| |
|
 |
| |
Lapelwapentjies
Knopies, naamplaatjies en meer
Badge Boy
Ons ontwerp en maak lapelwapentjies. Daar is 'n wye
verskeidenheid patrone. Die wapentjies kan gebruik word by bv sportspanne en
klubs. Dit is ook baie nuttig as naamplaatjies vir werkers in plekke soos
winkels, restaurante en vir persone soos ontvangs-personeel. Ons mooi
ontwerpe sorg dat dit as baie oulike geskenkies kan dien. Ons skep ook spesiale
ontwerpe op versoek.
 |
Tel: 082 212 9998 |
|

Navrae
badgeboy.dieknoop.org |
| |
|
 |
| |
Woodcarving products
Frames and more
We sell beautiful woodcarving art products. Frames and
other decorations. Other art products as well. For more
detail and some photos, have a look at the
full page
advertisement.
|
 |
| |
|
 |
| |
African Designer Wear
Elégance D'Afrique
Elégance D'Afrique designs and sew tailormade wedding dresses, ball
gowns, matric farewell dresses and corporate wear. We also specialise in
African traditional wear with a hint of European flair. Our prices range
from R650 upward to about R5000. We also rent out dresses for all
occassions at affordable prices ranging between R500- R1200. We assure
you of our personal attention and the best quality in town. Visit us at
our shop in Pretoria, or send a request.
 |
Tel: +27 12 547 6233 or 082 416 7362 |
 |
Fax: +27 12 547 6233 |
|

Contact us
http://elegance.dieknoop.info |
| |
|
 |
| |
Sponsorships at ARK
ARK Web Design (Afrikaans)
Sponsorships for 2008 were already allocated.
Website:
myarkpark.com/arkweb
|
 |
| |
|
 |
| |
Mari van der Walt
Mari van der Walt bied die allerpragtigste kunswerke met helder, vrolike kleure.
Met temas van die bekende Afrika-wild tot veelkleurige voëls in die oerwoud. Vir meer
besonderhede oor haar diens as kunstenaar, of foto's van sommige van haar skilderye,
besoek haar webwerf.
|
 |
| |
|
 |
| |
|
|
 |
| |
|
 |
| |
Rame en raamwerk
Mooi rame teen billike pryse
Is u 'n kunstenaar wat mooi rame maak en verkoop
teen billike pryse? Is u naby Hennenman of omgewing? Ek hoor dan
graag van u. Ek het te make met skilder-kunstenaars wat soms van hul
werke wil laat raam. Ons soek na kunstenaars wat per geleentheid
rame kan skep soos die behoefte ontstaan by kliënte wat soms van die
skilderwerke wil laat raam. Die rame moet nie duur wees nie, want
kliënte vra meestal vir verwysings na persone wat rame teen
goedkoop of billike pryse skep en verkoop. As u meen u skep goeie rame teen
kompeterende pryse, stuur dan gerus vir my u besonderhede.
|
 |
| |
|
 |
| |
|
Garden and Home
Creative Pots will make beautiful additions to your home
or garden. Creative Pots are quality pots for house or garden décor. The
range includes four types. Sleeper pots, Rock pots, African design and
flower pots. Send a request or visit the site for more information.
 |
Tel: 083 415 0398 |
|
 |
| |
|
 |
| |