Workshops for Animation
Animation Stop Motion and Cell Animation
We welcome you to our Animation Workshops. Workshops are regularly available for students. These include Workshops on Animation Stop Motion as well as Workshops on Cell Animation.
Duration: three weeks, 2x3 hours per week
Age group: from 12 years on
Participants per workshop: 6-10
Bookings at Tel: 011 794 1382 |
Cell: 082 930 0438 |
|

The workshops are practical courses for animated story telling.
For bookings call us
or visit
the site. |
Evangelie op die Internet
Bring die Blye Boodskap van Jesus Christus
Internet Gospel Radio saai die Goeie Nuus van Redding 24 uur per dag uit. Besoek die webtuiste vir meer inligting.
Tel:
082 321 2215 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Professionele Sagteware
Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste
 |
Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware, of 'n opdatering van jou huidige stelsel? |
 |
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid met 'n eie webtuiste? |
 |
Verloor jy baie tyd as gevolg van die oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland? |
 |
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe en rugsteun van jou besigheidsdata het? |
 |
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare klein besigheids-bediener? |
 |
Wil jy kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik? |
Daar is oplossings vir hierdie en soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en
ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te verbeter, plaaslik of oor die Internet.
|
Bly kalm! Daar is 'n oplossing

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada
Lees meer oor hierdie diens
|
| |
|
 |
| |
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of
sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook
welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind. Vul asseblief ons
GRATIS advertensie
aansoek
in met die nodige inligting. |
 |
| |
|
 |
| |
Tankwa Nasionale Park
Pragtige natuurskoon
Wil u graag meer te wete kom van die Tankwa Nasionale park en die Little Canyon Staproete in die Calvinia-omgewing? Besoek gerus die webwerf van die skilder uit die Hantam-kontrei, Marie
Smith. By haar webtuiste sal u oa foto's vind van haar unieke en pragtige skilderwerke. Aanvullend is daar ook oulike inligting oor interessante besienswaardighede vir besoekers en toeriste, soos die Hantamhuis en die Calvinia Museum. Dan en wan ook resepte.
|
 |
Gospelsanger Jannie
Uitstekend vir u volgende geleentheid!
Die gospelsanger Jannie Theron is beskikbaar vir allerlei optredes. Vir meer inligting oor Jannie, besoek sy
volblad.
|
 |
Apies, Voëls en Reptiele
Ongewenste diere
Linda en Billy Vos ontvang met graagte ongewenste apies, reptiele (insluitend slange) en voëls by hul sentrum te Wolmer in Pretoria-Noord. Ja, selfs rotte of muise en hamsters vind by hulle 'n tuiste.
Hulle het 'n rehabilitasie-sentrum vir sulke diere. Advies en enige items wat hulle kan gebruik vir die diere sal met graagte ontvang word.
Belangstellende borge is ook welkom om hulle te kontak. Dit sal wonderlike wees as u die diere kan aflaai, maar daar is 'n fiets wat ons kan gebruik vir die afhaal van items of diere, as dit in die omgewing is.
Tel:
082 760 1827, 076 946 1687 of
012 546 4082 |
|
.jpg)
Ondersteun asseblief hierdie span. Ieder en elk word vriendelik uitgenooi om hulle te besoek. |
| |
|
 |
| |
Merrymakers Entertainment
Clowns, mime and much more
The Merrymakers Entertainment team is absolutely at the pinnacle of children's merriment. Invite us for birthday parties, a joyous festival, or your school concert and have a smile and a good laugh for a change.
Read more at our full page ad or visit our site.
Tel: 072 746 0093 |
|
.jpg) |
Wonderlike Winskopies
Gebeure op die Winskopie-Kalender
Jy sal aangenaam verras wees deur die goeie winskopies wat aangebied word deur
Maggie se Keurige Kunswerke.
Grootmaataankope, afslag en heerlike winskopies vir Vakansietye en talle meer!
|
Navrae
Tel: 076 189 5718 of
072 226 1592
|
Sangbediening
Nantes en Adèle
Die duetpaar Nantes en Adèle is beskikbaar vir kerk-optredes, dames-oggende en ander geleenthede.
As u graag hierdie sangpaar wil uitnooi na u volgende spesiale geleentheid, of van
hulle CD's wil koop, kyk na die volbladsy vir meer inligting.
Tel: 079 040 4795 of 012 372 3635 |
|
 |
CAN CAN Volunteers
Calvinia
Learn more about the activities of the CAN CAN group. This small but diligent group of volunteers in Calvinia regularly presents events such as art exhibits and music evenings for their fundraising projects. Visit the calendar on their website for more information.
|
 |
Jannie: Gospel Singer
Excellent for your next event!
The gospel singer Jannie Theron is available for bookings for all sorts of events. For more details about Jannie, have a look at his full page.
|
 |
Superlative Specials!
Events on the Bargain Calendar
You will be pleasantly surprised by the generous specials presented by
Maggie's Exquisite Artworks.
Bulk buys, discounts, glorious Holiday Specials and much more!
|
Contact us
Tel: 076 189 5718
or 072 226 1592 |
| |











































|