Level Flat For Sale in Complex
Lovely place to stay
Urgently for sale, one level flat in secure complex. This residence includes 2 lovely bedrooms. The owner has to relocate. Price: R650 000
(negotiable). Curtains and blinds and most of the garden ornaments are included in the sale.
The flat is located at Modimolle
(Nylstroom), Limpopo.
Looking for beautiful nature? Then this lodging will certainly suit you.
Tel: 072 172 1139 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
|
Click thumbnail for larger view |
|
Wiskunde-klasse
Wiskunde sonder trane
Wiskunde het baie waarde. Kinders moet net mooi met geduld geleer word hoe om dit toe te pas.
Ek help kinders om hulle Wiskunde-punte te verbeter en om meer insig in die vak te kry. Die klasse is vir leerlinge vanaf graad 3 tot 9.
Die Wiskunde-klasse word aangebied in Floraunaweg (Pretoria-Noord-omgewing). Kontak my gerus en ek help u kind om Wiskunde baas te raak.
Tel: 012 546 9105 of 084 504 3948 |
|
Wiskunde hoef nie
'n nagmerrie-vak te wees nie!
 |
| |
|
 |
| |
Die Sendbrief
Daar is hoop!
Die Sendbrief (The Epistle) bied ernstige, insig-gewende, diepliggende geestelike berading aan persone wat vasgevang is of was in die strik van molestering, die hartverskeurende seer situasie van verkragting, of gebuk gaan
onder die sonde en afbrekende verslawing van pornografie. Daar word op gereelde basis meer titels bygevoeg op die webwerf. Die studie- en beradingmateriaal kan gratis afgelaai word.
Uitnodigings om 'n Christengroepie, gebedsgroep, u gemeente of ander Christenbyeenkomste toe te spreek, sal ook welkom wees.
Besoek Die Sendbrief vir meer inligting of skakel gerus.
|

epistle.co.za
Tel:
076 386 1780 |
Klerestoor
Bloemfontein
Die Klerestoor te Bloemfontein benodig dringend die
volgende:
|

Navrae
Tel: 076 877 7121 |
Bible Decoration
Ornamental Bible
I am looking for a certain type of Bible
ornament. It is a glazed, decorated Bible, open at a particular verse. These
items are often seen in the front section of the church.
Do you sell these sort of ornaments or
perhaps want to sell something like it? Send your email address and
information, as well as the price.
|
 |
Housesitter or Caretaker
George, Glentana or Wilderness area
Up-market service: I offer housesitter or caretaker responsibilities in return for long term accommodation. I would prefer to render this service in the George, Glentana or Wilderness areas. I am a professional lady with full time employment. Very reliable and responsible.
Tel: 076 998 8153 |
|
|
Op soek na "Snackle Iron"
Apparaat vir gebak
Is daar iemand wat weet waar ek 'n "Snackle iron" of "Snackle 3 in 1" kan koop? Dit maak die heerlikste tertdoppies wat dan met enige vulsel gevul kan word. Ek wil baie graag hierdie handige tertjiedopmaker bekom. Bel my asseblief as jy kan help.
Tel:
072 200 5032 |
|
 |
Perde
Perde te Koop
Ons het 11 perde te koop. Daar is oa 2 merries met vullens. Die diere benodig dringend goeie huise.
Te Steynsburg in die Oos-Kaap. Skakel Inel vir meer inligting.
Tel: 071 578 42 52 |
|
 |
Gospel- en Countrysangers
Bied hulp aan talentvolle kunstenaars
Die gospel- en countrysangers Jan en Des is nie net sangers in eie reg nie, maar bedryf hul eie
opname-ateljee. Kontak hulle vir verdere besonderhede oor opnames. Het jy 'n pragtige stem? Hulle skep geleentheid om talentvolle kunstenaars te help.
Vir meer inligting oor die bedrywighede by die ateljee, asook baie billike pryse, besoek die
volblad-advertensie.
|
 |
Family Bible
The 1933 translation
A person is looking for an Afrikaans family Bible, 1933/1953 translation. Can you help? Then please contact Sanet.
It doesn't matter if the Bible is secondhand. The Afrikaans Bible must however be the typical family Bible in larger format, with all the pages intact and in very good condition.
Sanet resides in Sasolburg in the Vaal Triangle. She will be much obliged if you can call her or send an email request in order to discuss the price and shipping and handling.
Tel: 083 400 9148 or 016 973 3748 (after
hours) |
|

Contact us |
Nuwe Begin
Sentrum met Christelike inslag
Christelike bemagtiging vir middel-afhanklike
persone is die enigste ware uitweg vir dwelm- en alkoholmisbruik. Nuwe
Begin, in die pragtige natuurskoon omgewing van sentraal Karoo, bied
individuele hulp. 'n Splinternuwe begin kan inderdaad 'n werklikheid
wees.
Lees meer by die
volblad-advertensie.
|
 |
Private Lessons
Get some help
Does your child struggle with Maths, English, Afrikaans or Accounting? We present private instruction in these subjects.
Read more
Tel: 072 573 1733 or 083 591 9548 |
|

Contact us |
Dagsorg Die Wilgers
Ons dra u kindjie se belange op die hart
Dagsorg vir babas en kleuters beskikbaar in Die Wilgers. Geregistreerde Dagmoeder met Diploma in Verpleegkunde en Diploma
in Dagsorg. Ons dagsorg is in 'n veilige sekerheidskompleks geleë.
Tel:
082 872 6603 |
|
 |
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk
bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind. |

Vul asseblief ons
GRATIS advertensie
aansoek in met die nodige inligting. |
| |
|
 |
| |
Apies, Voëls en Reptiele
Ongewenste diere
Linda en Billy Vos ontvang met graagte ongewenste apies, reptiele (insluitend slange) en voëls by hul sentrum te Wolmer in Pretoria-Noord. Ja, selfs rotte of muise en hamsters vind by hulle 'n tuiste. Hulle het 'n rehabilitasie-sentrum vir sulke diere. Advies en enige items wat hulle kan gebruik vir die diere sal met graagte ontvang word.
Belangstellende borge is ook welkom om hulle te kontak. Dit sal wonderlike wees as u die diere kan aflaai, maar daar is 'n fiets wat ons kan gebruik vir die afhaal van items of diere, as dit in die omgewing is.
Tel: 082 760 1827, 076 946 1687 of 012 546 4082 |
|
.jpg)
Ondersteun asseblief hierdie span. Ieder en
elk word vriendelik uitgenooi om hulle te besoek. |
| |
|
 |
| |
Save the Pets
Animal Rescue and Adoption
CARA is a small group of volunteers and part-time employees that care for dogs, puppies, cats, kittens and even other animals. You can help CARA by adopting or sponsoring pets or by your generous donations. They will appreciate your participation and help very much. For more information on how you can help a pet or become part of this group, visit their website at:
www.carams.org. Perhaps you would like to make a donation or send them some supplies that are on the shelter's Wish List. REMEMBER your help is needed to make this organization a success. You can contact CARA by sending a request via email or contacting them at one of the numbers below.
Thank you in advance for helping pets find a home and for helping CARA
Tel: 601
922 7575 or 601 941 9281
(Mississippi, USA) |
|

Their postal address is:
Community Animal Rescue & Adoption 960 N. Flag Chapel Rd. Jackson, MS
39209 |
| |
|
 |
| |
50% Off Jewellery
Buy something beautiful and help others
Our Charity received boxes full of women's accessories and jewellery, both new and modern. We prefer the cash instead to feed starving children. You can sell these attractive accessories and make up to 50% profit. Send your email address if you would like to receive more detail and photos of the items.
Tel: 072 746 0093 |
|

Click thumbnail for larger view |
Helping Poor Children
Please help us with our ministry
We are an Independant Charity movement established in 2007. Our main aim is to help poor and destitute children in South Africa. We supply beautiful gift hampers in order to generate an income to provide for these children.
Read more about our services and our hampers at our half page ad or visit our website for detailed information.
Tel: 076 588 1734 |
|

Read more |
| |























|