ADSA Advertisement Service for the Christian Community

SWARTLYS

 

 Opgedateer: 10 April 2008 ** Updated: April 10, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

Internet bedrog, swendelary, rommelpos en swak maniere

Indien daar klagtes is oor enige adverteerder op die ADSA webwerf, moet daar nie gehuiwer word om dit aan ons te rapporteer nie. Hetsy dit gaan oor Internet bedrog, swendelary (scams), rommelpos (spam) of swak epos maniere, soos navrae wat nie beantwoord word nie of adverteerders wat swak optree. Stuur 'n kennisgewing aan ons met volledige inligting. Volledige inligting sal help dat ons die saak spoedig kan hanteer deur die klagte na te gaan, en indien van toepassing, die advertensies van sulke persone of organisasies dadelik te verwyder en die adverteerder op die SWARTLYS te plaas. Sulke persone, wat die gasvryheid van ons borge misbruik, sal nie weer die geleentheid kry om by die ADSA webwerf te adverteer nie. Selfs nie in die betaal-afdeling nie. Klagtes kan aangemeld word by die Webmeester. Vir meer inligting en raad hoe om Internet bedrog en swendelary (scams) te hanteer besoek gerus hulpbronne soos:

consumeraffairs.com (sien bv. Scam Alerts)
www.cockeyed.com/workfromhome
www.mlmwatch.org
www.ic3.gov
www.betterbusinessbureau.ca of skakel met u naaste Verbruikerunie-kantoor

Aansoeke wat vir enige van die items op die SWARTLYS ingestuur word, sal nie beantwoord of verwerk word nie!

ADSA se SWARTLYS

Aansoeke wat die Christelike geloof affronteer of poog om die Christelike morele waardes af te kraak of te bespot, kom op 'n interne SWARTLYS en sulke items sal nie deur ADSA geborg, bemark of gefasiliteer word nie. Daar word beslis ook nie na sulke webwerwe wat dié soort ding doen, geskakel nie. ADSA poog om die Christelike gemeenskap te dien.
Die volgende items word weens die hoëvlak van misbruik en moontlikheid tot bedrog nie geplaas nie
   
Werk van die huis af skemas
Etik of data prossesering

 

 Bybels
 Lees
 Lees 2
 Lees 3
 Lees 4
 Lees 5
 Rekenaar
 Rekenaar 2
 Rekenaar 3
 Rekenaar 4
 Reken nou net
 Reken nou net 2
 Reken nou net 3
 Reken nou net 4
 Reken nou net 5
 Reken nou net 6
 Reken nou net 7
 Reken nou net 8
 Reken nou net 9
 Reken nou net 10
 Reken nou net 11
 Reken nou net 12
 Reken nou net 13
 Swartlys

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Poste
 Produkte
 Skole
 Vermaak

 Mediakaart
 ADSA
 Media Map

 Bibles
 Computer
 Computer 2
 Computer 3
 Computer 4
 Read
 Read 2
 Read 3
 Read 4
 Read 5
 Blacklist

 Entertainment
 Events
 Help
 Jobs
 Products
 Schools
 Services

Op|UpBLACKLISTSWARTLYS

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: Kat en worshondjie  

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2008
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads