Hand- en Naelversorging
Voel weer mens
Moeg vir hande wat onversorg en skurf is met naels wat verniel en afgesplinter is, of voete wat seer en tam is van weke se harde werk? Kry wonderlike diens by ADHAFER Hand- en Naelversorging. Die diens is puik en jou probleme sal in 'n japtrap opgelos wees.
Besoek asseblief die volblad-advertensie vir meer besonderhede en mooi foto's van ADHAFER Hand- en Naelversorging se uitmuntende diens, of skakel sommer gou vir 'n afspraak.
Afslag vir bejaardes en studente
Tel:
079 543 1700 |
|
Heerlike, vriendelike diens
 |
Sangbediening
Nantes en Adèle
Die duetpaar Nantes en Adèle is beskikbaar vir kerk-optredes, dames-oggende en ander geleenthede.
As u graag hierdie sangpaar wil uitnooi na u volgende spesiale geleentheid, of van hulle CD's wil koop, kyk na die volbladsy vir meer inligting.
Tel: 079 040 4795 of 012 372 3635 |
|
 |
Partytjie-Beplanners
Dream Kidz
Maak die dag BAIE spesiaal vir u kind met Dream Kidz Partytjie-beplanners. Ons diens is puik en die pryse is uiters bekostigbaar. Dié dag sal nog lank oor gepraat en onthou word na die tyd. Ons geniet dit om die verjaardag of ander spesiale dag so wonderlik as moontlik vir enige uitsonderlike geleentheid te beplan. Ons reël partytjies vir kinders van alle ouderdomme. Dream Kidz se uitstekende diens sal u verbaas en word net oortref deur die jongspan se vreugde en jolyt. Kontak ons nou vir pryse of as daar navrae is.
Tel:
074 154 0474 |
|
 Navrae |
|
|
|
 |
|
|
Selfsorg-Akkommodasie
Oorkanthuisie in die Montagu-omgewing
Soek u na 'n heerlike vakansie-blyplek? Oorkanthuisie is 'n mooi plaashuis met 'n pragtige uitsig. Die plaashuis is beskikbaar vir vakansieverblyf en het een dubbbelbed-kamer en een enkelbed-kamer met twee enkelbeddens. Die huis het dus slaapplek vir 4 persone. Daar is 'n volledige toegeruste kombuis en badkamer. Dit het ook 'n heerlike kuier-stoep. Die blyplek is teen 'n berghang en aangename staproetes is beskikbaar. Die akkommodasie is op pad na Oudtshoorn en daar is vele aktiwiteite in die omgewing om aan deel te neem. Pragtige natuurskoon om te bewonder.
Tel:
023 614 2319 of 023 614 2367 |
Faks:
023 614 2319 |
|

Kliek duimnaels vir groter weergawes
 |
|
|
|
 |
|
|
Mosselbaai
Vakansiewoonstel
Bolandpark Villas Vakansie-Akkomodasie
Tuinroete, Mosselbaai, Diazstrand
Hierdie aangename selfsorg-vakansiewoonstel is geleë op die tweede vloer in 'n sekuriteitskompleks, met hysbakgeriewe beskikbaar.
Dié oulike woonstel bied twee slaapkamers (met slaapplek vir 4 persone), een vol-badkamer, 'n
volledige toegeruste kombuis en leefarea met TV, asook privaat ingeboude braaigeriewe op die dek. Linne word voorsien - bring net u eie
handdoeke.
Buite in die kompleks is 'n gemeenskaplike plasswembad en braaigeriewe, sou u daarvan gebruik wil maak. Parkering agter 'n sekuriteitshek is beskikbaar.
Die woonstel is gerieflik binne loopafstand van die gewilde Diazstrand en het 'n asemrowende uitsig oor die see en die Outeniekwa-berge.
Koste beloop R750 per nag.
Tel:
083 655 7334 of 044 692 0126 |
|
Kliek duimnael vir groter weergawe
Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.
Kontak Koos Coetzee of stuur 'n navraag.
|
|
|
|
 |
|
|
Gospel- en Countrysangers
Bied hulp aan talentvolle kunstenaars
Die gospel- en countrysangers Jan en Des is nie net sangers in eie reg nie, maar bedryf hul eie
opname-ateljee. Kontak hulle vir verdere besonderhede oor opnames. Het jy 'n pragtige stem? Hulle skep geleentheid om talentvolle kunstenaars te help. Vir meer inligting oor die bedrywighede by die ateljee, asook baie billike pryse, besoek die
volblad-advertensie.
|
 |
Internet Gospel Radio
Proclaiming the Gospel of Jesus Christ
24/7 Live Internet Gospel Radio broadcasting the Good News to God's glory. Visit the website for more information.
Tel: 082 321 2215 |
|
 |
Poniekamp Vakansies 2011
Julie- en Desembervakansies
Gedurende die Julie- en Desembervakansies hou Perdehoek Ryskool te Lichtenburg, poniekampe wat insluit verblyf, etes, mak ponies, toerusting en minstens 3 perdrylesse in die dissiplines Dressering, Skouspring en Rywerk ("Working Riding").
Daar word ook uitgery in groepe en heerlik piekniek gehou. Kampvuuraande, sterrekyk en nagmarse is deel van die
program en alles word aangebied met 'n Christelike inslag. Kostes beloop R500 per kind vir 3 dae en die teken van 'n vrywaringsvorm is
verpligtend. Die afrigter wat dit aanbied is 'n persoon met onderwysondervinding.
|
Tel:
082 785 1625 of 018 632 9481 |
|
Faks:
018 632 9481 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Tankwa National Park
Beautiful Scenic Nature
Would you like some information about Tankwa National Park or the Little Canyon Trail in the Calvinia region? Then a visit to the website of Marie Smith, a painter from the Hantam area, is a must. At her site you will not only find photos of her unique and beautiful paintings, but also some cute snippets about interesting tourist attractions, such as the Hantam House and the Calvinia Museum. Sometimes some recipes as well.
|
 |
|
|
|
 |
|
|
|
|
 |
Arts and Crafts
Pocket money with crafts
We display the various arts and crafts of artists, especially if the items are not shown elsewhere on the Internet.
Maybe you are an art teacher or perhaps you make interesting items with a handy hobby like teddy bears, beautiful needlework, crochet tablecloths or bedspreads, embroidered items, découpage or Bauernmalerei articles, rag dolls or wooden toys, cat and doggy jackets, or any other interesting artwork or hobby. Artists who want to showcase their articles on the Internet and who do any of the following, can send a request:
Stained glass work, smocking, pottery, bead stringing and bead embroidery, tie-dying, macramé, weaving (baskets or wool), quilting, batik, drawing or printing, wood sculpture and so on. |

Send a request
with all the relevant details
Inquiries
Examples of exhibits can be seen at piazza.arkpark.com |
|
|
|
 |
|
|
Beginners-Kitaarlesse
Leer kitaar speel
Wil jou kleinding van Grd. R tot Grd. 3 graag leer kitaar speel, maar hy of sy kan min of glad nie lees nie? Ek het 'n kitaarkursus saamgestel, spesiaal vir dié outjies! Ek het ook die ideale beginnerskursus vir groter kinders en volwassenes. Kontak my gerus vir meer inligting of gaan kuier by my webwerf.
Tel:
084 408 9206 of 028 514 2134 |
Faks:
086 624 6051 |
|
 |
| |





































































|