Rekenaarklasse
Oos-Rand-omgewings
Ek bied rekenaarklasse aan vanaf u of my
huis. Die lesse sluit in die hantering van Windows-programme, Office-pack, tik en basiese rekenaar.
Ek werk vir myself en vir Academy of Learning. Hulp met optrek van al u besigheidsdokumente is ook beskikbaar.
Óf jy nou skoolgaande óf 100 jaar oud is. Skakel of stuur 'n eposnavraag as jy meer te wete wil kom of wil meer leer oor rekenaars en rekenaarprogramme.
Maak die wêreld 'n aangenamer plek deur jou kennis uit te brei en die ou rekenaargesukkel die hoof te bied. Jy kan dit doen en ek wil graag van diens wees.
Tel:
079 507 6986 |
Tel: 011 918 5455 |
|

Navrae |
| |
|
 |
| |
Opsporings van Biologiese
Ouers
Hulp aan ouers en aangenome kinders
Ek spoor biologiese ouers en aangenome
kinders op. Indien u van my dienste gebruik wil maak, stuur asb. vir my 'n
epos en ek sal dadelik daarop antwoord.
Ek het ook 'n boek geskryf oor my ervarings
die afgelope jare. Die eboek se naam is DIE GROOTSTE GESKENK. Dit is
beskikbaar by verskeie plekke op die internet.
Meer inligting is ook beskikbaar by die
volblad-advertensie of by my eie
webwerf. Stuur gerus ook 'n epos dmv die onderstaande
Navrae of skakel.
|

Navrae
Volblad-advertensie
adoptedchild.co.za |
| |
|
 |
| |
Vervoer
Wierdapark, Centurion en omgewing
Soek jy hulp met die vervoer van goedere? Trek jy en het meubels, kaste, beddens of ander items om te skuif? Miskien het jou bakkie gebreek en nou is jy in die knyp, omdat jy nie weet hoe jy jou apparaat of boumateriaal gaan vervoer nie. Ek is tot jou diens. Skakel my gou en ek help met die vervoer van goedere soos meubels, tuinvullis, boumateriaal en selfs enige rommel of afval. Ook met die skoonmaak van plekke. Ek gebruik 'n Kia 1.3 ton bakkie en daar is ook 'n sleepwa beskikbaar op aanvraag. Skakel gerus vir flink en vriendelike diens.
Tel: 073 809 8315 |
|
.gif)
Navrae
Tel: 073 809 8315 |
Oorskietwol
Klein stukkies maak iets moois
Indien u van oorskietwol en -hekelgare wil ontslae raak,
kontak my asseblief. Oorskietwol en -hekelgare kom handig te pas by my.
Tel:
072 505 9558 |
Faks:
086 770 6089 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Rehabilitasie en Genesing
Nuwe Begin Christensentrum
Nuwe Begin Christensentrum met unieke programme wat genesing en heelmaak bewerkstellig deur die toegewyde aandag van goeie
leiers.Leer meer oor die programme en kursusse, wat toegespits is op emosionele en geestelike groei en genesing, by ons
volblad-advertensie.
|
 |
| |
|
 |
| |
Save the Pets
Animal Rescue and Adoption
CARA is a small group of volunteers and part-time employees that care for dogs, puppies, cats, kittens and even other animals. You can help CARA by adopting or sponsoring pets or by your generous donations. They will appreciate your participation and help very much. For more information on how you can help a pet or become part of this group, visit their website at:
www.carams.org. Perhaps you would like to make a donation or send them some supplies that are on the shelter's Wish List. REMEMBER your help is needed to make this organization a success. You can contact CARA by sending a request via email or contacting them at one of the numbers below.
Thank you in advance for helping pets find a home and for helping CARA
Tel: 601
922 7575 or 601 941 9281
(Mississippi, USA) |
|

Their postal address is:
Community Animal Rescue & Adoption 960 N. Flag Chapel Rd. Jackson, MS
39209 |
| |
|
 |
| |
Tracing Biological Parents
Helping parents and adopted children
I trace birth parents and adopted children. If you need my services, please send me an email and I will respond immediately.
I also wrote a book about my experiences in the last few years. The ebook is in Afrikaans and the title is DIE GROOTSTE GESKENK. It is available at various sites on the Internet.
More info is available at the full page ad or at my own site. Send an email via Contact us below, or call me for assistance.
|

Contact us
Full page ad
adoptedchild.co.za |
Bekering
Nuwe begin
Op soek na bietjie meer inligting oor bekering en ander onderwerpe, soos redding, vergifnis, geloof of nog soortgelyke Christelike temas? Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande webtuiste.
|
 |
Privaat Lesse
Kry betyds hulp
Sukkel jou kind met Wiskunde, Engels, Afrikaans of Rekeningkunde? Ons bied na-uurse klasse aan in bogenoemde vakke.
Lees meer
Tel: 072 573 1733 of 083 591 9548 |
|

Navrae |
Kaleidoskoop
Konsepte onder bespreking
Kaleidoskoop bied enkele gedagtes oor verskeie konsepte, waarmee Jan Alleman daagliks te doene kry. 'n Lys van
Bybelboeke is ook beskikbaar.
|
 |
Dagsorg Die Wilgers
Ons dra u kindjie se belange op die hart
Dagsorg vir babas en kleuters beskikbaar in Die Wilgers. Geregistreerde Dagmoeder met Diploma in Verpleegkunde en Diploma
in Dagsorg. Ons dagsorg is in 'n veilige sekerheidskompleks geleë.
Tel:
082 872 6603 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Bybels vir Aflaai
Maklik en byderhand
Talle Bybels in verskeie tale (insluitend Afrikaans), sowel as kommentare, oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.
Vir meer inligting sien
Bybels |
 |
Private Lessons
Get some help
Does your child struggle with Maths, English, Afrikaans or Accounting? We present private instruction in these subjects.
Read more
Tel: 072 573 1733 or 083 591 9548 |
|

Contact us |
50% Off Jewellery
Buy something beautiful and help others
Our Charity received boxes full of women's accessories and jewellery, both new and modern. We prefer the cash instead to feed starving children. You can sell these attractive accessories and make up to 50% profit. Send your email address if you would like to receive more detail and photos of the items.
Tel: 072 746 0093 |
|

Click thumbnail for larger view |
Helping Poor Children
Please help us with our ministry
We are an Independant Charity movement established in 2007. Our main aim is to help poor and destitute children in South Africa. We supply beautiful gift hampers in order to generate an income to provide for these children.
Read more about our services and our hampers at our half page ad or visit our website for detailed information.
Tel: 076 588 1734 |
|

Read more |
| |

























|