|
HERE, God van Israel, daar is bo in die
hemel of onder op die aarde geen God soos U nie, wat die verbond en die
goedertierenheid hou vir u knegte wat voor u aangesig wandel met hulle
hele hart,
1 Konings 8:23 |
 |
LORD God of Israel, there is no God
like thee, in heaven above, or on earth beneath, who keepest covenant
and mercy with thy servants that walk before thee with all their heart:
1 Kings 8:23 |