Wonderlike Winskopies
Gebeure op die Winskopie-Kalender
Jy sal aangenaam verras wees deur die goeie winskopies wat aangebied word deur
Maggie se Keurige Kunswerke.
Grootmaataankope, afslag en heerlike winskopies vir Vakansietye en talle meer!
|
Navrae
Tel: 076 189 5718 of
072 226 1592
|
Sangbediening
Nantes en Adèle
Die duetpaar Nantes en Adèle is beskikbaar vir kerk-optredes, dames-oggende en ander geleenthede.
As u graag hierdie sangpaar wil uitnooi na u volgende spesiale geleentheid, of van
hulle CD's wil koop, kyk na die volbladsy vir meer inligting.
Tel: 079 040 4795 of 012 372 3635 |
|
 |
Vakansie in Kaapstad
Gasvry en bekostigbaar
All Seasons Gastehuis bied goedkoop, funksionele verblyf aan tydens jou vakansie in Kaapstad. Besoek ons volblad-advertensie vir foto's en meer besonderhede oor ons verblyf, etes, pryse, ens. Daar is ook meer inligting oor die heerlike besienswaardigdhede in ons omgewing vir die besoeker en toeris.
Kom kuier en geniet dit!
|
 |
Workshops for Animation
Animation Stop Motion and Cell Animation
We welcome you to our Animation Workshops. Workshops are regularly available for students. These include Workshops on Animation Stop Motion as well as Workshops on Cell Animation.
Duration: three weeks, 2x3 hours per week
Age group: from 12 years on Participants per workshop: 6-10
Bookings at Tel: 011 794 1382 |
Cell: 082 930 0438 |
|

The workshops are practical courses for animated story telling.
For bookings call us or visit the site. |
| |
|
 |
| |
Kosdisse, Koeke, Terte en Meer
SPAAR Elektrisiteit, Tyd en Geld...
Spaar met ons heerlike gebak en lekkernye. Ons maak die lewe vir kokke en tuisteskeppers aangenamer. Ons voorsien oa die volgende:
 |
Tuisgemaakte Etes |
 |
Poedings |
 |
Koeke |
 |
Sop vir die koue dae |
 |
Terte |
|
|
Skakel Lizelle voor 09h00 in die oggend of na 15h00 om 'n bestelling te plaas. Ons voorsien met graagte 'n pryslys en vir 'n ekstra fooitjie, lewer ons ook af in die Centurion omgewing.
Kombuisgroete
Tel:
083 273 9421 |
|

Navrae |
Tankwa Nasionale Park
Pragtige natuurskoon
Wil u graag meer te wete kom van die Tankwa Nasionale park en die Little Canyon Staproete in die Calvinia-omgewing? Besoek gerus die webwerf van die skilder uit die Hantam-kontrei, Marie
Smith. By haar webtuiste sal u oa foto's vind van haar unieke en pragtige skilderwerke. Aanvullend is daar ook oulike inligting oor interessante besienswaardighede vir besoekers en toeriste, soos die Hantamhuis en die Calvinia Museum. Dan en wan ook resepte.
|
 |
| |
|
 |
| |
Bybels vir Aflaai
Maklik en byderhand
Talle Bybels in verskeie tale (insluitend Afrikaans), sowel as kommentare, oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.
Vir meer inligting
sien
Bybels |
 |
Kaleidoskoop
Konsepte onder bespreking
Kaleidoskoop bied enkele gedagtes oor verskeie konsepte, waarmee Jan Alleman daagliks te doene kry. 'n Lys van Bybelboeke is ook beskikbaar.
|
 |
| |
|
 |
| |
Apies, Voëls en Reptiele
Ongewenste diere
Linda en Billy Vos ontvang met graagte ongewenste apies, reptiele (insluitend slange) en voëls by hul sentrum te Wolmer in Pretoria-Noord. Ja, selfs rotte of muise en hamsters vind by hulle 'n tuiste. Hulle het 'n rehabilitasie-sentrum vir sulke diere. Advies en enige items wat hulle kan gebruik vir die diere sal met graagte ontvang word.
Belangstellende borge is ook welkom om hulle te kontak. Dit sal wonderlike wees as u die diere kan aflaai, maar daar is 'n fiets wat ons kan gebruik vir die afhaal van items of diere, as dit in die omgewing is.
Tel: 082 760 1827, 076 946 1687 of 012 546 4082 |
|
.jpg)
Ondersteun asseblief hierdie span. Ieder en elk word vriendelik uitgenooi om hulle te besoek. |
| |
|
 |
| |
Tankwa National Park
Beautiful Scenic Nature
Would you like some information about Tankwa National Park or the Little Canyon Trail in the Calvinia region? Then a visit to the website of Marie Smith, a painter from the Hantam area, is a must. At her site you will not only find photos of her unique and beautiful paintings, but also some cute snippets about interesting tourist attractions, such as the Hantam House and the Calvinia Museum. Sometimes some recipes as well.
|
 |
| |
|
 |
| |
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk
bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei
plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind. Vul asseblief ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting. |
 |
| |











































|