ADSA Gratis Advertensie Diens vir die Christelike gemeenskap

Gebeure 2|Events 2

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

Op|UpGebeure|EventsGebeure 2|Events 2Gebeure 3|Events 3Gebeure 4|Events 4Gebeure 5|Events 5Gebeure 6|Events 6Gebeure 7|Events 7Gebeure 8|Events 8Gebeure 9|Events 9Gebeure 10|Events 10Gebeure 11|Events 11Herdenkings|AnniversariesHerdenkings 2|Anniversaries 2

Gratis Advertensies ** Free Ads

 

 Opgedateer: 12 Januarie 2012 ** Updated: January 12, 2012

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Catering

Delicious!

For all your various catering needs in the East Rand areas, I am the one to contact! Maybe it's for that special wedding day or birthday or office party. Nevertheless, we are at your service. Read more about our catering service at the full page advertisement where you will also find menus and some photos.

Contact us
Tel: 082 728 7192 or 011 976 2739

ADSA: For all your various catering needs

 

 

Exhibition of Artworks

Paintings, Candles, Jewelry and more

Exquisite Artworks will gladly consider invitations for exhibitions in the Hartbeespoort, Brits and Pretoria areas. Beautiful Paintings, Candles, Jewelry and small decorative Bottles are all part of the remarkable artworks in the gallery.

Please visit the website for more information and photos or just send an email invitation via the ADSA website.

 

Contact us
Website: artworks.arkpark.net
Tel: 076 189 5718 or 072 226 1592

ADSA: Artworks, Paintings, Candles, Jewelry and more

 

 

Wonderlike Winskopies

Gebeure op die Winskopie-Kalender

Jy sal aangenaam verras wees deur die goeie winskopies wat aangebied word deur Maggie se Keurige Kunswerke.

Grootmaataankope, afslag en heerlike winskopies vir Vakansietye en talle meer!

  Navrae
  Webwerf: artworks.arkpark.net
  Tel: 076 189 5718 of 072 226 1592

Navrae
Tel: 076 189 5718 of
072 226 1592

ADSA: Gebeure op die Winskopie-Kalender
 

 

Meenthuis te Koop

Pragtige plek om in te woon

Netjiese 2-slaapkamer meenthuis is dringend te koop. Die meenthuis is in 'n veiligheidskompleks. Die eienaar móét verhuis. Prys: R650 000 (onderhandelbaar).

Alle gordyne en blindings en meeste van die tuinornamente is ingesluit in die kopie.

Die meenthuis is geleë in Modimolle (Nylstroom), Limpopo.

Soek jy 'n stukkie Bosveld? Hierdie woning is dan net vir jou.

  Navrae
  Tel: 072 172 1139
Kliek duimnael vir groter weergawe
 

 

Akkommodasie vir Nasionale Kunstefees

Verblyf vir kunstefeesgangers

'n Volledige 4-slaapkamerhuis is te huur tydens die Kunstefees in Oudtshoorn, verkieslik vir die volle duur van die fees. Dit is beskikbaar tydens 31 Maart 2012 tot 08 April 2012. Die huurhuis is geleë te Klein Karoostraat 11 in Oudtshoorn.

Tarief: R360 per persoon per dag. Skakel, stuur 'n faks of 'n eposnavraag as u belangstel.

  Navrae
  Tel: 083 396 2202 of 044 279 3010
  Faks: 044 272 0288

ADSA: Huurhuis vir Kunstefees in Oudtshoorn

Navrae

 

 

 

Volksbasuin

Christelike pitkos

Moenie hierdie wonderlike geleentheid laat verbygaan nie. Volksbasuin is 'n pragtige blad met 'n klomp onderwerpe wat daagliks onder bespreking kom. Kry beter insig en leer wat die Bybel oor sulke hedendaagse onderwerpe en gebeure sê en hoe om 'n al hoe gehoorsamer lewe as Christen te leef.

Meer inligting oor die uitgawes en inhoud is beskikbaar by die volblad-advertensie.

  Navrae
  Tel: 082 819 7101

ADSA: Volksbasuin. Hedendaagse onderwerpe word bespreek

 

 

Wiskunde-klasse

Wiskunde sonder trane

Wiskunde het baie waarde. Kinders moet net mooi met geduld geleer word hoe om dit toe te pas.

Ek help kinders om hulle Wiskunde-punte te verbeter en om meer insig in die vak te kry. Die klasse is vir leerlinge vanaf graad 3 tot 9.

Die Wiskunde-klasse word aangebied in Floraunaweg (Pretoria-Noord-omgewing). Kontak my gerus en ek help u kind om Wiskunde baas te raak.

Navrae
Tel: 012 546 9105 of 084 504 3948

Wiskunde hoef nie
'n nagmerrie-vak te wees nie!

ADSA: Wiskunde sonder trane

 

 

Sangbediening

Nantes en Adèle

Die duetpaar Nantes en Adèle is beskikbaar vir kerk-optredes, dames-oggende en ander geleenthede.

As u graag hierdie sangpaar wil uitnooi na u volgende spesiale geleentheid, of van hulle CD's wil koop, kyk na die volbladsy vir meer inligting.

 Navrae
 Tel: 079 040 4795 of 012 372 3635

ADSA: Die duetpaar Nantes en Adèle

 

 

Partytjie-Beplanners

Dream Kidz

Maak die dag BAIE spesiaal vir u kind met Dream Kidz Partytjie-beplanners. Ons diens is puik en die pryse is uiters bekostigbaar. Dié dag sal nog lank oor gepraat en onthou word na die tyd. Ons geniet dit om die verjaardag of ander spesiale dag so wonderlik as moontlik vir enige uitsonderlike geleentheid te beplan. Ons reël partytjies vir kinders van alle ouderdomme. Dream Kidz se uitstekende diens sal u verbaas en word net oortref deur die jongspan se vreugde en jolyt. Kontak ons nou vir pryse of as daar navrae is.

  Navrae
 Tel: 074 154 0474

ADSA: Dream Kidz Partytjie-beplanners

Navrae

 

 

Pretmakers Vermaaklikheid

Narre, mimiek en veel meer

Merrymakers bied absolute pretmakers-jolyt vir kinders. Nooi ons gerus vir daardie lekker verjaardagpartytjie, vrolike kermis of skoolkonsert en lag weer 'n slag lekker!

Lees meer by ons volblad-advertensie of besoek ons webtuiste.

  Navrae
  Lees meer by die volblad-advertensie
  Webwerf: kidsjoy.yolasite.com
  Tel: 072 746 0093

ADSA: Narre, mimiek en veel meer (Pretmakers)

 

 

Uitmuntende Borduurwerk

Cool Creations

Soek jy na 'n uitsonderlike geskenk vir iemand spesiaal, vir 'n kombuistee, doopgeleentheid of sommer net om jouself te bederf? Cool Creations het die oulikste items. Van mooi handsakke en beursies, badkamerhanddoeke, pragtige kombuislinne (wat tafeldoeke en voorskote insluit), tot klere, piekniekmandjies, mooi rugsakke en plakkers of tooilappies om dit mee te versier.

Cool Creations bied ook baie gereeld winskopies en afslagdae aan vir vakansiedae soos Moedersdag, Vadersdag, Liefiesdag en ook veral vir die Paas- en Kersseisoen. Besoek die Cool Creations webwerf vir nog baie meer inligting, pryse en 'n hele aantal foto's.

  Navrae
  Webwerf: coolcreations.dieknoop.info
  Tel: 071 463 6400

ADSA: Uitmuntende Borduurwerk en pragtige kinderklere gemaak deur Cool Creations

Pragtige Kinderklere

Oulike Waardepakkies!

 

 

Evangelie op die Internet

Bring die Blye Boodskap van Jesus Christus

Internet Gospel Radio saai die Goeie Nuus van Redding 24 uur per dag uit. Besoek die webtuiste vir meer inligting.

  Navrae
  Webwerf: www.internetgospelradio.co.za
  Tel: 082 321 2215

ADSA: Internet Gospel Radio

 

 

Gospelsanger Jannie

Uitstekend vir u volgende geleentheid!

Die gospelsanger Jannie Theron is beskikbaar vir allerlei optredes. Vir meer inligting oor Jannie, besoek sy volblad.

  Navrae

ADSA: Gospelsanger Jannie Theron beskikbaar vir optredes

 

 

Borgskappe vir Webwerwe

ARK Webontwerp (Afrikaans)

Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2012 is tans in die beplanningsfase. Navrae of kommentaar is welkom.

Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by
ARK Webontwerp se webwerf

Webwerf: myarkpark.com/arkweb

ADSA: ARK Webontwerp (Afrikaans) Borgskappe 2012

 

 

Vakansie in Kaapstad

Gasvry en bekostigbaar

All Seasons Gastehuis bied goedkoop, funksionele verblyf aan tydens jou vakansie in Kaapstad. Besoek ons volblad-advertensie vir foto's en meer besonderhede oor ons verblyf, etes, pryse, ens. Daar is ook meer inligting oor die heerlike besienswaardigdhede in ons omgewing vir die besoeker en toeris.

 

Kom kuier en geniet dit!

 

  Navrae

 

 


 Gebeure
 Gebeure 2
 Gebeure 3
 Gebeure 4
 Gebeure 5
 Gebeure 6
 Gebeure 7
 Gebeure 8
 Gebeure 9
 Gebeure 10
 Gebeure 11
 Herdenkings
 Herdenkings 2

 Dienste
 Help
 Media
 Poste
 Produkte
 Skole
 Vermaak

 Gebeurekaart
 ADSA
 Events Map

 Events
 Events 2
 Events 3
 Events 4
 Events 5
 Events 6
 Events 7
 Events 8
 Events 9
 Events 10
 Events 11
 Anniversaries
 Anniversaries 2

 Entertainment
 Help
 Jobs
 Media
 Products
 Schools
 Services