Wonderlike Winskopies
Gebeure op die Winskopie-Kalender
Jy sal aangenaam verras wees deur die goeie winskopies wat aangebied word deur
Maggie se Keurige Kunswerke.
Grootmaataankope, afslag en heerlike winskopies vir Vakansietye en talle meer!
|
Navrae
Tel: 076 189 5718 of
072 226 1592
|
Jannie: Gospel Singer
Excellent for your next event!
The gospel singer Jannie Theron is available for bookings for all sorts of events. For more details about Jannie, have a look at his full page.
|
 |
| |
|
 |
| |
Oulike Kunsvlyt
Sakgeld met Stokperdjies
Ons vertoon graag die werke van kunstenaars, veral as u nie alreeds by ander webwerwe adverteer nie.
Miskien is u 'n kunsonderwyser, of dalk maak u net oulike items met 'n handige stokperdjie soos teddiebere, mooi naaldwerk-artikels, gehekelde lappies of dekens, borduurwerk, découpage of Bauernmalerei-artikels, lappoppe of houtspeelgoed, kat- of brakkie-jakkies of enige ander soort kunswerke of stokperdjies.
Kunstenaars wat enige van die volgende bedryf en hul ware op die Internet wil ten toon stel, kan 'n advertensie-aansoek stuur: brandskilderwerk, smokwerk, pottebakkery, krale-ryg en -borduur, tekstiel-knoop en doop, macramé, weef (rottang of wolweef), laslapwerk, batik, teken- of drukwerk, houtsneewerk en so meer. |

Vul asseblief ons
GRATIS advertensie-aansoek
in met die nodige inligting Navrae Voorbeelde van sulke
uitstallings kan ook besigtig word by ons markplein by
piazza.arkpark.com |
| |
|
 |
| |
Uitmuntende Borduurwerk
Cool Creations
Soek jy na 'n uitsonderlike geskenk vir iemand spesiaal, vir 'n kombuistee, doopgeleentheid of sommer net om jouself te bederf? Cool Creations het die oulikste items. Van mooi handsakke en beursies, badkamerhanddoeke, pragtige kombuislinne (wat tafeldoeke en voorskote insluit), tot klere, piekniekmandjies, mooi rugsakke en plakkers of tooilappies om dit mee te versier.
Cool Creations bied ook baie gereeld winskopies en afslagdae aan vir vakansiedae soos Moedersdag, Vadersdag, Liefiesdag en ook veral vir die Paas- en Kersseisoen. Besoek die Cool Creations webwerf vir nog baie meer inligting, pryse en 'n hele aantal foto's.
Tel: 071 463 6400 |
|

Pragtige Kinderklere
Oulike Waardepakkies! |
| |
|
 |
| |
Borgskappe vir Webwerwe
ARK Webontwerp (Afrikaans)
Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2012 is
tans in die beplanningsfase. Navrae of kommentaar is welkom.
Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by ARK Webontwerp se webwerf
Webwerf: myarkpark.com/arkweb
|
 |
Merrymakers Entertainment
Clowns, mime and much more
The Merrymakers Entertainment team is absolutely at the pinnacle of children's merriment. Invite us for birthday parties, a joyous festival, or your school concert and have a smile and a good laugh for a change.
Read more at our full page ad or visit our site.
Tel: 072 746 0093 |
|
.jpg) |
| |
|
 |
| |
Julie- en Desembervakansies
Gedurende die Julie- en Desembervakansies hou Perdehoek Ryskool te Lichtenburg, poniekampe wat insluit verblyf, etes, mak ponies, toerusting en minstens 3 perdrylesse in die dissiplines Dressering, Skouspring en Rywerk ("Working Riding").
Daar word ook uitgery in groepe en heerlik piekniek gehou. Kampvuuraande, sterrekyk en nagmarse is deel van die program en alles word aangebied met 'n Christelike inslag. Kostes beloop R500 per kind vir 3 dae en die teken van 'n vrywaringsvorm is
verpligtend. Die afrigter wat dit aanbied is 'n persoon met onderwysondervinding.
Tel:
082 785 1625 of 018 632 9481 |
Faks:
018 632 9481 |
|
 |
Evangelie op die Internet
Bring die Blye Boodskap van Jesus Christus
Internet Gospel Radio saai die Goeie Nuus van Redding 24 uur per dag uit. Besoek die webtuiste vir meer inligting.
Tel:
082 321 2215 |
|
 |
Bekering
Nuwe begin
Op soek na bietjie meer inligting oor bekering en ander onderwerpe, soos redding, vergifnis, geloof of nog soortgelyke Christelike temas? Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande webtuiste.
|
 |
Pretmakers Vermaaklikheid
Narre, mimiek en veel meer
Merrymakers bied absolute pretmakers-jolyt vir kinders. Nooi ons gerus vir daardie lekker verjaardagpartytjie, vrolike kermis of skoolkonsert en lag weer 'n slag lekker!
Lees meer by ons volblad-advertensie
of besoek ons webtuiste.
|
 |
Babbelbekkie and
Chatterbox
Hours of fun
Babbelbekkie is a new and exciting Afrikaans children's magazine. An English counterpart, namely Chatterbox, is also on the horison. Babbelbekkie will be available from August 2011. Read more about this interesting magazine for children at the full page.
|
 |
Workshop: Photography
Camera and Light
Our Photography Workshop is an action packed workshop in mastering the control of the camera and light.
Duration: four weeks, 3 hours per session
Age group: from 12 years on Participants per workshop: 6-10
Bookings at Tel: 011 794 1382 |
Cell: 082 930 0438 |
|

For bookings call us
or
visit our site. |
Nuwe Begin
Sentrum met Christelike inslag
Christelike bemagtiging vir middel-afhanklike persone is die enigste ware uitweg vir dwelm- en alkoholmisbruik. Nuwe Begin, in die pragtige natuurskoon omgewing van sentraal Karoo, bied individuele hulp. 'n Splinternuwe begin kan inderdaad 'n werklikheid wees.
Lees meer by die
volblad-advertensie.
|
 |
| |











































|