ADSA Advertisement Service for the Christian Community

Kuns 7|Art 7

 

 

 Opgedateer: 24 Mei 2008 ** Updated: May 24, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Creative Pots

Garden and Home

Creative Pots will make beautiful additions to your home or garden. Creative Pots are quality pots for house or garden décor. The range includes four types. Sleeper pots, Rock pots, African design and flower pots. Send a request or visit the site for more information.

Tel: 083 415 0398

ADSA:Creative Pots, beautiful additions to your home or garden

 

 

Kunswerke

Mari van der Walt

Mari van der Walt bied die allerpragtigste kunswerke met helder, vrolike kleure. Met temas van die bekende Afrika-wild tot veelkleurige voëls in die oerwoud. Vir meer besonderhede oor haar diens as kunstenaar, of foto's van sommige van haar  skilderye, besoek haar webwerf.

ADSA: Mari van der Walt, skilder

 

 

Badges and Lapel Buttons

Buttons, lapel badges and more

Badge Boy

We design and manufacture badges. A wide assortment of button patterns are available. They are especially useful for groups, including sports teams as well as clubs. Name badges are essential for personnel working in stores, restaurants and reception areas. The beautiful designs of our badges or buttons are also delightful as gifts. We supply special designs on request.

Tel: 082 212 9998

ADSA: Badge Boy for beautiful designs of badges and buttons

Contact us

 

 

Borgskappe vir Webwerwe

ARK Webontwerp (Afrikaans)

Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2008 is reeds toegeken, maar meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar
by ARK Webontwerp se webwerf

Webwerf: myarkpark.com/arkweb

ADSA: ARK Webontwerp (Afrikaans) Borgskappe 2008

 

 

Houtspeelgoed

Probeer weer begin

Ek is tans werkloos, weens die feit dat ek 'n ledemaat verloor het en ongelukkig nie weer terug kan gaan na my beroep waarvoor ek aanvanklik opgelei was nie.

Ek wil nou graag weer 'n nuwe begin probeer maak. Ek sou graag hout wou kry, sodat ek speelgoed kan maak en verkoop vir 'n inkomste. Ek sal ook baie graag saad wou ontvang, sodat ek 'n groentetuin  kan begin. Enige materiaal om my huis in 'n goed versorgde toestand te hou, sal ook baie, welkom wees. Hulp met bogenoemde items sal besonder waardeer word. Ek kan goedere in Kroonstad of Edenville in die Vrystaat ontvang. Laat gerus weet as u my kan help. Ek sal donasies ten goede aanwend.

Tel: 072 175 7485

ADSA Produkte: Houtspeelgoed

Navrae

 

 

Foto's op DVD

Rhomia Produksies

Is jy moeg vir talle foto's wat oral rondlê, of het jy net nie meer plek om al die foto-albums te bêre nie? Verlaat die kinders die huis en hulle wil ook van die foto's saamneem? Hier is nou iets ouliks en handig! Plaas sulke foto's op DVD met paslike musiek en geniet die foto's van vooraf en vir baie jare wat nog kom.   Hierdie uitsonderlike verpakking van foto's op 'n lekker gerieflike medium, is ook 'n goeie geskenk aan ouer persone wat na kleiner wooneenhede verhuis.

Prys: 25c per foto en R80 vir die meester DVD. Daarna R20 per ekstra DVD. 50% van die bedrag moet as deposito inbetaal word vir M. Peens, ABSA Tjekrekening 4056741945. Faks asseblief die depositostrokie deur na 086 503 1089, of stuur dit per epos. (Stuur 'n navraag om my eposadres te bekom.) Bewaar oorspronklike strokie as bewys van inbetaling.

Tel: 012 565 6151 of Selnr: 083 492 9033
Faks: 086 503 1089

Foto's met paslike musiek
op 'n DVD

ADSA: Foto's met paslike musiek op op 'n DVD
Posadres: Posbus 908872, Montana, 0151.

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

ADSA: Kindervermaak en stokperdjies
Vul asseblief ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

 

 


 Algemeen
 Algemeen 2
 Algemeen 3
 Algemeen 4
 Algemeen 5
 Algemeen 6
 Algemeen 7
 Algemeen 8
 Algemeen 9
 Algemeen 10
 Eiendom
 Huis
 Huis 2
 Huis 3
 Huis 4
 Huis 5
 Huis 6
 Huis 7
 Kuns
 Kuns 2
 Kuns 3
 Kuns 4
 Kuns 5
 Kuns 6
 Kuns 7
 Ontspanning
 Ontspanning 2
 Ontspanning 3
 Tegnies
 Tegnies 2

 Produktekaart
 ADSA

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Media
 Poste
 Skole
 Vermaak

 Products Map

 Art
 Art 2
 Art 3
 Art 4
 Art 5
 Art 6
 Art 7
 General
 General 2
 General 3
 General 4
 General 5
 General 6
 General 7
 General 8
 General 9
 General 10
 Home
 Home 2
 Home 3
 Home 4
 Home 5
 Home 6
 Home 7
 Leisure
 Leisure 2
 Leisure 3
 Property
 Technical
 Technical 2

 Entertainment
 Events
 Help
 Media
 Jobs
 Schools
 Services

Op|UpAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10 |General 10Eiendom|PropertyHuis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Huis 7|Home 7Kuns|ArtKuns 2|Art 2Kuns 3|Art 3Kuns 4|Art 4Kuns 5|Art 5Kuns 6|Art 6Kuns 7|Art 7Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Ontspanning 3|Leisure 3Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
Amusement park rockets  

ADSA Produkte: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Products Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2008
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads