Borduurwerk
Oulike geskenkies
Borduurland verskaf items met pragtige borduurwerk. Daar
is byvoorbeeld denimsakke, rugsakke, baba-linne, pennesakkies en vadoeke
met besondere mooi versierings. Sakke is almal van demin gemaak en met 'n
mooi prent versier. Besoek gerus die
uitstalling by Piazza van die
produkte. Daar is ook talle oulike borduurontwerpe om van te kies.
Tel: 071 463 6400 |
|

Uitstalling by Piazza |
LoveRock
Something different
Buy a LoveRock for as little as R10! Whether you keep
the LoveRock in your pocket, around
your neck or as a key holder, these words of inspiration are always at your
fingertips. A tangible reminder of God's love and existence!
Curious to see these cute products?
Visit the site for many detail photos.
Tel: 071 501 1591 or 044 874 6622 |
Fax: 086 684 1195 |
|
 |
Skilderye: Marie Smith
Nostalgie en Natuur
Met my skilderwerk probeer ek om die rustigheid en die
vrede wat net in die natuur gevind kan word, uitbeeld. Almal van u wat graag
waarde heg aan die verlede en die verlede van u voorgeslagte, sal iets in my
skilderye vind wat u nostalgies sal stem.
|

Kliek duimnael vir groter
weergawe
skilder.arkpark.info |
Grafiese- en
Webwerfontwerper
Ontwerpe wat jou styl sal pas
Vir die ontwerp van besigheidskaartjies, webtuistes,
korporatiewe ID's, insluitende papierhoofde vir fakse, eposse en briewe,
korporatiewe brosjures, pamflette en plakkate. Illustrasiewerk word ook
voorsien.
Billike pryse en gehalte werk!
|
Tel:
083 446 7210 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Badges and Lapel Buttons
Buttons, lapel badges and more
Badge
Boy
We design and manufacture badges. A wide assortment of button patterns
are available. They are especially useful for groups, including sports teams as well as
clubs. Name badges are essential for personnel working in stores,
restaurants and reception areas. The beautiful designs of our badges or
buttons are also delightful as gifts. We supply special designs on
request.
 |
Tel: 082 212 9998 |
|

Contact
us
badgeboy.dieknoop.org |
| |
|
 |
| |
|
Garden and Home
Creative Pots will make beautiful additions to your home
or garden. Creative Pots are quality pots for house or garden décor. The
range includes four types. Sleeper pots, Rock pots, African design and
flower pots. Send a request or visit the site for more information.
 |
Tel: 083 415 0398 |
|
 |
| |
|
 |
| |
Kindervermaak en stokperdjies
Is u 'n kunstenaar of
sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk
bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of
kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook
welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei
plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde
basis plaasvind. |

Vul asseblief ons GRATIS advertensie
aansoek in met die nodige inligting. |
| |
|
 |
| |
|
|
 |
| |
|
 |
| |
| |







































































|