Borduurwerk
Oulike geskenkies
Borduurland verskaf items met pragtige borduurwerk. Daar
is byvoorbeeld denimsakke, rugsakke, baba-linne, pennesakkies en vadoeke
met besondere mooi versierings. Sakke is almal van demin gemaak en met 'n
mooi prent versier. Besoek gerus die
uitstalling by Piazza
vir foto's van die
produkte. Daar is ook talle oulike borduurontwerpe om van te kies.
Tel: 071 463 6400 |
|

Uitstalling by Piazza |
JZM Autofield Services
Mountain View
Vir kwaliteit diens aan u voertuig, skakel ons gerus vir
algemene herstelwerk. Ons verskaf diens aan alle modelle en fabrikate. Ons
is geleë in Mountain View en ons doen ook velddienste.
Tel:
073 310 3678 of 074 332 3881 |
|
 |
Terapeut en Berader
In donker tye
'n Funksionele terapeut en berader bied haar dienste aan.
Die diens is grotendeels gratis. Vir meer inligting besoek die
volblad-advertensie.
|
 |
Odd Jobs
Teenager looking for jobs
A teenager in Roseville (Pretoria) is available to do all kinds of
odd jobs during weekends. He can do garden work, mow your lawn, wash vehicles, do packing at the shopping mall and so on. Need a
little extra help? He's just the young man to call. Please give him a chance
to earn some much needed pocket money. He is able to work in the following
areas: Roseville, Gezina, Mountain View or Poort.
Tel:
084 049 9909 |
|
 |
Tikwerk
Transkripsiediens
'n Blinde man soek tikwerk om te doen vanaf die huis.
Kontak Stephan Coetzee as u sulke werk beskikbaar het, of stuur gerus 'n
eposnavraag. Hy het reeds voorheen sulke werk gedoen en is gretig om nog
meer transkripsie-tikwerk te bekom.
Tel:
073 012 8475 |
|
 |
Huisoppasser
Pretoria of Centurion
Bang om u huis leeg te laat tydens 'n reis, toer, vakansie
of oorsese besoek? Ek of my seun sal vir 'n aantal weke u huis of blyplek
bewoon en 'n ogie hou oor alles. Ons lewer die diens in Pretoria-Moot,
Poort, Centurion en omliggende areas. Baie billike tariewe.
Tel:
084 049 9909 |
|
 |
DSTV Installation: CableTech
High Quality Television
For all your needs in connection with DSTV installations and
repairs or a quotation, please contact Johan Cilliers. Enjoy high
quality television with numerous channels via satellite.
We also install electronic garage doors. This service is
available in and around the Cape Peninsula.
 |
Tel: 074 807 8108 |
|
 |
Therapist and Counselor
Keep your chin up
A Therapist and counselor service is available, mostly
free of charge. For more information, go to the
full page advertisement.
|
 |
| |













































































|