| |
|
 |
|
|
Décor Dreams
Looking for agents
Décor Dreams is from Brackenfell, Cape Town. We manufacture the
most stunning stuff for children's rooms - door knobs, curtain tiebacks, alphabet letters
with décor, fairies, mobiles, etc.
We are looking for shops/agents to market our products.
 |
Tel: 021 981 5361 or 082 212 9998 |
|

Contact
us
dreams.arkpark.net |
| |
|
 |
|
|
Nutsman (Handyman)
Opknapping en veel meer
Ons doen alle soorte nutsmanwerk (handyman's work). Die verf van
huise, lę van plaveisel, sekuriteits-omheinings en vele meer. Kontak ons gerus vir 'n
kwotasie teen geen kostes nie. Ons lewer diens in die Kaapstad-omgewing.
Tel: 021 555 0070 of 082 929 1910 |
Faks: 021 555 0070 |
|
 |
| |
|
 |
|
|
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of
sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Dalk bied u kuns-,
musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan
gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te
laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou
'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind. |
 Vul asseblief ons
GRATIS advertensie
aansoek in met die nodige inligting. |
| |
|
 |
|
|
Join the mission field
Voice in the Wilderness
Luk 10:2 Therefore said He unto them, "The harvest truly is
great, but the labourers are few: pray ye therefore the Lord of the harvest, that He would
send forth labourers into His harvest."
Not
everyone is privileged to go to a mission field, but you can be a missionary just where
you are by distributing Christian tracts. I have been honoured over a good many years to
distribute tens of thousands of tracts. Join me and become a missionary right where you
are.
 |
Tel: 09 476-8343 (New Zealand) |
|
 |
| |
|
 |
|
|
Webwerf-ontwikkeling
HaloTech IT Solutions
HaloTech
IT Solutions is 'n jong besigheid wat hom toespits op die ontwikkeling van webtuistes. Met
'n kliënte-basis in Suid-Afrika en Engeland, ontwerp ons 'n webwerf na u smaak en teen
baie billike tariewe. Ons bied ook onder andere opsies aan soos nuusbrief- verspreiding,
interaktiewe forums, produk-katalogusse, en nog veel meer. Dit word alles behoorlik
geďntegreer in u webwerf. Gaste sal besoeke aan die webbladsye geniet en weer en weer kom
kuier. Een van ons belangrikste doelwitte is kliënte-tevredenheid. Ons hoor graag van
belangstellendes.
Tel: +27 72 554 7018 |
|

Lees meer |
| |
|
 |
|
|
Cleaning Staff
Cape Town
I am starting a cleaning and hospitality services business,
operating along the Atlantic Seaboard in Cape Town. If you are a hard worker
of sober habits and willing to be trained to be the best in the field,
please give me a call.
 |
Tel: 083
631 3646 |
|
 |
| |
|
 |
|
|
Opleiding
Opleiding vir ambagsmanne
Is u besigheid of maatskappy bereid om
opleiding te borg? Volkshulp 2000 sal dan baie graag van u wil hoor.
Hulp met die opleiding van veral ambagte, maar ook ander beroepe, sal 'n
groot verskil maak.
 |
Tel: 083 268 8197 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
Gee klas in Taiwan
Oulike geleenthede
Het jy al ooit oorweeg om die wye węreld
te gaan sien, maar gedink dat die moontlikheid nie vir jou bestaan nie?
Gebruik hierdie geleentheid om in Taiwan te gaan skoolhou. Jy moet 'n
graad hę om te kwalifiseer. Kontak my gerus vir meer inligting. Ons bied
ook pakkette om in Engeland en Europa te gaan werk.
 |
Tel: 076 534 9536 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|