ADSA FREE Advertisement Service for the Christian Community

Poste 2|Jobs 2

 

 Opgedateer: 13 Augustus 2010 ** Updated: August 13, 2010

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Argitekstekenaar

Goedgekeurde Planne

Ek is 'n argitekstekenaar in Vanderbijlpark. Ek lewer 'n professionele diens en doen my take met verantwoordelikheid. My tariewe sluit die volledige dienste in: van ontwerp tot en met die goedkeuring van die planne, waarna dit per hand by die kliënt afgelewer word.

Skakel my gerus as u argitekstekeninge, bouplanne of soortgelyke dienste benodig.

  Navrae
  Tel: 079 043 8500

ADSA: Argitekstekenaar

Navrae

Tel: 079 043 8500

 

 

Agents Needed

Cool Creations

Cool Creations want to expand their sales areas and invite businesses, wholesalers and private persons to resell and market their excellent products. Visit the site for more information, or to register as an agent.

 

 

Baba- of  Troeteldierwagter

Pretoria-Moot, Poort, Centurion en omgewing

As u sukkel om iemand betroubaar te kry om u babatjie na-ure of naweke op te pas, of as u iemand soek om die troeteldiere en plante te versorg as u so 'n bietjie weggaan met vakansie, skakel dan gerus. Ek versorg met groot vreugde kinders en troeteldiere na-ure of oor naweke. My diens sluit oa ook hulp as siekeversorger in. Ek lewer die diens hoofsaaklik in Pretoria-Moot, Poort, Centurion en omliggende areas. (Pretoria).

  Navrae
  Tel: 084 049 9909
ADSA: Baba- of Troeteldierwagter

 

 

Professional Software

Software Development and Support Services

Do you require custom software development, or an update to your current application?
Don't have a web presence for you business yet?
Are you spending too much time finding the important email among the spam in your inbox?
Are you concerned about not having sufficient backup for your business data?
Are you tired of your unreliable small business server?
Do you want to use quality software with lower or even no license fees?

We have solutions to these problems. We provide software development and support services to enhance your business or personal computing, locally or remotely.

Read more

Based in Calgary, Alberta, Canada

Read more

 

 

Werkers op die oesland

Stem in die Wildernis

Luk 10:2 Hy sę toe vir hulle: "Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes dat Hy arbeiders in Sy oes uitstuur."

Christene is nie almal so bevoorreg om na sendingvelde in verre lande te gaan nie. Tog kan ons 'n sendeling wees net daar waar ons woon en werk deur Christelike traktate te versprei. Ek was so bevoorreg om oor 'n aantal jare groot hoeveelhede traktate te versprei. Deel hierdie wonderlike sendingveld saam met my net daar waar jy is. Epos of skakel vir meer inligting.

Tel: 09 476-8343 (Nieu-Seeland)

ADSA:Die oes is wel groot, maar die arbeiders min, kruis op die lewenspad

 

 

Professionele Sagteware

Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste

Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware, of 'n opdatering van jou huidige stelsel?
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid met 'n eie webtuiste?
Verloor jy baie tyd as gevolg van die oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland?
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe en rugsteun van jou besigheidsdata het?
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare klein besigheids-bediener?
Wil jy kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik?

Daar is oplossings vir hierdie en soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te verbeter, plaaslik of oor die Internet.

Lees meer

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada

Lees meer oor hierdie diens

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

ADSA: Kindervermaak en stokperdjies
Vul asb ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

 

 

Los werkies

Roseville, Gezina, Mountain View, Pretoria-Moot of Poort en omgewing

'n Tiener in Roseville (Pretoria) wil graag los takies verrig oor die naweke. Hy kan die gras sny, tuinwerk doen, voertuie was, inkopies inpak by die winkel, ens. Hulp nodig met los takies? Hy is net die jong man om te skakel. Gee hom asb die geleentheid om uiters broodnodige sakgeld te verdien.

  Navrae

  Tel: 084 049 9909

ADSA: Los werkies (Roseville)

 

 

Kiddies Décor

Décor Dreams

Décor Dreams is from Brackenfell, Cape Town. We manufacture the most stunning stuff for children's rooms - door knobs, curtain tiebacks, alphabet letters with décor, fairies, mobiles, etc.

We are looking for shops or agents to market our products.

ADSA: Décor Dreams: Their products include items such as door knobs, curtain tiebacks, alphabet letters, fairies and mobiles. (2 lions)

Specials

dreams.arkpark.net

 

 

Poste
Poste 2
Poste 3
Poste 4

Postekaart
ADSA

Jobs Map

Jobs
Jobs 2
Jobs 3
Jobs 4

Dienste
Gebeure
Help
Media
Produkte
Skole
Vermaak

Entertainment
Events
Help
Media
Products
Services
Schools

Op|UpPoste|JobsPoste 2|Jobs 2Poste 3|Jobs 3Poste 4|Jobs 4

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
Looking at the moon (ADSA Free Ads)  

ADSA Poste: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Jobs Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2010
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads