ADSA Advertensie Diens vir die Christelike gemeenskap

Gebeure 5|Events 5

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

Op|UpGebeure|EventsGebeure 2|Events 2Gebeure 3|Events 3Gebeure 4|Events 4Gebeure 5|Events 5Gebeure 6|Events 6Gebeure 7|Events 7Gebeure 8|Events 8Gebeure 9|Events 9Gebeure 10|Events 10Gebeure 11|Events 11Gebeure 12|Events 12Herdenkings |AnniversariesHerdenkings 2|Anniversaries 2

 Gratis Advertensies | Free Ads

 

 Opgedateer: 24 Mei 2008 ** Updated: May 24, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Bekering

Nuwe begin

Op soek na bietjie meer inligting oor bekering en ander onderwerpe, soos redding, vergifnis, geloof of nog soortgelyke Christelike temas? Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande webtuiste.

ADSA: Gebed ook ander onderwerpe, soos redding, vergifnis en geloof

 

 

Bemarkers vir besondere produkte

Décor Dreams

Décor Dreams is op soek na agente/winkels om ons pragtige produkte te bemark. Ons vervaardig o.a. oulike haartooisels vir dogtertjies en allerlei pragtige items vir kinderkamer-versierings. Ons dekoratiewe lampe is uitstaande.

Persone of winkels in alle dele van Suid-Afrika is welkom om met ons te skakel. Ons hoor ook graag van persone in Europa, Kanada, Amerika, Australië, Nieu-Seeland, ens., wat ons produkte in daardie lande wil bemark.

  Webwerf: dreams.arkpark.net
  Tel: 021 981 5361 of 082 212 9998

ADSA: Décor Dreams produkte

Navrae

dreams.arkpark.net

 

 

Fotograaf in Kaapstad

Deel die mooi geleentheid vir nog jare daarna

Hierdie professionele fotograaf neem pragtige en uitsonderlike foto's vir daardie baie besondere geleenthede in mense se lewens. Dit is onder andere vir troues, verjaardae of enige heerlike en spesiale geleentheid. Hy neem ook familie-foto's. Stuur 'n navraag vir meer inligting of 'n pryslys, of om 'n datum te bespreek. Laat hy die gebeure vir u met sorg vasvang, sodat dit jare later nog met trots vertoon kan word.

Tel: 079 980 7122 of 021 592 0048

ADSA: Pragtige fotografie deur J van Oordt Tel: 079 980 7122
Kliek op foto vir groter weergawe

 

 

Opsporing van Biologiese Ouers

Hulp aan ouers en kinders

Ek doen reeds vir 'n aantal jare opsporings van biologiese ouers en kinders wat aangeneem is, met besonder groot sukses. Daar was al verskeie artikels oor van my opsporings in koerante en tydskrifte. Ek het al honderde ma's en kinders herenig. Enige iemand wat na 'n biologiese ma of kind soek, is welkom om my te skakel, of 'n email te stuur. Ek vra R300 per opsporing en alle inligting word STRENG VERTROULIK hanteer.

Navrae
Tel: 028 271 5500 of 083 283 4130
Faks: 028 271 5511

ADSA: Hulp aan ouers en kinders

 

 

Duitse Herdershondjies

Opreg geteel

Ons het opreg geteelde Duitse Herdershondjies beskikbaar. Die ouers is groot en kwaai, maar baie liefdevol, beskermend teenoor die huisgesin. Ons kry goeie terugvoer van vorige werpsels vanaf die nuwe eienaars en hondeskole. Die hondjies kry elkeen afsonderlike aandag en liefde en hulle word nie in hokke groot nie. Die hondjies word ook ingeënt en ontwurm en ondersoek deur 'n veearts voor verkope. Foto's van ouers en hondjies kan gestuur word op aanvraag. Prys R500.

Tel: 051 853 1944 of 083 233 2673
ADSA: Duitse Herdershondjies te koop
 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind. Vul asseblief ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

ADSA: Verrigtinge vir die jongspan, stokperdjies

 

 

Kaleidoskoop

Konsepte onder bespreking

Kaleidoskoop bied enkele gedagtes oor verskeie konsepte, waarmee Jan Alleman daagliks te doene kry. 'n Lys van Bybelboeke is ook beskikbaar.

ADSA:Konsepte onder bespreking

 

 


 Gebeure
 Gebeure 2
 Gebeure 3
 Gebeure 4
 Gebeure 5
 Gebeure 6
 Gebeure 7
 Gebeure 8
 Gebeure 9
 Gebeure 10
 Gebeure 11
 Gebeure 12
 Herdenkings
 Herdenkings 2

 Dienste
 Help
 Media
 Poste
 Produkte
 Skole
 Vermaak

 Gebeurekaart
 ADSA
 Events Map

 Events
 Events 2
 Events 3
 Events 4
 Events 5
 Events 6
 Events 7
 Events 8
 Events 9
 Events 10
 Events 11
 Events 12
 Anniversaries
 Anniversaries 2

 Entertainment
 Help
 Jobs
 Media
 Products
 Schools
 Services