Spyseniering
Smullekker!
Vir al u spysenieringsbehoeftes in Gauteng en
die Oos-Rand-areas. Hetsy dit u troudag, verjaarsdag of werksfunksie is, ons
is tot u diens. Lees gerus meer oor die diens by die
volblad-advertensie
waar daar ook spyskaarte en foto's beskikbaar is.
Tel:
082 728 7192 of 011 976 2739 |
|
 |
Pragtige Geskenkies
Paastyd
Gee 'n geskenkie wat hierdie Christelike
seisoen, nl Paasfees, se boodskap mooi sal uitdra. Besoek
Keurige Kunswerke se
Winskopie-kalender. Die Paasfees-aanbod is beskikbaar vanaf 1 tot
18 April 2012.
Tel:
076 189 5718 of 072 226 1592 |
|
 |
Level Flat For Sale in Complex
Lovely place to stay
Urgently for sale, one level flat in secure complex. This residence includes 2 lovely bedrooms. The owner has to relocate. Price: R650 000
(negotiable). Curtains and blinds and most of the garden ornaments are included in the sale.
The flat is located at Modimolle
(Nylstroom), Limpopo.
Looking for beautiful nature? Then this lodging will certainly suit you.
Tel: 072 172 1139 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
|
Click thumbnail for larger view |
|
Akkommodasie vir
Nasionale Kunstefees
Verblyf vir kunstefeesgangers
'n Volledige 4-slaapkamerhuis is te huur
tydens die
Kunstefees in Oudtshoorn, verkieslik vir die volle duur van die fees. Dit is
beskikbaar tydens 31
Maart 2012 tot 08 April 2012. Die huurhuis is geleë te Klein Karoostraat 11 in
Oudtshoorn.
Tarief: R360 per persoon per dag. Skakel,
stuur 'n faks of 'n eposnavraag as u belangstel.
Tel:
083 396 2202 of 044 279 3010 |
Faks:
044 272 0288 |
|
 Navrae |
Klerestoor
Bloemfontein
Die Klerestoor te Bloemfontein benodig dringend die
volgende:
|

Navrae
Tel: 076 877 7121 |
Superlative Specials!
Events on the Bargain Calendar
You will be pleasantly surprised by the generous specials presented by
Maggie's Exquisite Artworks.
Bulk buys, discounts, glorious Holiday Specials and much more!
|
Contact us
Tel: 076 189 5718
or 072 226 1592 |
Song Ministry
Nantes and Adèle
The duo Nantes and Adèle is available for
shows, church meetings and more.
They travel countrywide and will gladly sing at your special event.
More details in Afrikaans are available at the
full page article.
Tel: 079 040 4795 or 012 372 3635 |
|
 |
Wonderlike Winskopies
Gebeure op die Winskopie-Kalender
Jy sal aangenaam verras wees deur die goeie winskopies wat aangebied word deur
Maggie se Keurige Kunswerke.
Grootmaataankope, afslag en heerlike winskopies vir Vakansietye en talle meer!
|
Navrae
Tel: 076 189 5718 of
072 226 1592
|
Gospelsanger Jannie
Uitstekend vir u volgende geleentheid!
Die gospelsanger Jannie Theron is beskikbaar vir allerlei
optredes. Vir meer inligting oor Jannie, besoek sy
volblad.
|
 |
Wiskunde-klasse
Wiskunde sonder trane
Wiskunde het baie waarde. Kinders moet net mooi met geduld geleer word hoe om dit toe te pas.
Ek help kinders om hulle Wiskunde-punte te verbeter en om meer insig in die vak te kry. Die klasse is vir leerlinge vanaf graad 3 tot 9.
Die Wiskunde-klasse word aangebied in Floraunaweg (Pretoria-Noord-omgewing). Kontak my gerus en ek help u kind om Wiskunde baas te raak.
Tel: 012 546 9105 of 084 504 3948 |
|
Wiskunde hoef nie
'n nagmerrie-vak te wees nie!
 |
| |











































|