ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap

Gratis Advertensies

 

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

Tuisblad / HomeAfrikaanse InfoGratis AdvertensiesVoorwaardesMeer oor ADSAAansoekvormBetaal OpsiesNavraeWerfkaart|Site MapEnglish InfoFree AdsConditionsApplicationPaid OptionsMore about ADSAInquiries

Gratis Advertensies*Free Ads

 

 Opgedateer: 10 April 2008 ** Updated: April 10, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 
English Info

ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap

Gratis Plasings

1. Tydperk
2. Voorwaardes
3. Waglys
4. Prente of illustrasies
5. Verskaffing van inligting
6. Internetbediener
7. Christelike waardes
1. Tydperk

Die advertensies sal vanaf datum van publikasie vir minstens 2 MAANDE verskyn, maar die tydperk is, afhangend van die hoeveelheid aansoeke, gewoonlik langer as die 2 maande.

2. Voorwaardes

Lees asseblief die inligting in Voorwaardes vir Plasings noukeurig deur, voordat die aansoekvorm voltooi en gestuur word. Dit is ook raadsaam om die Aanvullende Inligting te lees, om die aansoek se verwerking gladder te laat verloop. LW: Aansoeke MOET UITSLUITLIK d.m.v. ons Gratis Advertensie Aansoek geskied. Geen aansoeke in gewone eposse sal goedgekeur word nie.

3. Waglys

Soms ontstaan ’n waglys by die gratis plasings. Aansoekers sal dienooreenkomstig in kennis gestel word van hul posisie op die waglys, wanneer van toepassing.

4. Prente of illustrasies

Prente of illustrasies word gewoonlik by elke advertensie aangebring vanuit ons versameling. Daar is uitsonderings vir sekere groepe, sien Voorwaardes vir Plasings, en meer spesifiek Eiendomme en Voertuie. Sien ook Foto's vir unieke produkte

5. Verskaffing van inligting

Aansoekers moet bereid wees om meer inligting te verskaf, as dit aangevra word.

6. Internetbediener

ADSA se webwerf word nog nie op ’n eie bediener bedryf nie, en sal dus nie op enige manier verantwoordelik gehou kan word vir moontlike onderbrekings in diens by die huidige diensverskaffer nie. Ons monitor wel die diens 24 uur per dag, 7 dae per week, en neem tegniese probleme ernstig op. Daar word dus gepoog om tegniese probleme so spoedig moontlik op te los, indien dit sou ontstaan.

7. Christelike waardes

ADSA streef daarna om Christelike waardes na te volg en sal dus nie enige items wat nie strook met die Christelike morele waardes, of dit probeer afkraak of aanstoot gee, plaas nie.

 

 

ADSA
Werfkaart
Inligting
Gratis Plasings
Voorwaardes
Aansoekvorm
Meer oor ADSA
Betaalopsies
Navrae

Dienste
Gebeure
Help
Media
Poste
Produkte
Skole
Vermaak

ADSA
Site Map
Information
Free
Conditions
Application Form
More About ADSA
Paid Options
Inquiries

Entertainment
Events
Help
Jobs
Media
Products
Schools
Services

 

Tuisblad / HomeAfrikaanse InfoGratis AdvertensiesVoorwaardesMeer oor ADSAAansoekvormBetaal OpsiesNavraeWerfkaart|Site MapEnglish InfoFree AdsConditionsApplicationPaid OptionsMore about ADSAInquiries

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: Katjies sit en kyk na die maan  

ADSA Werfkaart: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Werfkaart Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2008
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads