|
|
|
 |
|
|
Boek te Koop
Humor
Humoristiese vertellings deur Ebeth
Müller. Titel van boek: Humor uit die lewe van Ds Dawie Botes. Hierdie
oulike boek is slegs R120 per eksemplaar. Skakel gerus vir meer
inligting oor hoe om die boek te bekom, of stuur 'n navraag.
Hierdie boek is 'n MOET vir die boekrak!
 |
Tel: 058 852 3033 |
 |
Faks:
058 853 0140 |
|

|
|
|
|
 |
|
|
Berean Bible Study
Including ESV, KJV and NKJV
Want to know how you can benefit from BerBible? This freeware
product has lots to offer. Read more at the full page ad.
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Bybelskenkings
Verspreiding van die Woord
Het u dalk Bybels wat u wil skenk aan iemand
wat dit sal waardeer en goed sal benut? 'n Dame in Pretoria is op soek na
Bybels vir mense wat nie 'n Bybel het nie, maar graag een wil bekom. Sy sal
baie bly wees om te hoor van besighede, privaat persone of organisasies wat
Bybelskenkings wil maak.
 |
Tel: 072 523 5952 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Afrikaanse Boeke
Gewilde skrywers
Ek het
so ongeveer 350 Afrikaanse boeke van bekende skrywers soos Ena Murray, Elmar Steyn, ens.,
te koop teen spotgoedkoop pryse - vanaf R5 per boek.
|
 |
|
|
|
 |
|
|
James VI van Skotland
19 Junie 1566
19 Junie 1566: die geboortedag van James VI van Skotland. James VI word later
koning van Engeland (James die Eerste) Hy bring die bekende vertaling van die Bybel in
Engels tot stand (King James vertaling).
www.e-sword.net (Gratis
sagteware met volledige teks van talle Bybel-vertalings) |
|

Kyk ook by Bybels |
|
|
|
 |
|
|
Bybels vir Aflaai
Maklik en byderhand
Talle Bybels in verskeie tale (insluitend Afrikaans), sowel as kommentare,
oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir
Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.
Vir meer inligting sien
Bybels |
 |
|
|
|
 |
|
|
|
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of
sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk
bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of
kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook
welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei
plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde
basis plaasvind. |
 Vul asseblief ons
GRATIS advertensie
aansoek in met die nodige inligting. |
|
|
|
 |
|
|