ADSA FREE Advertisement Service for the Christian Community

Poste 3|Jobs 3

 

 Opgedateer: 27 Februarie 2010 ** Updated: February 27, 2010

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Tikwerk

Transkripsiediens

'n Blinde man soek tikwerk om te doen vanaf die huis. Kontak Stephan Coetzee as u sulke werk beskikbaar het, of stuur gerus 'n eposnavraag. Hy het reeds voorheen sulke werk gedoen en is gretig om nog meer transkripsie-tikwerk te bekom.

  Navrae
  Tel: 073 012 8475

Transkripsiediens Sleutelbord

 

 

Soek 'n Pos

Pretoria-omgewing

'n Persoon is tans op soek na werk in die Pretoria-omgewing. Hy het kennis van rekenaars en is besig met sy IT ingenieurswese. Hy het ook kennis van stoorkamers.

  Navrae
  Tel: 072 602 1377

 

 

Baba- of  Troeteldierwagter

Pretoria-Moot, Poort, Centurion en omgewing

As u sukkel om iemand betroubaar te kry om u babatjie na-ure of naweke op te pas, of as u iemand soek om die troeteldiere en plante te versorg as u so 'n bietjie weggaan met vakansie, skakel dan gerus. Ek versorg met groot vreugde kinders en troeteldiere na-ure of oor naweke. My diens sluit oa ook hulp as siekeversorger in. Ek lewer die diens hoofsaaklik in Pretoria-Moot, Poort, Centurion en omliggende areas. (Pretoria).

  Navrae
  Tel: 084 049 9909
ADSA: Baba- of Troeteldierwagter

 

 

Odd Jobs

Teenager looking for jobs

A teenager in Roseville (Pretoria) is available to do all kinds of odd jobs during weekends. He can do garden work, mow your lawn, wash vehicles, do packing at the shopping mall and so on. Need a little extra help? He's just the young man to call. Please give him a chance to earn some much needed pocket money. He is able to work in the following areas: Roseville, Gezina, Mountain View or Poort.

  Contact us
  Tel: 084 049 9909

 

 

Professionele Sagteware

Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste

Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware, of 'n opdatering van jou huidige stelsel?
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid met 'n eie webtuiste?
Verloor jy baie tyd as gevolg van die oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland?
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe en rugsteun van jou besigheidsdata het?
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare klein besigheids-bediener?
Wil jy kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik?

Daar is oplossings vir hierdie en soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te verbeter, plaaslik of oor die Internet.

Lees meer

ADSA: Bekommerd oor jou rekenaarstelsel. Laat ons help. Sommer so oor die Internet.

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada

Lees meer oor hierdie diens

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

ADSA: Kuns-, musiek- of balletklasse
Vul asseblief ons
GRATIS advertensie aansoek
in met die nodige inligting.

 

 

Baby or Pet-Sitter

Pretoria Moot, Poort and Centurion

Do you have trouble getting someone reliable to baby-sit or have some pets that needs attention while you're away? I will gladly look after your baby after hours or over the weekends or care for the plants and pets during your vacation. I render this service mainly in Pretoria Moot, Poort, Centurion and surrounding areas (Pretoria).

  Tel: 084 049 9909

ADSA: Baby or Pet-sitter (Pretoria)

 

 

Software Development and Support Services

 

 

Poste
Poste 2
Poste 3
Poste 4

Postekaart
ADSA

Jobs Map

Jobs
Jobs 2
Jobs 3
Jobs 4

Dienste
Gebeure
Help
Media
Produkte
Skole
Vermaak

Entertainment
Events
Help
Media
Products
Services
Schools

Op|UpPoste|JobsPoste 2|Jobs 2Poste 3|Jobs 3Poste 4|Jobs 4

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
 

ADSA Poste: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Jobs Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2010
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads