| |
|
 |
| |
Caretaker
required
Caring for pets and home
A
caretaker position is available. We are looking for a
SINGLE responsible and conscientious person without dependents or
pets to look after my house and pets. Free accommodation will be
part of the agreement. We are in the Bronkhorstspruit Dam area. The
successful applicant must be between 45 and 60, pleasant, of sound
health, financially independent and have his or her own transport.
Contact Chrissie for more information.
Tel: 082 710 1048 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Sendingwerk
Soek meer inligting
Ek wil graag betrokke raak met
sendingwerk en barmhartigheidsdiens in Suid-Afrika. Indien daar enige
iemand is wat my kan help in die regte rigting, sal ek dit opreg
waardeer. Asseblief, hierdie versoek is letterlik 'n noodroep vir hulp, leiding
en inligting. Ek het 'n passie en 'n dringendheid in my om te begin,
maar oral waar ek aanklop, is my hulp nie nodig nie. Iewers moet iemand
tog my diens kan gebruik.
 |
Tel: 082 516 1139 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Snuffelwinkels
Volkshulp 2000
Allerlei goedere, vir die verkope in
Volkshulp 2000 se Snuffelwinkels, bly baie
welkom en is uiters nodig om hulp te gee vir minderbevoorregtes en mense
in 'n netelige situasie en nood.
Volkshulp 2000 se hoofdoel is
werkskepping en die Snuffelwinkels en hul opbrengs dra by tot daardie
belangrik doel. Die Snuffelwinkels bly 'n groot hulp, waar goedere
ontvang deur donasies, herstel of opgeknap word en herverkoop word om broodnodige
fondse te in vir ons welsynsorganisasie. Die fondse word dan weer
aangewend, vir oa voedselpakkies wat uitgedeel word aan
minderbevoorregtes.
Daar is tans 4 Snuffelwinkels in die
Pretoria-area: twee in East Lynne, een in Pretoria-Noord en een in Danville.
Ons aanvaar byna enige produkte. Ons lewenslyn in die winkels is veral
goedere soos klere, linne (gordyne, beddegoed) en hardeware soos stowe,
meubels, yskaste en enige iets wat nog bruikbaar is en redelik maklik
herstel kan word. Matrasse, beddens en komberse is ook baie nodig.
Volkshulp het genadiglik 3 flukse persone
wat sulke hulpmiddels en goedere kan gaan oplaai by vriende, weldoeners
en donateurs. Hou Volkshulp 2000 ASSEBLIEF in gedagte as u van
bruikbare goedere ontslae wil raak. Skakel gerus as u so wil help.
U bydrae maak beslis 'n verskil en sterk ons hande om andere te kan
help.
 |
Tel: 083 268 8197 |
|
 |
| |
|
 |
| |
CV Service
Look good on Paper!
Look
good on paper and the chance to get an interview for that dream job, is yours! A good
Curriculum Vitae is of great value these days. It is also an important marketing tool.
With all the rivalry in the current job market, it is required to approach companies with
the best possible presentation. A good CV will highlight achievements and place
accomplishments in the correct context. Let your CV be professionally prepared and
compiled! Very moderate prices. CV's are available in either Afrikaans or English. If you
are looking for an excellent CV, do not hesitate to phone or contact me.
|
 |
| |
|
 |
| |
Kanovaart-borgskappe
Ruan Knobel
'n Belowende jong roeier van Mosselbaai vra die hulp
van besighede, privaat persone en ander belangstellendes om sy talent en
sportaanleg in kanovaart ten volle te ontwikkel. Hulp en bystand sal baie
waardeer word. Vir meer volledige inligting, besoek die volblad-advertensie.
U bydrae kan 'n groot verskil maak. Ondersteun hom asseblief!
|
 |
| |
|
 |
| |
Training
Training for Artisans
Would your company consider sponsoring
our young people to be trained as artisans? Volkshulp 2000 would very
much like to hear from your.
Assistance and sponsorship for various artisans will make a huge difference
in the lives of our young people.
 |
Tel: 083 268 8197 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Bemarkers vir besondere produkte
Décor Dreams
Décor Dreams is op soek na agente/winkels om ons pragtige produkte
te bemark. Ons vervaardig o.a. oulike haartooisels vir dogtertjies en allerlei pragtige
items vir kinderkamer-versierings. Ons dekoratiewe lampe is uitstaande.
Persone of winkels in alle dele van Suid-Afrika is welkom om met
ons te skakel. Ons hoor ook graag van persone in Europa, Kanada, Amerika, Australië,
Nieu-Seeland, ens., wat ons produkte in daardie lande wil bemark.
Tel: 021 981 5361 of 082 212 9998 |
|

Navrae
dreams.arkpark.net |
| |
|
 |
| |
| |





























|