|
|
|
 |
|
|
Pastel Support
Strategic-IT Solutions
Strategic-IT
Solutions specializes in Pastel Products. We offer over 5 years experience in Pastel
Sales, Support and Training. Strategic-IT Solutions operates mainly out of Pretoria,
Midrand, Centurion and Johannesburg areas. For all your Pastel needs, contact Shawn.
Tel: 012 803 7399 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Computer Literacy Lesson Material
Lesson Material for the computer class
Perfect solution for schools. Complete lesson plans with all information,
worksheets, transparencies, posters, CDs and everything needed to conduct a quality
computer literacy lesson. Projects are integrated with RNCS. Available in both English and
Afrikaans.
Tel:
034 980 7627 or 082 643 2056 |
Fax: 034 980 9002 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Download Bibles
Easy and accessible
Numerous Bibles in many languages (including Afrikaans), as well as
commentaries, devotions, maps, etc. to download for FREE. Excellent for
Bible study, daily devotions, family worship, reference and inspirational reading.
For more information see Bibles |
 |
|
|
|
 |
|
|
Foto's op DVD
Rhomia Produksies
Is jy moeg vir talle foto's wat oral rondlê, of het jy net nie
meer plek om al die foto-albums te bêre nie? Verlaat die kinders die huis en hulle wil
ook van die foto's saamneem? Hier is nou iets ouliks en handig! Plaas sulke foto's op DVD
met paslike musiek en geniet die foto's van vooraf en vir baie jare wat nog kom.
Hierdie uitsonderlike verpakking van foto's op 'n lekker gerieflike medium, is ook 'n
goeie geskenk aan ouer persone wat na kleiner wooneenhede verhuis.
Prys: 25c per foto en R80 vir die meester DVD. Daarna R20 per ekstra
DVD. 50% van die bedrag moet as deposito inbetaal word vir M. Peens,
ABSA Tjekrekening 4056741945. Faks asseblief die depositostrokie deur na
086 503 1089, of stuur dit per epos. (Stuur 'n navraag om my eposadres
te bekom.) Bewaar oorspronklike strokie as bewys van inbetaling.
Tel: 012
565 6151 of Selnr: 083 492 9033 |
Faks: 086 503 1089 |
|
Foto's met paslike musiek op 'n DVD
 Posadres: Posbus 908872, Montana, 0151. |
|
|
|
 |
|
|
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of
sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk
bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of
kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook
welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei
plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde
basis plaasvind. |
Vul asseblief ons
GRATIS advertensie
aansoek
in met die nodige inligting. |
|
|
|
 |
|
|
| |























































|