|

Kliek duimnael vir groter weergawe |
ADHAFER Hand- en Naelversorging voorsien hoogstaande diens. Die eienaar is 'n Professionele
Naelversorger. 'n Persoonlike en professionele diens is beskikbaar vir akrieliese naels soos "Crystal Liquid Acrylic" en "Crystal Dip Acrylic", asook UV Gel-, sy- en vesel-naels. Hulle doen ook pragtige naelkuns. |