Jannie: Gospel Singer
Excellent for your next event!
The gospel singer Jannie Theron is available for bookings for all sorts of events. For more details about Jannie, have a look at his full page.
|
 |
Yolande Taljaard
Naelopleiding
Mooi en met styl
Stel jy belang om iets mooi en stylvol te leer om te benut? Begin vandag met 'n loopbaan in die naelbedryf. Dit is geskik vir alle persone en veral mans- en vroue-skoolverlaters. Opleiding in naelversorging is ook 'n soort diens wat jy die res van jou lewe saam met jou kan dra en geld maak waar jy ook al bly.
Besoek ons webwerf vir meer inligting.
Tel:
073 312 2246 |
|

Navrae |
Vakansiehuisoppasser
George, Glentana of Wildernis
Het u 'n vakansiehuis in die Tuinroete? Ek kan as huisopsigter dien in ruil vir gratis inwoning - verkieslik langtermyn. Ek is bereid om hierdie diens te doen in die omgewing van George, Glentana of Wildernis. Ek is 'n professionele dame met 'n voltydse werk. Baie betroubaar en verantwoordelik.
Tel:
076 998 8153 |
|
 |
Agente Gesoek
Cool Creations
Cool Creations wil graag hulle verkoopsgebied uitbrei en nooi besighede, groothandelaars asook privaat persone om hulle pragtige produkte te herverkoop en te bemark. Besoek die webwerf vir meer inligting of om te registreer as agent.
|
 |
Housesitter or Caretaker
George, Glentana or Wilderness area
Up-market service: I offer housesitter or caretaker responsibilities in return for long term accommodation. I would prefer to render this service in the George, Glentana or Wilderness areas. I am a professional lady with full time employment. Very reliable and responsible.
Tel: 076 998 8153 |
|
|
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of
sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind. |

Vul asseblief ons
GRATIS advertensie
aansoek
in met die nodige inligting. |
| |





















|