Garden Service For Sale
Keep fit while you work
Garden Service For Sale. 43 Gardens are currently under our care. Vehicle and tools are included in the deal. The business operates mainly in the Kempton Park and Edenvale Area. Price: R55 000.
|
 |
Spyseniering
Smullekker!
Vir al u spysenieringsbehoeftes in Gauteng en
die Oos-Rand-areas. Hetsy dit u troudag, verjaarsdag of werksfunksie is, ons
is tot u diens. Lees gerus meer oor die diens by die
volblad-advertensie
waar daar ook spyskaarte en foto's beskikbaar is.
Tel:
082 728 7192 of 011 976 2739 |
|
 |
Wiskunde-klasse
Wiskunde sonder trane
Wiskunde het baie waarde. Kinders moet net mooi met geduld geleer word hoe om dit toe te pas.
Ek help kinders om hulle Wiskunde-punte te verbeter en om meer insig in die vak te kry. Die klasse is vir leerlinge vanaf graad 3 tot 9.
Die Wiskunde-klasse word aangebied in Floraunaweg (Pretoria-Noord-omgewing). Kontak my gerus en ek help u kind om Wiskunde baas te raak.
Tel: 012 546 9105 of 084 504 3948 |
|
Wiskunde hoef nie
'n nagmerrie-vak te wees nie!
 |
|
|
|
 |
|
|
Kragopwekkers
Krag vir Afrika!
Ons het 'n bielie van 'n kragopwekker beskikbaar. Dit is 'n 3-fase opwekker met ingeboude
outomatiese volt-reguleerder. Splinternuwe 28 kva 4-silinder diesel met 'n kappie ("canopy"). Die prys is slegs R33 000. Kontak Piet gerus as u meer wil weet of sommer dadelik die kragopwekker wil koop. Groter, kragtiger kragopwekkers ("generators") is ook beskikbaar. Volledige 1 jaar of 1000 ure waarborg is deel van die diens.
Tel: 072 987 8520 of 084 964 2148 |
|

Kliek duimnael vir groter foto
Tel: 072 987 8520 of
084 964 2148 |
Klerestoor
Bloemfontein
Die Klerestoor te Bloemfontein benodig dringend die
volgende:
|

Navrae
Tel: 076 877 7121 |
Hand and Nail Care
ADHAFER Hand and Nail Care
Delightful, friendly service
Tired of unkempt and rough hands with chipped nails or weary feet from working for weeks on end? Get wonderful
service from ADHAFER Hand and Nail Care. Their service is excellent and your problems will be solved in no time.
Please visit the full page ad for more details and
sample photos of ADHAFER's exceptional Hand and Nail Care service or phone for an appointment.
Discounts for seniors and students
Tel: 079 543 1700 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Partytjie-Beplanners
Dream Kidz
Maak die dag BAIE spesiaal vir u kind met Dream Kidz Partytjie-beplanners. Ons diens is puik en die pryse is uiters bekostigbaar. Dié dag sal nog lank oor gepraat en onthou word na die tyd. Ons geniet dit om die verjaardag of ander spesiale dag so wonderlik as moontlik vir enige uitsonderlike geleentheid te beplan. Ons reël partytjies vir kinders van alle ouderdomme. Dream Kidz se uitstekende diens sal u verbaas en word net oortref deur die jongspan se vreugde en jolyt. Kontak ons nou vir pryse of as daar navrae is.
Tel:
074 154 0474 |
|
 Navrae |
Beginners-Kitaarlesse
Leer kitaar speel
Wil jou kleinding van Grd. R tot Grd. 3 graag leer kitaar speel, maar hy of sy kan min of glad nie lees nie? Ek het 'n kitaarkursus saamgestel, spesiaal vir dié outjies! Ek het ook die ideale beginnerskursus vir groter kinders en volwassenes. Kontak my gerus vir meer inligting of gaan kuier by my webwerf.
Tel:
084 408 9206 of 028 514 2134 |
Faks:
086 624 6051 |
|
 |
Evangelie op die Internet
Bring die Blye Boodskap van Jesus Christus
Internet Gospel Radio saai die Goeie Nuus van Redding 24 uur per dag uit. Besoek die webtuiste vir meer inligting.
Tel:
082 321 2215 |
|
 |
Yolande Taljaard Nail Training
Beauty with style
Are you interested in learning something stylish and useful? Start your career in the nail industry today. It is a very useful, lifelong skill and this is a career for men and women, especially young people at the end of their school career. Training in nail care is the sort of skill you can apply and make money wherever you are.Visit our website for more detail.
Tel: 073 312 2246 |
|

Tel: 073 312 2246 |
Houtwerk
Restoureer van houtmeubels
Reon restoureer graag ou meubels tot 'n pragtige kunswerk om op trots te wees. Hy maak ook byvoorbeeld hoë
stoele, lessenaars, tafels en so meer. Hy doen ook houtdraaiwerk en maak enige iets van hout wat jy mag benodig. Sy werk is van goeie gehalte.
Kontak hom gerus, hy sal oumagrootjie se stoel weer soos nuut laat lyk.
Die diens is beskikbaar in die
Welkom-omgewing in die Vrystaat.
Tel:
072 561 5868 of 057 354 3083 |
|
 |
Rehabilitasie en
Genesing
Nuwe Begin Christensentrum
Nuwe Begin Christensentrum met unieke programme wat genesing en heelmaak bewerkstellig deur die toegewyde aandag van goeie
leiers.Leer meer oor die programme en kursusse, wat toegespits is op emosionele en geestelike groei en genesing, by ons
volblad-advertensie.
|
 |
Vertaalwerk en Grafika
Professionele diens met sorg
Ek lewer 'n vertaaldiens, naamlik Engels na Afrikaans of Afrikaans na Engels, asook grafiese werk
(met Adobe Photoshop CS2), tegniese versorging en proeflesing. Grafiese versorging en vertaalwerk loop hand aan hand, in die sin dat werkstukke wat sketse met byskrifte bevat, skoongemaak kan word en die byskrifte met nuwe vertaalde byskrifte vervang
kan word. Ek doen ook digitale versorging van foto's en stel DVD-vertonings met agtergrond musiek en oorskuif-effekte saam.
Ek is tans beskikbaar vir nuwe geleenthede en projekte. Ek wil u graag vriendelik uitnooi om my diens te benut.
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Professionele Sagteware
Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste
 |
Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware, of 'n opdatering van jou huidige stelsel? |
 |
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid met 'n eie webtuiste? |
 |
Verloor jy baie tyd as gevolg van die oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland? |
 |
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe en rugsteun van jou besigheidsdata het? |
 |
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare klein besigheids-bediener? |
 |
Wil jy kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik? |
Daar is oplossings vir hierdie en soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en
ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te verbeter, plaaslik of oor die Internet.
|

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada
Navrae
Lees meer oor hierdie diens
|
|
|
|
 |
|
|
| |





































































|