ADSA FREE Advertisement Service for the Christian Community

Kuns|Art

 

 

 Opgedateer: 12 Januarie 2012 ** Updated: January 12, 2012

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Unieke Juwele

Pragtig, handgemaak en spesiaal net vir jou

Elke juwelierstuk is handgemaak, oorspronklik en uniek. Geen van die juwele word gedupliseer nie om die "enig-in-sy-soort"-gevoel te behou. Die verskeidenheid wissel van hangertjies tot haarknippe en elkeen sal jou persoonlikheid laat uitstaan!

Juweelstukke kan ook volgens die kliënt se persoonlike ontwerp gemaak word.

Besoek gerus die webwerf vir talle foto's en meer inligting.

 Navrae
 Webwerf: artworks.arkpark.net
 Tel: 076 189 5718 of 072 226 1592
 Faks: 012 546 8387

ADSA: Unieke Handgemaakte Juwele. Pragtig en veelsydig

artworks.arkpark.net

 

 

Exceptional Doll's Houses

Beautiful doll's houses made on order

We build lovely doll's houses with furniture included. Our unique doll's houses are any little girl's dream. These gorgeous 3 story doll's houses come with 30 plus pieces of furniture, built with 3mm plywood.

A doll's house takes approximately 3 weeks to manufacture. Size: Approximately 650mm high x 400mm wide x 200mm deep. Price: R1 550 per doll's house.

Call George Olivier or send an email request if you want to buy a magnificent doll's house for someone special.

Contact us
Tel: 082 940 5405

ADSA: Exceptional Doll's Houses
Click thumbnails for larger view

Contact us

Tel: 082 940 5405

 

 

Sell Something Beautiful!

Looking for resellers

Bored with selling plastic containers or the same old perfume like all your friends? Get something new and beautiful to sell. Maggie's Exquisite Artworks is currently looking for zealous and eager resellers. You can choose from a range of products including Paintings, Jewellery, Candles, Small Bottles and Colouring Books. Visit Maggie's Exquisite Artworks for more information or Registration.

Contact us
Website: artworks.arkpark.net
Tel: 076 189 5718 or 072 226 1592

ADSA: Sell Something Beautiful

artworks.arkpark.net

Tel: 076 189 5718 or
072 226 1592

 

 

Unique Jewellery

Beautiful, handmade and just for you

This outstanding jewellery is handmade from original designs and very unique. None of the pieces are duplicated to keep the unmatched feeling. The assortment varies from pendants to hair clips. Every one will enhance your personality!

Jewellery can also be designed and made to your preference.

Visit the site for lots of photos and more info.

Contact us
Website: artworks.arkpark.net
Tel: 076 189 5718 or 072 226 1592

ADSA: Unique Jewellery with original designs

artworks.arkpark.net

 

 

Uitmuntende Borduurwerk

Cool Creations

Soek jy na 'n uitsonderlike geskenk vir iemand spesiaal, vir 'n kombuistee, doopgeleentheid of sommer net om jouself te bederf? Cool Creations het die oulikste items. Van mooi handsakke en beursies, badkamerhanddoeke, pragtige kombuislinne (wat tafeldoeke en voorskote insluit), tot klere, piekniekmandjies, mooi rugsakke en plakkers of tooilappies om dit mee te versier.

Cool Creations bied ook baie gereeld winskopies en afslagdae aan vir vakansiedae soos Moedersdag, Vadersdag, Liefiesdag en ook veral vir die Paas- en Kersseisoen. Besoek die Cool Creations webwerf vir nog baie meer inligting, pryse en 'n hele aantal foto's.

  Navrae
  Webwerf: coolcreations.dieknoop.info
  Tel: 071 463 6400

ADSA: Uitmuntende Borduurwerk en pragtige kinderklere gemaak deur Cool Creations

Pragtige Kinderklere

Oulike Waardepakkies!

 

 

Kunswerke met Variasie

Uit Studio Twenty One se Ateljee

Soek jy iets heel uitsonderlik, maar ook pragtig anders vir jou sitkamer of kantoor? Daardie versiering wat net reg is? Iets wat die oog sal trek en jou smaak met 'n tikkie kleur sal uitbeeld? Gaan besoek gerus Studio Twenty One se ateljee. Dié ateljee skep kunswerke met flair en smaak. Dit sal mooi estetiese waarde aan enige vertrek verleen. Daar is 'n fotogalery met voorbeelde van die kunswerke, met temas wat byvoorbeeld insluit madeliefies, 'n jakarandaboom, rose en nog meer. Gaan kyk gerus.

  Navrae
  Webwerf: studio21paintings.blogspot.com

ADSA: Kunswerke uit Studio Twenty One se Ateljee

 

 

Houtwerk

Restoureer van houtmeubels

Reon restoureer graag ou meubels tot 'n pragtige kunswerk om op trots te wees. Hy maak ook byvoorbeeld hoë stoele, lessenaars, tafels en so meer. Hy doen ook houtdraaiwerk en maak enige iets van hout wat jy mag benodig. Sy werk is van goeie gehalte. Kontak hom gerus, hy sal oumagrootjie se stoel weer soos nuut laat lyk.

Die diens is beskikbaar in die Welkom-omgewing in die Vrystaat.

  Navrae
  Tel: 072 561 5868 of 057 354 3083

ADSA: Restoureer van houtmeubels

 

 

Familiewapens

Van Ackermann, Malan, Rousseau tot Zastron

Wees trots op u naam, of dit nou Barnard, De Wet, Du Toit, Gerber, Lombard, Otto, Opperman, Van den Berg, Snyman of enige van 'n duisend ander vanne is. Maak gebruik van hierdie unieke geleentheid om 'n baie mooi uitbeelding van u familiewapen te bekom.

Die heraldiese wapens is in die oorspronklike kleure op pragtige hout geverf. Gratis stamvaderinligting, gratis simboolbetekenisse en kleurbetekenisse.

 Prys: R250 (posgeld uitgesluit).
Die wapens is 400 x 320mm groot.

  Navrae
  Tel: 035 340 2892

ADSA: Familiewapens
Kliek duimnael vir groter weergawe

Alle Europese, Australiese en Suid-Afrikaanse name is beskikbaar. Hierdie kunswerke is nie net mooi erfstukke nie, maar is ook baie goeie geskenke.

 

 

Professionele Handbreiwerk

Netjies en pragtig

Professionele, netjiese, privaat handbreiwerk: babagoed (kombersies, kousies, baadjietjies, ens.); oorgetrekte houthangers; truie vir volwassenes of kinders; noem wat u graag gebrei wil hê en ek sal sê of dit moontlik is.

U kan self die wol, knope, ens. verskaf - dan betaal u net vir die arbeid. Anders kan ek die materiaal gaan aankoop, dan word die koste daarvan, plus brandstof, by die arbeid ingesluit. Pryse sluit belasting in en varieer na gelang van die item se grootte, styl, patroon en die soort wolstof.

U kan die patrone verskaf (wat u self aankoop), of u kan kies uit die verskeidenheid patrone in my versameling.

  Navrae
  Tel: 012 348 7017 of 072 610 2133
  Faks: 086 512 2463
Breiwerk: Babagoed soos kombersies, kousies en baadjietjies. Ook oorgetrekte houthangers en truie

Navrae

 

 

Skilderye: Marie Smith

Nostalgie en Natuur

Met my skilderwerk probeer ek om die rustigheid en die vrede wat net in die natuur gevind kan word, uitbeeld. Almal van u wat graag waarde heg aan die verlede en die verlede van u voorgeslagte, sal iets in my skilderye vind wat u nostalgies sal stem.

 Navrae

ADSA: Skilderye deur Marie Smith

Kliek duimnael vir groter weergawe
skilder.arkpark.info

 

 

Gospel- en Countrysangers

Bied hulp aan talentvolle kunstenaars

Die gospel- en countrysangers Jan en Des is nie net sangers in eie reg nie, maar bedryf hul eie opname-ateljee. Kontak hulle vir verdere besonderhede oor opnames. Het jy 'n pragtige stem? Hulle skep geleentheid om talentvolle kunstenaars te help.

Vir meer inligting oor die bedrywighede by die ateljee, asook baie billike pryse, besoek die volblad-advertensie.

  Navrae

ADSA: Die gospel- en countrysangers Jan en Des

 

 

Borgskappe vir Webwerwe

ARK Webontwerp (Afrikaans)

Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2012 is tans in die beplanningsfase. Navrae of kommentaar is welkom.

Meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar by
ARK Webontwerp se webwerf

Webwerf: myarkpark.com/arkweb

ADSA: ARK Webontwerp (Afrikaans) Borgskappe 2012

 

 


 Algemeen
 Algemeen 2
 Algemeen 3
 Algemeen 4
 Algemeen 5
 Algemeen 6
 Algemeen 7
 Algemeen 8
 Algemeen 9
 Eiendom
 Eiendom 2
 Huis
 Huis 2
 Huis 3
 Huis 4
 Huis 5
 Huis 6
 Huis 7
 Huis 8
 Kuns
 Kuns 2
 Kuns 3
 Kuns 4
 Kuns 5
 Kuns 6
 Kuns 7
 Ontspanning
 Ontspanning 2
 Tegnies
 Tegnies 2
 Tegnies 3

 Produktekaart
 ADSA

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Media
 Poste
 Skole
 Vermaak

 Products Map

 Art
 Art 2
 Art 3
 Art 4
 Art 5
 Art 6
 Art 7
 General
 General 2
 General 3
 General 4
 General 5
 General 6
 General 7
 General 8
 General 9
 Home
 Home 2
 Home 3
 Home 4
 Home 5
 Home 6
 Home 7
 Home 8
 Leisure
 Leisure 2
 Property
 Property 2
 Technical
 Technical 2
 Technical 3

 Entertainment
 Events
 Help
 Media
 Jobs
 Schools
 Services

Op|UpAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Eiendom|PropertyEiendom 2|Property 2Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Huis 7|Home 7Huis 8|Home 8Kuns|ArtKuns 2|Art 2Kuns 3|Art 3Kuns 4|Art 4Kuns 5|Art 5Kuns 6|Art 6Kuns 7|Art 7Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2Tegnies 3|Technical 3

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: World and Blue Butterflies  

ADSA Produkte: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Products Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads