help

Does your child struggle with Maths, English, Afrikaans or Accounting? We present private instruction in these subjects.

ADSA: Lees meer oor Wiskunde, Engels, Afrikaans of Rekeningkunde LesseRead more

Contact us
Tel: 072 573 1733 or 083 591 9548

ADSA: Maths, English, Afrikaans or Accounting Lessons

Contact us

 

 

Unieke Juwele

Pragtig, handgemaak en spesiaal net vir jou

Elke juwelierstuk is handgemaak, oorspronklik en uniek. Geen van die juwele word gedupliseer nie om die "enig-in-sy-soort"-gevoel te behou. Die verskeidenheid wissel van hangertjies tot haarknippe en elkeen sal jou persoonlikheid laat uitstaan!

Juweelstukke kan ook volgens die kliënt se persoonlike ontwerp gemaak word.

Besoek gerus die webwerf vir talle foto's en meer inligting.

  Navrae
  Webwerf: artworks.arkpark.net
  Tel: 076 189 5718 of 072 226 1592
  Faks: 012 546 8387

ADSA: Unieke Handgemaakte Juwele. Pragtig en veelsydig

artworks.arkpark.net

 

 

Die Sendbrief

Daar is hoop!

Die Sendbrief (The Epistle) bied ernstige, insig-gewende, diepliggende geestelike berading aan persone wat vasgevang is of was in die strik van molestering, die hartverskeurende seer situasie van verkragting, of gebuk gaan onder die sonde en afbrekende verslawing van pornografie. Daar word op gereelde basis meer titels bygevoeg op die webwerf. Die studie- en beradingmateriaal kan gratis afgelaai word.

Uitnodigings om 'n Christengroepie, gebedsgroep, u gemeente of ander Christenbyeenkomste toe te spreek, sal ook welkom wees. Besoek Die Sendbrief vir meer inligting of skakel gerus.

  Navrae
  Webwerf: epistle.co.za
  Tel: 076 386 1780


epistle.co.za
Tel: 076 386 1780

 

 

Garden Service For Sale

Keep fit while you work

Garden Service For Sale. 43 Gardens are currently under our care. Vehicle and tools are included in the deal. The business operates mainly in the Kempton Park and Edenvale Area. Price: R55 000.

 

Contact us

ADSA: Garden Service For Sale

 

 

Catering

Delicious!

For all your various catering needs in the East Rand areas, I am the one to contact! Maybe it's for that special wedding day or birthday or office party. Nevertheless, we are at your service. Read more about our catering service at the full page advertisement where you will also find menus and some photos.

Contact us
Tel: 082 728 7192 or 011 976 2739

ADSA: For all your various catering needs

 

 

Muurskilderye of Muurversierings

Dekoratief of kommersieel

Maggie doen kommersiële kunswerke deur die ontwerp en skilder op mure en vensters. Dit werk baie goed by die ingange van kleuterskole of as versiering by skoolgange. Dit is ook pragtig vir die winkel se ingang, of by 'n voorportaal by herberge of restaurante. Skakel gerus as u so 'n muurversiering wil laat skilder, of lees meer by die webwerf.

Navrae
Webwerf: artworks.arkpark.net
Tel: 076 189 5718 of 072 226 1592

ADSA: Muurskilderye of Muurversierings deur artworks

Navrae

 

 

Housesitter or Caretaker

George, Glentana or Wilderness area

Up-market service: I offer housesitter or caretaker responsibilities in return for long term accommodation. I would prefer to render this service in the George, Glentana or Wilderness areas. I am a professional lady with full time employment. Very reliable and responsible.

Contact us
Tel: 076 998 8153

 

 

Grinders

Work better with sharper tools

Contact us to resharpen engineering tools, butchery accessories, woodwork cutters, retipping of circular saw blades, repairs to gears, machines and butchery machines, band saws, fillers, mincers, et cetera. We work mainly in Welkom in the Free State. Give us a call.
Contact us
Tel: 072 5615 868 or 083 8585 150

 

 


  Akkommodasie
  Akkommodasie 2
  Akkommodasie 3
  Algemeen
  Algemeen 2
  Algemeen 3
  Algemeen 4
  Algemeen 5
  Algemeen 6
  Algemeen 7
  Algemeen 8
  Algemeen 9
  Algemeen 10
  Algemeen 11
  Huis
  Huis 2
  Huis 3
  Huis 4
  Ontspanning
  Ontspanning 2
  Rekenaar
  Rekenaar 2
  Rekenaar 3
  Rekenaar 4
  Tegnies
  Tegnies 2

  Dienskaart
  ADSA

  Gebeure
  Help
  Media
  Poste
  Produkte
  Skole
  Vermaak

  Services Map

  Accommodation
  Accommodation 2
  Accommodation 3
  Computer
  Computer 2
  Computer 3
  Computer 4
  General
  General 2
  General 3
  General 4
  General 5
  General 6
  General 7
  General 8
  General 9
  General 10
  General 11
  Home
  Home 2
  Home 3
  Home 4
  Leisure
  Leisure 2
  Technical
  Technical 2

  Entertainment
  Events
  Help
  Jobs
  Media
  Products
  Schools

Op|UpAkkommodasie|AccommodationAkkommodasie 2|Accommodation 2Akkommodasie 3|Accommodation 3Algemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10|General 10Algemeen 11|General 11Algemeen 12|General 12Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Rekenaar 4|Computer 4Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: Gratis Advertensies * ADSA Free Ads  

ADSA Dienste: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Services Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads