|
|
|
 |
|
|
Netwerk Bekabeling
Rekenaartoerusting en veel meer
Ons bied die installasie van data- en telefoon-bekabeling, sowel as optiese vesel-installasies aan. Verder bou ons
rekenaarkamers en verskaf rekenaartoerusting aan maatskappye. Dit sluit die
volgende in: Vals vloere, ononderbroke kragbronne (UPS), krag-installasies, monitering-stelsels,
geslote baan TV (CCTV), netwerk-kaste en -toerusting, bou van droë mure en plafonne, asook
brandonderdrukking-stelsels.
 |
Tel: 011 692 1788 of 082 5729 938 |
 |
Faks: 011 692 1788 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
SMS for Service
Improve quality of service
with a short text message
SMSS
provides your customer a national complaint line, via a shortcode
number: 34050. They simply send a SMS to this number, and the
business will immediately have the message displayed in their e-mail
inbox. The sender also receives an automated response, plus the
business owner receives notification via SMS about the message.
The
business owner can also respond instantly to all messages within
seconds from our website. 96% of customers do not complain, they
simply leave, never to return, but 75% will return if they receive a
response, and as much as 99% will return, if their complaint is
resolved.
Give your business the edge!
Tel: 083 292 8665 |
|


Give your business the edge! |
|
|
|
|
 |
|
|
Video Opnames
Vaal Triangle Video Productions
Laat ons die video opnames vir u hanteer, sodat u die groot
geleentheid kan geniet. Ons doen video opnames van al daardie baie besondere geleenthede,
soos verjaardae, huweliks-herdenkings, doop- en gradeplegtighede, spesiale
familiesaamtrekke, skoue of ander byeenkomste, en veral troues,
kontak DAAN by VAAL TRIANGLE VIDEO PRODUCTIONS. Lid van VaalWed (organisasie vir troues).
Tel: 083 304 7502 of 016 889 5787 |
|

Navrae |
|
|
|
 |
|
|
Webwerf-ontwikkeling
HaloTech IT Solutions
HaloTech
IT Solutions is 'n jong besigheid wat hom toespits op die ontwikkeling van webtuistes. Met
'n kliënte-basis in Suid-Afrika en Engeland, ontwerp ons 'n webwerf na u smaak en teen
baie billike tariewe. Ons bied ook onder andere opsies aan soos nuusbrief- verspreiding,
interaktiewe forums, produk-katalogusse, en nog veel meer. Dit word alles behoorlik
geïntegreer in u webwerf. Gaste sal besoeke aan die webbladsye geniet en weer en weer kom
kuier. Een van ons belangrikste doelwitte is kliënte-tevredenheid. Ons hoor graag van
belangstellendes.
Tel: +27 72 554 7018 |
|

Lees meer |
|
|
|
 |
|
|
Website Development
HaloTech IT Solutions
Do you feel website design is something out of
this world?
HaloTech
IT Solutions is a young South African based IT Company. With a client base locally and
abroad, we specialize in web based solutions, including real time forum software,
newsletter distribution systems, online catalogs and e-mail based order solutions. Website
development is our specialty and we can make your website work better for you. Please feel
free to contact us.
Tel: +27 72 554 7018 |
|

Read more |
|
|
|
 |
|
|
Foto's op DVD
Rhomia Produksies
Is jy moeg vir talle foto's wat oral rondlê, of het jy net nie
meer plek om al die foto-albums te bêre nie? Verlaat die kinders die huis en hulle wil
ook van die foto's saamneem? Hier is nou iets ouliks en handig! Plaas sulke foto's op DVD
met paslike musiek en geniet die foto's van vooraf en vir baie jare wat nog kom.
Hierdie uitsonderlike verpakking van foto's op 'n lekker gerieflike medium, is ook 'n
goeie geskenk aan ouer persone wat na kleiner wooneenhede verhuis.
Prys: 25c per foto en R80 vir die meester DVD. Daarna R20 per
ekstra DVD. 50% van die bedrag moet as deposito inbetaal word vir M. Peens, ABSA
Tjekrekening 4056741945. Faks asseblief die depositostrokie deur na 086 503 1089, of stuur
dit per epos. (Stuur 'n navraag om my eposadres te bekom.) Bewaar oorspronklike strokie as
bewys van inbetaling.
Tel: 012 565 6151 of Selnr: 083 492 9033 |
Faks: 086 503 1089 |
|
Foto's met paslike musiek
op 'n DVD

Posadres: Posbus 908872, Montana, 0151. |
|
|
|
 |
|
|
ARK Ontwerpe
Illustrasies en webwerwe
Vir die ontwerp van webwerwe asook logo's en algemene illustrasies.
Meer inligting oor ons diens is te sien by:
myarkpark.com/arkweb/dienste.htm |
 |
| |









































































|