ADSA Gratis Advertensie Diens vir die Christelike gemeenskap

Herdenkings 2|Anniversaries 2

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

Op|UpGebeure|EventsGebeure 2|Events 2Gebeure 3|Events 3Gebeure 4|Events 4Gebeure 5|Events 5Gebeure 6|Events 6Gebeure 7|Events 7Gebeure 8|Events 8Gebeure 9|Events 9Gebeure 10|Events 10Gebeure 11|Events 11Herdenkings|AnniversariesHerdenkings 2|Anniversaries 2

Gratis Advertensies ** Free Ads

 

 Opgedateer: 12 Januarie 2012 ** Updated: January 12, 2012

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Alberta Family Day

February 20, 2012

The third Monday of February, Alberta Family Day, is a statutory holiday in Alberta. This holiday was created to honor the values held by the pioneers who built Alberta, as well as the values of home and family.

 Albertans,
enjoy this very special day with your family.

ADSA Anniversary: Alberta Family Day

 

 

Nicolaus Copernicus

19 Februarie 1473

Nicolaus Copernicus, Poolse sterrekundige, is gebore op 19 Februarie 1473. Copernicus was 'n wiskundige, taalkenner en kunstenaar, maar dit is sy heliosentriese beginsels wat baie bygedra het tot die vordering van moderne ruimtevaart en die mens se kennis van die sonnestelsel.

ADSA: Belangrike geskiedkundige gebeure.
 

 

Ulrich Zwingli

1 Januarie 1484

Ulrich Zwingli is gebore op 1 Januarie 1484 te Wildhaus en sou 'n baie belangrike rol speel in Switserland se Hervorming.

Hy beklee 'n pos as priester in Zurich sedert Desember 1518 waar hy vir die res van sy lewe bly. Hy oorleef die swart pes en begin daarna met hervormings-programme.

In 1523 verdedig hy sy geloof met sy 67 stellings. Soos menige ander Hervormers wys hy die oppergesag van die pous af en beroep hom suiwer en alleen op die gesag van die Woord. Hy word toegelaat om sy werk as prediker voort te sit. Aanvullende inligting is beskikbaar by:

 

ADSA: Belangrike geskiedkundige gebeure. Johann Sebastian Bach

 

 

Gebeure in komende maande

Ons hoor graag van kerk- of ander Christelike organisasies se funksies wat beplan word vir die komende maande.

Ons aanvaar nou gebeure vir die maande April  tot Junie 2012.

  Stuur 'n aansoek en verskaf die inligting.

ADSA Gebeure: Kalender items vir einde 2011 tot begin 2012

 

 


 Gebeure
 Gebeure 2
 Gebeure 3
 Gebeure 4
 Gebeure 5
 Gebeure 6
 Gebeure 7
 Gebeure 8
 Gebeure 9
 Gebeure 10
 Gebeure 11
 Herdenkings
 Herdenkings 2

 Dienste
 Help
 Media
 Poste
 Produkte
 Skole
 Vermaak

 Gebeurekaart
 ADSA
 Events Map

 Events
 Events 2
 Events 3
 Events 4
 Events 5
 Events 6
 Events 7
 Events 8
 Events 9
 Events 10
 Events 11
 Anniversaries
 Anniversaries 2

 Entertainment
 Help
 Jobs
 Media
 Products
 Schools
 Services