Sangbediening
Nantes en Adèle
Die duetpaar Nantes en Adèle is beskikbaar vir kerk-optredes, dames-oggende en ander geleenthede.
As u graag hierdie sangpaar wil uitnooi na u volgende spesiale geleentheid, of van
hulle CD's wil koop, kyk na die volbladsy vir meer inligting.
Tel: 079 040 4795 of 012 372 3635 |
|
 |
Superlative Specials!
Events on the Bargain Calendar
You will be pleasantly surprised by the generous specials presented by
Maggie's Exquisite Artworks.
Bulk buys, discounts, glorious Holiday Specials and much more!
|
Contact us
Tel: 076 189 5718
or 072 226 1592 |
Workshop: Photography
Camera and Light
Our Photography Workshop is an action packed workshop in mastering the control of the camera and light.
Duration: four weeks, 3 hours per session
Age group: from 12 years on
Participants per workshop: 6-10
Bookings at Tel: 011 794 1382 |
Cell: 082 930 0438 |
|

For bookings call us
or
visit our site. |
Rehabilitasie en
Genesing
Nuwe Begin Christensentrum
Nuwe Begin Christensentrum met unieke programme wat
genesing en heelmaak bewerkstellig deur die toegewyde aandag van goeie
leiers.Leer meer oor die programme en kursusse, wat toegespits is op emosionele en geestelike
groei en genesing, by ons
volblad-advertensie.
|
 |
| |
|
 |
| |
Kunsuitstallings
Marie Smith
Van tyd tot tyd bied Marie Smith uitstallings aan van haar skilderye oor die Hantam-kontrei. Besoek gerus haar webwerf vir bepaalde datums en plekke. Nie alleen is haar skilderye besonders nie, maar dis beskikbaar teen sakpaspryse vir sulke pragtige kunswerke.
|
 |
| |
|
 |
| |
Bybels vir Aflaai
Maklik en byderhand
Talle Bybels in verskeie tale (insluitend Afrikaans), sowel as kommentare, oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.
Vir meer inligting sien Bybels |
 |
| |
|
 |
| |
Jannie: Gospel Singer
Excellent for your next event!
The gospel singer Jannie Theron is available for bookings for all sorts of events. For more details about Jannie, have a look at his full page.
|
 |
| |
|
 |
| |
Oulike Kunsvlyt
Sakgeld met Stokperdjies
Ons vertoon graag die werke van kunstenaars, veral as u nie alreeds by ander webwerwe adverteer nie.
Miskien is u 'n kunsonderwyser, of dalk maak u net oulike items met 'n handige stokperdjie soos teddiebere, mooi naaldwerk-artikels, gehekelde lappies of dekens, borduurwerk, découpage of Bauernmalerei-artikels, lappoppe of houtspeelgoed, kat- of brakkie-jakkies of enige ander soort kunswerke of stokperdjies.
Kunstenaars wat enige van die volgende bedryf en hul ware op die Internet wil ten toon stel, kan 'n advertensie-aansoek stuur: brandskilderwerk, smokwerk, pottebakkery, krale-ryg en -borduur, tekstiel-knoop en doop, macramé, weef (rottang of wolweef), laslapwerk, batik, teken- of drukwerk, houtsneewerk en so meer. |

Vul asseblief ons
GRATIS advertensie-aansoek
in met die nodige inligting Navrae Voorbeelde van sulke
uitstallings kan ook besigtig word by ons markplein by
piazza.arkpark.com |
| |
|
 |
| |
Professionele Sagteware
Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste
 |
Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware, of 'n opdatering van jou huidige stelsel? |
 |
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid met 'n eie webtuiste? |
 |
Verloor jy baie tyd as gevolg van die oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland? |
 |
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe en rugsteun van jou besigheidsdata het? |
 |
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare klein besigheids-bediener? |
 |
Wil jy kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik? |
Daar is oplossings vir hierdie en soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en
ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te verbeter, plaaslik of oor die Internet.
|
Bly kalm! Daar is 'n oplossing

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada
Lees meer oor hierdie diens
|
| |
|
 |
| |
Birds, Reptiles and
Monkeys
Unwanted animals
We gladly receive unwanted monkeys, birds and reptiles (including snakes). Even rats, mice and hamsters can find a home at our animal rescue centre. Any advice and useful items are more than welcome. It will be wonderful if the animals or items can be dropped off at the centre, but a bicycle is available if animals or products in the vicinity must be picked up.
If you or your company want to support or sponsors us, please contact us.
 |
Tel: 082 760 1827, 076 946 1687 or 012 546 4082 |
|
.jpg)
You are encouraged to visit us at the rehabilitation centre in Wolmer, Pretoria North. Contact Linda and Billy Vos for more information. |
CAN CAN
Calvinia
Kom meer te wete oor die verrigtinge van CAN CAN. Hierdie flukse groepie hulpwerkers in Calvinia, hou gereeld geleenthede soos kunsuitstallings of musiek-aande, ten bate van hul fondsinsamelings. Besoek gerus die kalender by CAN CAN se webtuiste vir meer volledige besonderhede
van toekomstige funksies.
|
 |
Skoon Humor en Vermaak
Genot op sy beste!
Lolla-Pikke-Bolla, die oulike klein karaktertjie vertel heerlike stories wat die hart laat glimlag. Nooi haar om te kom kuier. Dit sal 'n wonderlike verandering van spyse wees van die ou, vermufde en galgehumor van vorige jare. Nooi Lolla na jou skool, kermis of vertoning.
Lees meer oor Lolla-Pikke-Bolla op die
volblad-advertensie.
Tel: 071 357 7351 |
|
 |
Golden Retriever Hondjies
Pragtige troeteldiere
Golden Retrievers is die perfekte kinderhond. Hulle is slim, goedgeaard en hoogs opleibaar. Ons het pragtige, gesonde Golden Retriever hondjies wat dadelik beskikbaar is. Die ouers is KUSA geregistreer. Die hondjies is ingeënt en ontwurm. Die hondjies is wit, room, en sandkleurig. Daar is 7 tefies en 3 reuntjies. Prys: R3000 elk. Kontak Anneke of Jaco by die telefoonnommer hieronder.
Tel:
079 496 6287 (Douglas) |
|

Navrae |
| |











































|