ADSA Advertisement Service for the Christian Community

Poste 4|Jobs 4

 

 Opgedateer: 24 Mei 2008 ** Updated: May 24, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Bemarkers vir besondere produkte

Décor Dreams

Décor Dreams is op soek na agente/winkels om ons pragtige produkte te bemark. Ons vervaardig o.a. oulike haartooisels vir dogtertjies en allerlei pragtige items vir kinderkamer-versierings. Ons dekoratiewe lampe is uitstaande.

Persone of winkels in alle dele van Suid-Afrika is welkom om met ons te skakel. Ons hoor ook graag van persone in Europa, Kanada, Amerika, Australië, Nieu-Seeland, ens., wat ons produkte in daardie lande wil bemark.

Tel: 021 981 5361 of 082 212 9998

ADSA: Décor Dreams produkte

Navrae

dreams.arkpark.net

 

 

Troufoto's

Pragtige herinneringe

Ek help graag om die spesiale oomblikke in jou lewe vas te vang met foto's, as blywende herinneringe van jou troue, verjaarsdag, matriekafskeid, doop, prysuitdelings, ens.

Daar is verskeie pakkette om van te kies, wat elkeen se sak sal pas. Die diens word hoofsaaklik in die Mpumalanga-area gelewer en die eerste 50 km is gratis, daarna R3.50 per kilometer ekstra.

Vir persoonlike, vriendelike diens, skakel Annemarie gerus by die onderstaande nommers, of stuur 'n navraag.

Tel: 083 949 9732 of 013 243 5694 n/u

Vang mooi herinneringe vas

Kliek duimnael vir groter weergawe

ADSA: Uitsonderlike foto's, blywende herinneringe ADSA: Uitsonderlike foto's, blywende herinneringe
ADSA: Uitsonderlike foto's, blywende herinneringe ADSA: Uitsonderlike foto's, blywende herinneringe
Navrae

 

 

Video Opnames

Vaal Triangle Video Productions

Laat ons die video opnames vir u hanteer, sodat u die groot geleentheid kan geniet. Ons doen video opnames van al daardie baie besondere geleenthede, soos verjaardae, huweliks-herdenkings, doop- en gradeplegtighede, spesiale familiesaamtrekke, skoue of ander byeenkomste, en veral troues, kontak DAAN by VAAL TRIANGLE VIDEO PRODUCTIONS. Lid van VaalWed (organisasie vir troues).

Tel: 083 304 7502 of 016 889 5787

ADSA: Video Opnames

Navrae

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

ADSA: Kuns-, musiek- of balletklasse
Vul asseblief ons
GRATIS advertensie aansoek
in met die nodige inligting.

 

 

Kunswerke

Mari van der Walt

Mari van der Walt bied die allerpragtigste kunswerke met helder, vrolike kleure. Met temas van die bekende Afrika-wild tot veelkleurige voëls in die oerwoud. Vir meer besonderhede oor haar diens as kunstenaar, of foto's van sommige van haar  skilderye, besoek haar webwerf.

ADSA: Kunswerke deur Mari van der Walt

 

 


ADSA: Ouma brei en hekel al te mooi

 

 

Sendingwerk

Soek meer inligting

Ek wil graag betrokke raak met sendingwerk en barmhartigheidsdiens in Suid-Afrika. Indien daar enige iemand is wat my kan help in die regte rigting, sal ek dit opreg waardeer. Asseblief, hierdie versoek is letterlik 'n noodroep vir hulp, leiding en inligting. Ek het 'n passie en 'n dringendheid in my om te begin, maar oral waar ek aanklop, is my hulp nie nodig nie. Iewers moet iemand tog my diens kan gebruik.

Navrae
Tel: 082 516 1139

ADSA: Hulpdiens, sendingwerk en barmhartigheidsdiens

 

 

Poste
Poste 2
Poste 3
Poste 4
Poste 5
Poste 6
Poste 7
Poste 8
Poste 9

Postekaart
ADSA

Jobs Map

Jobs
Jobs 2
Jobs 3
Jobs 4
Jobs 5
Jobs 6
Jobs 7
Jobs 8
Jobs 9

Dienste
Gebeure
Help
Media
Produkte
Skole
Vermaak

Entertainment
Events
Help
Media
Products
Services
Schools

Op|UpPoste|JobsPoste 2|Jobs 2Poste 3|Jobs 3Poste 4|Jobs 4Poste 5|Jobs 5Poste 6|Jobs 6Poste 7|Jobs 7Poste 8|Jobs 8Poste 9|Jobs 9

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: Pretpark * ADSA: Amusement park  

ADSA Poste: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Jobs Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2008
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads