|
|
|
 |
|
|
Benodig
'n Pos
Slaghuis- of Produksie-Bestuurder
'n Persoon is op soek na 'n betrekking as
slaghuisbestuurder of produksiebestuurder in 'n slagpale of
vleisverwerkings-fabriek. Hy het 27 jaar ondervinding in al 3 afdelings. Hy
hoor graag van persone wat so 'n pos vir hom kan aanbied.
 |
Tel: 071 343 9745 of 011 391 8570 |
 |
Faks: 011 391 8570 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Artwork
Mari van der Walt
Mari
van der Walt creates the most beautiful and exquisite artwork with bright and joyful
colors. The themes range from the African wildlife to multicolored jungle birds. For more
information on her services as an artist, or to see photos of some of her paintings, visit
her site.
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Professionele
Sagteware
Sagteware Ontwikkeling en Ondersteuningsdienste
 |
Benodig jy spesiaal ontwerpte sagteware,
of 'n opdatering van jou huidige stelsel? |
 |
Benodig jy 'n Internet-teenwoordigheid
met 'n eie webtuiste? |
 |
Verloor jy baie tyd as gevolg van die
oorvloed gemorspos wat in jou eposbus beland? |
 |
Is jy bekommerd of jy voldoende argiewe
en rugsteun van jou besigheidsdata het? |
 |
Is jy siek en sat vir jou onbetroubare
klein besigheids-bediener? |
 |
Wil jy
kwaliteit sagteware met minder of selfs geen lisensiegelde gebruik? |
Daar is oplossings vir hierdie en
soortgelyke probleme. Ons voorsien sagteware ontwikkeling en
ondersteuningsdienste om jou besigheid of persoonlike rekenaarstelsels te
verbeter, plaaslik of oor die Internet.
|

Gebaseer in Calgary, Alberta, Kanada
Lees meer oor hierdie diens
|
|
|
|
 |
|
|
Bemarkers vir besondere produkte
Décor Dreams
Décor Dreams is op soek na agente/winkels om ons pragtige produkte
te bemark. Ons vervaardig o.a. oulike haartooisels vir dogtertjies en allerlei pragtige
items vir kinderkamer-versierings. Ons dekoratiewe lampe is uitstaande.
Persone of winkels in alle dele van Suid-Afrika is welkom om met
ons te skakel. Ons hoor ook graag van persone in Europa, Kanada, Amerika, Australië,
Nieu-Seeland, ens., wat ons produkte in daardie lande wil bemark.
 |
Tel: 021 981 5361 of 082 212 9998 |
|

Navrae
dreams.arkpark.net |
|
|
|
 |
|
|
Werkers op die oesland
Stem in die Wildernis
Luk 10:2 Hy sę toe vir hulle: "Die oes is wel groot, maar
die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes dat Hy arbeiders in Sy oes uitstuur."
Christene
is nie almal so bevoorreg om na sendingvelde in verre lande te gaan nie. Tog kan ons 'n
sendeling wees net daar waar ons woon en werk deur Christelike traktate te versprei. Ek
was so bevoorreg om oor 'n aantal jare groot hoeveelhede traktate te versprei. Deel
hierdie wonderlike sendingveld saam met my net daar waar jy is. Epos of skakel vir meer
inligting.
 |
Tel: 09 476-8343 (Nieu-Seeland) |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
CV Service
Look good on Paper!
Look
good on paper and the chance to get an interview for that dream job, is yours! A good
Curriculum Vitae is of great value these days. It is also an important marketing tool.
With all the rivalry in the current job market, it is required to approach companies with
the best possible presentation. A good CV will highlight achievements and place
accomplishments in the correct context. Let your CV be professionally prepared and
compiled! Very moderate prices. CV's are available in either Afrikaans or English. If you
are looking for an excellent CV, do not hesitate to phone or contact me.
 |
Tel: 083 232 1817 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Webwerf-ontwikkeling
HaloTech IT Solutions
HaloTech
IT Solutions is 'n jong besigheid wat hom toespits op die ontwikkeling van webtuistes. Met
'n kliënte-basis in Suid-Afrika en Engeland, ontwerp ons 'n webwerf na u smaak en teen
baie billike tariewe. Ons bied ook onder andere opsies aan soos nuusbrief- verspreiding,
interaktiewe forums, produk-katalogusse, en nog veel meer. Dit word alles behoorlik
geďntegreer in u webwerf. Gaste sal besoeke aan die webbladsye geniet en weer en weer kom
kuier. Een van ons belangrikste doelwitte is kliënte-tevredenheid. Ons hoor graag van
belangstellendes.
Tel: +27 72 554 7018 |
|

Lees meer |
|
|
|
 |
Opleiding
Opleiding vir ambagsmanne
Is u besigheid of maatskappy bereid om
opleiding te borg? Volkshulp 2000 sal dan baie graag van u wil hoor.
Hulp met die opleiding van veral ambagte, maar ook ander beroepe, sal 'n
groot verskil maak.
 |
Tel: 083 268 8197 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|