ADSA FREE Advertisement Service for the Christian Community

Lees 3|Read 3

 

Opgedateer: 6 Januarie 2017 ** Updated: January 6, 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Boek te Koop

Humor

Humoristiese vertellings deur Ebeth Müller. Titel van boek: Humor uit die lewe van Ds Dawie Botes. Hierdie oulike boek is slegs R120 per eksemplaar. Skakel gerus vir meer inligting oor hoe om die boek te bekom, of stuur 'n navraag.

Hierdie boek is 'n MOET vir die boekrak!

Tel: 058 852 3033
Faks: 058 853 0140

ADSA: Humoristiese vertellings deur Ebeth Müller

 

 

Borgskappe vir Webwerwe

ARK Webontwerp (Afrikaans)

Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2017 word tans oorweeg. Navrae of kommentaar is welkom.

Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe,
is beskikbaar by

ARK Webontwerp se webwerf

Webwerf:myarkpark.com/arkweb

ADSA: ARK Webontwerp (Afrikaans) Borgskappe 2016

 

 

Bekering

Nuwe begin

Op soek na bietjie meer inligting oor bekering en ander onderwerpe, soos redding, vergifnis, geloof of nog soortgelyke Christelike temas? Wil jy graag iemand in nood probeer bemoedig? Inligting met Bybelverse en ander Bybelaanhalings en -begrippe wat vir Christene van belang is, is beskikbaar by die onderstaande webtuiste.

ADSA: Gebed ook ander onderwerpe, soos redding, vergifnis en geloof

 

 

Tankwa National Park

Beautiful Scenic Nature

Would you like some information about Tankwa National Park or the Little Canyon Trail in the Calvinia region? Then a visit to the website of
Marie Smith, a painter from the Hantam area, is a must. At her site you will not only find photos of her unique and beautiful paintings, but also some cute snippets about interesting tourist attractions, such as the Hantam House and the Calvinia Museum. Sometimes some recipes as well.

ADSA: Calvinia interesting tourist attractions

 

 

Tierbergboeke

Gehalte wat jou sak pas

Tierbergboeke voorsien 'n uiteenlopende reeks tweedehandse boeke teen bekostigbare pryse. Dit sluit oa in historiese romans, jeug- en kleuterboeke, humor, digbundels en veel meer.

Die webwerf het nie alleen die titels van boeke nie, maar ook kort beskrywings en die pryse.

  Navrae
  Tel: 021 913 1713
  Webwerf: tierbergboeke.co.za

ADSA: Tierbergboeke, Luiperd en boeke
tierbergboeke.co.za

 

 

Utrecht

History and Beautiful Landscape

Want to know a little bit more about Utrecht's historical sites, the picturesque nature or where to find pleasant accommodation? Visit the site below for photos and more information.

  Website: boerefees.arkpark.com
  

ADSA: Utrecht historical sites

boerefees.arkpark.com

 

 

Jannie Theron

Splinternuwe CD

Ons kondig aan dat die gospelsanger Jannie Theron nou 'n splinternuwe CD vrygestel het. Die CD Ek ken 'n Naam is nou beskikbaar. Besoek Jannie se webtuiste vir meer inligting en om na 2 van die nuwe CD se liedjies te luister.

  Navrae
  Webwerf: gospelsinger.arkpark.info

Jannie Theron se nuwe CD: Ek ken 'n Naam

 

 

St Helena Eiland van Verlatendheid 1899 - 1902

Fotobeeld koffietafelboek met
omskrywende teks

Kom, geagte leser, kom saam met my op 'n reis deur St. Helena en kom kyk hoe die duisende krygsgevangenes se daaglikse lewe daaruit gesien het. U sal verbaas wees om te sien en lees wat die mense alles daar beleef het. Daar was selfs 'n aandelebeurs, kore, toneelopvoerings, atletiek, fotografiewinkels en ander bedrywe in die kamp. Het u geweet daar was ook vrymesselaars onder die krygsgevangenes? Die name sal u verbaas.
 

  Navrae
  Tel: 014 715 2271 of 072 152 5415
St Helena Eiland van Verlatendheid 1899 - 1902
'n Tipiese blikhuis genoem Rosa Villa Hoe St.Helena in daardie tyd gelyk het
Kliek duimnael vir groter weergawe

Kom, kom reis saam deur die verlede en dra die inligting aan u kinders oor!

Lekker lees.

 

 

Opsporings van Biologiese Ouers

Hulp aan ouers en aangenome kinders

Ek spoor biologiese ouers en aangenome kinders op. Indien u van my dienste gebruik wil maak, stuur asb. vir my 'n epos en ek sal dadelik daarop antwoord.

Ek het ook 'n boek geskryf oor my ervarings die afgelope jare. Die eboek se naam is DIE GROOTSTE GESKENK. Dit is beskikbaar by verskeie plekke op die internet.

Meer inligting is ook beskikbaar by die volblad-advertensie of by my eie webwerf. Stuur gerus ook 'n epos dmv die onderstaande Navrae of skakel.

  Navrae
  Volblad-advertensie
  Webwerf: adoptedchild.co.za
  Tel: 028 271 5500
  Faks: 086 695 8656

ADSA: Moeder en kindjie. Koop asb Leonie se boek "Die grootste geskenk"

Navrae
Volblad-advertensie
adoptedchild.co.za

 

 

Unique Books For Sale

Boer History

These exceptional books about the war chronicles in South West Free State and Norvalspont Concentration Camp (Camp Of Hardship), were researched and assembled with facts and photos with the aid of old letters and newspaper clippings, highlighting the immense suffering of Boers during the Second Anglo-Boer War.

Currently 2 books are available, namely Oorlogskroniek van die Suidwes-Vrystaat 1899-1902 and the lovely work Norvalspont Konsentrasiekamp; Kamp van Smarte 1899-1902 (A coffee table book in photos and descriptive text).

Both books are hot off the press and the author, Johan de Beer is a descendant of Sannie Bloem, née Vorster, one of the main characters in the first-mentioned book.

  Contact us
  Tel: 014 715 2271 or 072 152 5415

ADSA: Oorlogskroniek van die Suidwes-Vrystaat 1899-1902
Contact us
Tel: 014 715 2271 or
072 152 5415

 

 

Tankwa Nasionale Park

Pragtige natuurskoon

Wil u graag meer te wete kom van die Tankwa Nasionale park en die Little Canyon Staproete in die Calvinia-omgewing? Besoek gerus die webwerf van die skilder uit die Hantam-kontrei, Marie Smith. By haar webtuiste sal u oa foto's vind van haar unieke en pragtige skilderwerke. Aanvullend is daar ook oulike inligting oor interessante besienswaardighede vir besoekers en toeriste, soos die Hantamhuis en die Calvinia Museum. Dan en wan ook resepte.

ADSA: Marie Smith, skilder vanuit die Hantam-kontrei

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.
Vul die nodige inligting in by Piazza en ons kyk of ons u inligting kan bemark

ADSA: Verrigtinge vir die jongspan, stokperdjies

 

 

Kaleidoskoop

Konsepte onder bespreking

Kaleidoskoop bied enkele gedagtes oor verskeie konsepte, waarmee Jan Alleman daagliks te doene kry. 'n Lys van Bybelboeke is ook beskikbaar.

ADSA:Konsepte onder bespreking

 

 

Bybels vir Aflaai

Maklik en byderhand

Talle Bybels in verskeie tale (insluitend Afrikaans), sowel as kommentare, oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.

Vir meer inligting sien Bybels

ADSA: Afrikaanse Bybel met boekmerke

 

 

 

 Bybels
 Lees
 Lees 2
 Lees 3
 Lees 4
 Lees 5
 Lees 6
 Lees 7
 Rekenaar
 Rekenaar 2
 Rekenaar 3
 Reken nou net

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Produkte
 Skole
 Vermaak

 Mediakaart
 ADSA
 Media Map

 Bibles
 Computer
 Computer 2
 Computer 3
 Read
 Read 2
 Read 3
 Read 4
 Read 5
 Read 6
 Read 7

 Entertainment
 Events
 Help
 Products
 Schools
 Services

Op|UpBiblesBybelsLees|ReadLees 2|Read 2Lees 3|Read 3Lees 4|Read 4Lees 5|Read 5Lees 6|Read 6Lees 7|Read 7Rekenaar|ComputerRekenaar 2|Computer 2Rekenaar 3|Computer 3Reken nou net!

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     

ARK Webontwerp

ARK Web Design 

 

ADSA © 1998-2017
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (engel) 

Download Bibles

Bybels vir Aflaai