ADSA Gratis Advertensie Diens vir die Christelike gemeenskap

Herdenkings|Anniversaries

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

Op|UpGebeure|EventsGebeure 2|Events 2Gebeure 3|Events 3Gebeure 4|Events 4Gebeure 5|Events 5Gebeure 6|Events 6Gebeure 7|Events 7Gebeure 8|Events 8Gebeure 9|Events 9Gebeure 10|Events 10Herdenkings|AnniversariesHerdenkings 2|Anniversaries 2

Gratis Advertensies ** Free Ads

 

 Opgedateer: 13 Augustus 2010 ** Updated: August 13, 2010

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

William Carey

17 Augustus 1761

Van skoenmaker tot sendeling

"expect great things from God;
attempt great things for God."

William Carey is gebore op 17 Augustus 1761 in Northamptonshire, England. Hy was een van die mees suksesvolste sendelinge na Indië.

Vir meer inligting besoek:

William Carey: Expect great things from God; attempt great things for God.

 

 

Franse Hugenote

St. Bartholomeusdag

23 August 1572 is die datum van die St. Bartholomeusdag-Slagting. Catherine de Medici se seun, Koning Charles IX van Frankryk, skreeu die opdrag uit: "Kill them all! Kill them all!" Met daardie aansporing word tussen 5,000 and 10,000 Protestante (ook bekend as Franse Hugenote) uitgemoor in Parys. Dit sou die vervolging van die Franse Hugenote intensifeer. Sommige van die vlugtelinge beland aan die suidpunt van Afrika, waar hulle 'n nuwe begin maak.

ADSA Belangrike Datums: Franse Hugenote

 

 

Gebedsketting

27 Augustus 1727

Die Morawiese gemeenskap van Graaf Nicolaus von Zinzendorf, te Herrnhut in Duitsland, begin op 27 Augustus 1727, met 'n gebedsketting. Na bewering het minstens een persoon in die gemeenskap elke minuut van die dag gebid.

ADSA Belangrike Datums-Gebede: Mat 7:7  Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.

 

 

Die Mayflower

16 September 1620

Die eerste koloniste seil vanaf Plymouth, England na Amerika. Aan boord, tussen die 101 koloniste, is daar 35 Seperatiste afkomstig uit Leiden, Holland. Later sou hierdie groep Amerikaanse Puriteine bekend word as die Pelgrims.
 

 

 

George Müller
(ook gespel Mueller)

27 September 1805

George Mueller, die Engelse filantroop, is gebore naby Magdeburg in Duitsland op 27 September 1805. Hy kom tot bekering in Oktober 1825 tydens bearbeiding van die Morawiese predikers. Sy lewenstaak word die versorging van weeskinders. Hy trou met Mary Groves.

In sy lewe sou hy weeshuise stig wat meer as 10,000 weeskinders gehuisves het ten tyde van sy dood in 1898.

 

 

Pastor Appreciation Month

October

Do something special for your pastor in October. They and their loved ones will appreciate to hear some words of encouragement from you.

More information on the topic:

ADSA Important dates. October is Pastor Appreciation Month

 

 

Dankie Dominee

Oktober

En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie? Soos geskrywe is: Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig, van die wat die evangelie van die goeie verkondig!

Romeine 10:15

Baie dankie aan ons dominees en hul geliefdes wat so getrou werk in die bedienings-akkers. Mag die Here u hand en hart versterk.

Vir meer inligting oor hierdie onderwerp sien:

 

ADSA Belangrike gebeure: Baie dankie aan ons dominees

 

 

Gemeentes wat 'n Kersboodskap vir hulle leraars wil laat plaas, kan gerus al solank die boodskappe stuur

 

 

Gebeure in komende maande

Ons hoor graag van kerk- of ander Christelike organisasies se funksies wat beplan word vir die komende maande.

Ons aanvaar nou geleenthede, funksies of gebeure vir die maande Oktober tot Desember 2010, asook Januarie en Februarie van 2011.

  Stuur 'n aansoek en verskaf die inligting.
ADSA Belangrike Christelike herdenkings
 

 


 Gebeure
 Gebeure 2
 Gebeure 3
 Gebeure 4
 Gebeure 5
 Gebeure 6
 Gebeure 7
 Gebeure 8
 Gebeure 9
 Gebeure 10
 Herdenkings
 Herdenkings 2

 Dienste
 Help
 Media
 Poste
 Produkte
 Skole
 Vermaak

 Gebeurekaart
 ADSA
 Events Map

 Events
 Events 2
 Events 3
 Events 4
 Events 5
 Events 6
 Events 7
 Events 8
 Events 9
 Events 10
 Anniversaries
 Anniversaries 2

 Entertainment
 Help
 Jobs
 Media
 Products
 Schools
 Services