ADSA FREE Advertisement Service for the Christian Community

Kuns 4|Art 4

 

 

 Opgedateer: 27 Februarie 2010 ** Updated: February 27, 2010

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Oulike Kunsvlyt

Sakgeld met Stokperdjies

Ons vertoon graag die werke van kunstenaars, veral as u nie alreeds by ander webwerwe adverteer nie.

Miskien is u 'n kunsonderwyser, of dalk maak u net oulike items met 'n handige stokperdjie soos teddiebere, mooi naaldwerk-artikels, gehekelde lappies of dekens, borduurwerk, découpage of Bauernmalerei-artikels, lappoppe of houtspeelgoed, kat- of brakkie-jakkies of enige ander soort kunswerke of stokperdjies.

Kunstenaars wat enige van die volgende bedryf en hul ware op die Internet wil ten toon stel, kan 'n advertensie-aansoek stuur: brandskilderwerk, smokwerk, pottebakkery, krale-ryg en -borduur, tekstiel-knoop en doop, macramé, weef (rottang of wolweef), laslapwerk, batik, teken- of drukwerk, houtsneewerk en so meer.

ADSA: Wollie in haar oulike, snoesige brakkiejakkie

Vul asseblief ons
GRATIS advertensie-aansoek
in met die nodige inligting

Navrae

Voorbeelde van sulke uitstallings kan ook besigtig word by ons markplein by
 piazza.arkpark.com

 

 

Bybelstories op CD

Bybel Buddies

Vandat daar nie meer formele Bybelonderrig in die skole is nie, ken ons kinders nie meer die verhale uit die Bybel nie.

Teken vandag nog in op die splinternuwe storie-reeks, Bybel Buddies, en ontvang drie nuwe stories op CD met heerlike inkleuraktiwiteite elke maand!

Vir 'n lys van die stories in die Bybel Buddies-reeks, besoek Anna Emm en haar oulike span se webwerf.

  Navrae
  Webwerf: www.AnnaEmm.co.za
  Tel: 021 558 0234
  Faks: 021 558 0234

ADSA: Bybel Buddies

www.AnnaEmm.co.za

 

 

Art exhibits

Marie Smith

From time to time, Marie Smith presents art shows to exhibit her paintings about the Hantam area. You are welcome to visit her website for more specific information about dates and venues. Not only are her paintings unique, but the prices are more than fair for such exquisite artworks.

  Contact us
  Website: skilder.arkpark.info

ADSA: Exquisite artworks by Marie Smith

 

 

Pragtige Potte

Vir die Huis of Tuin

Creative Pots is uniek en sal 'n pragtige byvoeging wees in die huis of tuin. Daar is 4 reekse om van te kies. Dit bestaan uit: "Sleeper"-potte, ronde balvormige potte, Afrika-ontwerpe en blombakkies. Die potte dien vir binne sowel as buitenshuise gebruik, is van goeie gehalte en is boonop teen bekostigbare pryse. Stuur 'n navraag of besoek die webtuiste om meer foto's en pryse van al ons blompotte en wye reeks blombakke te besigtig.

Tel: 083 415 0398

ADSA: Creative Pots, pragtige byvoeging vir die huis of tuin

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

ADSA gratis advertensies: Kindervermaak en stokperdjies
Vul asseblief ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

 

 

Geskenkies

Verskeidenheid ontwerpe

Op soek na oulike klein geskenkies? Badge Boy gaan hul reeks uitstal by verskeie markte, feeste en skoue. Vir besonderhede, besoek die Kalender by die webwerf of stuur 'n navraag.

  Navrae

ADSA: Small gifts

 

 

ADSA: Ouma brei en hekel al te mooi

 

 

ARK Ontwerpe

Illustrasies en webwerwe

Vir die ontwerp van webwerwe asook logo's en algemene illustrasies. Meer inligting oor ons diens is te sien by: myarkpark.com/arkweb/dienste.htm

ADSA: ARK Ontwerpe

 

 


 Algemeen
 Algemeen 2
 Algemeen 3
 Algemeen 4
 Algemeen 5
 Algemeen 6
 Algemeen 7
 Algemeen 8
 Algemeen 9
 Algemeen 10
 Eiendom
 Huis
 Huis 2
 Huis 3
 Huis 4
 Huis 5
 Huis 6
 Huis 7
 Huis 8
 Kuns
 Kuns 2
 Kuns 3
 Kuns 4
 Kuns 5
 Ontspanning
 Ontspanning 2
 Tegnies

 Produktekaart
 ADSA

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Media
 Poste
 Skole
 Vermaak

 Products Map

 Art
 Art 2
 Art 3
 Art 4
 Art 5
 General
 General 2
 General 3
 General 4
 General 5
 General 6
 General 7
 General 8
 General 9
 General 10
 Home
 Home 2
 Home 3
 Home 4
 Home 5
 Home 6
 Home 7
 Home 8
 Leisure
 Leisure 2
 Property
 Technical

 Entertainment
 Events
 Help
 Media
 Jobs
 Schools
 Services

Op|UpAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10|General 10Eiendom|PropertyHuis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Huis 7|Home 7Huis 8|Home 8Kuns|ArtKuns 2|Art 2Kuns 3|Art 3Kuns 4|Art 4Kuns 5|Art 5Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Tegnies|Technical

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
 

ADSA Produkte: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Products Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2010
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads