Colouring Books
Something different
These colouring books are really something different and the themes available are diverse and multi-faceted. Excellent gifts.
Discounts for bulk purchaces are available.
Visit the site for more information and photos.
|
 |
Volksbasuin
Christelike pitkos
Moenie hierdie wonderlike geleentheid laat verbygaan nie. Volksbasuin is 'n pragtige blad met 'n klomp onderwerpe wat daagliks onder bespreking kom. Kry beter insig en leer wat die Bybel oor sulke hedendaagse onderwerpe en gebeure sê en hoe om 'n al hoe gehoorsamer lewe as Christen te leef. Meer inligting oor die uitgawes en inhoud is beskikbaar by die volblad-advertensie.
Tel: 082 819 7101
|
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Die Sendbrief
Daar is hoop!
Die Sendbrief (The Epistle) bied ernstige, insig-gewende, diepliggende geestelike berading aan persone wat vasgevang is of was in die strik van molestering, die hartverskeurende seer situasie van verkragting, of gebuk gaan
onder die sonde en afbrekende verslawing van pornografie. Daar word op gereelde basis meer titels bygevoeg op die webwerf. Die studie- en beradingmateriaal kan gratis afgelaai word.
Uitnodigings om 'n Christengroepie, gebedsgroep, u gemeente of ander Christenbyeenkomste toe te spreek, sal ook welkom wees.
Besoek Die Sendbrief vir meer inligting of skakel gerus.
|

epistle.co.za
Tel:
076 386 1780 |
|
|
|
 |
|
|
Familiebybel
Die 1933 Vertaling
'n Persoon is op soek na 'n Afrikaanse familiebybel 1933/1953 vertaling. Indien u kan help, kontak asseblief vir Sanet.
Dit maak nie saak as dit 'n tweedehandse Bybel is nie. Die Bybel moet egter die tipiese familiebybel in groot formaat wees en in die ou vertaling. Dit moet ook al die bladsye hê en in 'n baie goeie toestand wees.
Sanet bly in Sasolburg in die omgewing van die Vaaldriehoek. Sy sal bly wees as u haar skakel of 'n eposnavraag stuur, sodat u die prys, posgeld ens kan bespreek.
Tel:
083 400 9148 of 016 973 3748 (na-ure) |
|
 Navrae |
Boeke te Koop
Boekwinskopies!
Boeke bly 'n wonderlike tydverdryf of bron van kennisoordrag. Daar is etlike tweedehandse boeke in puik toestand teen wonderlike winskopiepryse beskikbaar. Boeke oor fotografie, Bybelkarakters, kunswerke en so meer. 'n Lys, beskrywings en 'n foto van die voorblad van elke boek is beskikbaar by die webbladsy.
|
 |
Internet Gospel Radio
Proclaiming the Gospel of Jesus Christ
24/7 Live Internet Gospel Radio broadcasting the Good News to God's glory. Visit the website for more information.
Tel: 082 321 2215 |
|
 |
Family Bible
The 1933 translation
A person is looking for an Afrikaans family Bible, 1933/1953 translation. Can you help? Then please contact Sanet.
It doesn't matter if the Bible is secondhand. The Afrikaans Bible must however be the typical family Bible in larger format, with all the pages intact and in very good condition.
Sanet resides in Sasolburg in the Vaal Triangle. She will be much obliged if you can call her or send an email request in order to discuss the price and shipping and handling.
Tel: 083 400 9148 or 016 973 3748 (after
hours) |
|

Contact us |
|
|
|
 |
|
|
Tankwa Nasionale Park
Pragtige natuurskoon
Wil u graag meer te wete kom van die Tankwa Nasionale park en die Little Canyon Staproete in die Calvinia-omgewing? Besoek gerus die webwerf van die skilder uit die Hantam-kontrei, Marie Smith. By haar webtuiste sal u oa foto's vind van haar unieke en pragtige skilderwerke. Aanvullend is daar ook oulike inligting oor interessante besienswaardighede vir besoekers en toeriste, soos die Hantamhuis en die Calvinia Museum. Dan en wan ook resepte.
|
 |
Boek te Koop
Humor
Humoristiese vertellings deur Ebeth Müller. Titel van boek: Humor uit die lewe van Ds Dawie Botes. Hierdie oulike boek is slegs R120 per eksemplaar. Skakel gerus vir meer inligting oor hoe om die boek te bekom, of stuur 'n navraag.
Hierdie boek is 'n MOET vir die boekrak!
Tel: 058 852 3033 |
Faks:
058 853 0140 |
|

|
Bekering
Nuwe begin
Op soek na bietjie meer inligting oor bekering en ander onderwerpe, soos redding, vergifnis, geloof of nog
soortgelyke Christelike temas? Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande webtuiste.
|
 |
Berean Bible Study
Including ESV, KJV and NKJV
Want to know how you can benefit from BerBible? This freeware
product has lots to offer. Read more at the full page ad.
|
 |
Books for Sale
Bargain Books
Books are wonderful recreational items or for conveying information. Several second-hand books in excellent condition are available at bargain prices. Books about photography, Bible characters, artworks and so on can be found. A list of books and descriptions with front cover images are available at the webpage.
|
|
Kaleidoskoop
Konsepte onder bespreking
Kaleidoskoop bied enkele gedagtes oor verskeie konsepte, waarmee Jan Alleman daagliks te doene kry. 'n Lys van Bybelboeke is ook beskikbaar.
|
 |
| |













































|