| |
|
 |
| |
Heerlike Vakansies
Rio Ridge Rentals
Wil u wegbreek vir 'n genotvolle vakansie? Haal nou die
stres van u skouers af. Laat RRR namens u geskikte akkommodasie reël vir
enige plek regoor Suid-Afrika. Ons maak reëlings by alle oorde vanaf 3-ster
tot 5-ster akkommodasie. Ons kan vol weke, naweke, asook Maandag tot Vrydag
vakansies reël. Net een oproep om te maak en die hunkering na 'n sorgvrye vakansietyd
word 'n heerlike realiteit.
 |
Tel: 039 315 1946 of 082 228 9223 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Caretaker required
Caring for pets and home
A
caretaker position is available. We are looking for a
SINGLE responsible and conscientious person without dependents or
pets to look after my house and pets. Free accommodation will be
part of the agreement. We are in the Bronkhorstspruit Dam area. The
successful applicant must be between 45 and 60, pleasant, of sound
health, financially independent and have his or her own transport.
Contact Chrissie for more information.
Tel: 082 710 1048 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Canoe Sponsorships
Ruan Knobel
A promising young rower from Mossel Bay is
requesting sponsorships from businesses, private
persons as well as other interested parties, to help him develop his rowing
talents to the fullest of his ability. Assistance and support will be highly appreciated.
For more detailed information, visit the
full page advertisement. Your
contributions will make a huge difference. Please endorse and support him
now, and achieve mutual benefits!
|
|
| |
|
 |
| |
Afrikaanse Boeke
Gewilde skrywers
Ek het
so ongeveer 350 Afrikaanse boeke van bekende skrywers soos Ena Murray, Elmar Steyn, ens.,
te koop teen spotgoedkoop pryse - vanaf R5 per boek.
|
 |
| |
|
 |
| |
Bybels vir Aflaai
Maklik en byderhand
Talle Bybels in verskeie tale (insluitend Afrikaans), sowel as kommentare,
oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir
Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.
Vir meer inligting sien
Bybels |
 |
| |
|
 |
| |
Sangeres en Spreker
Angela Reed
Angela Reed is 'n Gospel-sangeres en Radio-omroeper verbonde aan
die gewilde Impact Radio 103 FM.
Alhoewel sy bekende liedere sing, skryf sy ook haar eie komposisies en vertrou om
binnekort haar eerste Gospel CD vry te stel. Angela tree ook graag op as openbare spreker
en vind by haar gehore aanklank met die komiese maniere waarop sy 'n ernstige boodskap
oordra. Stuur gerus 'n navraag as u haar as gasspreker of -kunstenaar wil uitnooi na 'n
samekoms of besondere geleentheid.
Tel: 012 348 8111 of 084 4373 275 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of
sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk
bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of
kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook
welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei
plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde
basis plaasvind. Vul asseblief ons
GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting. |

|
| |
|
 |
| |
| |













































|