Soft Serve Machines
Frostee Boyz
Frostee Boyz is a company whose business is ice cream, being the
popular suppliers of Soft Serve Machines in South Africa and all
neighbouring African countries.
Start your own lucrative enterprise. Our machines are for rent or for purchase and are
wonderful to use at festivals, kiosks, restaurants and carnivals. Very
profitable.
Tel:
076 876 3228 |
|
 |
Borduurwerk
Oulike geskenkies
Borduurland verskaf items met pragtige borduurwerk. Daar
is byvoorbeeld denimsakke, rugsakke, baba-linne, pennesakkies en vadoeke
met besondere mooi versierings. Sakke is almal van demin gemaak en met 'n
mooi prent versier. Besoek gerus die
uitstalling by Piazza van die
produkte. Daar is ook talle oulike borduurontwerpe om van te kies.
Tel: 071 463 6400 |
|

Uitstalling by Piazza |
LoveRock Produkte
Ietsie anders
Koop nou jou LoveRock aanlyn by
www.loverock.co.za of kontak ons
direk op die webwerf! Dra elke dag 'n tasbare bewys van God se liefde aan
jou. Of jy die LoveRock in jou sak saam met jou dra, as 'n sleutelhouer of
selfs om jou nek, word jy elke minuut van die dag herinner aan God se
nabyheid en liefde!
Nuuskierig oor hierdie oulike produkte? Besoek die
webtuiste vir talle foto's met
detail.
Tel:
071 501 1591 of 044 874 6622 |
Faks:
086 684 1195 |
|

www.loverock.co.za |
| |
|
 |
| |
Kiddies Décor
Décor Dreams
Décor Dreams is from Brackenfell, Cape Town. We
manufacture the most stunning stuff for children's rooms - door knobs,
curtain tiebacks, alphabet letters with décor, fairies, mobiles, etc.
We are looking for shops or agents to market our
products.
|

Specials
dreams.arkpark.net |
| |
|
 |
| |
Birds, Reptiles and
Monkeys
Unwanted animals
We gladly receive unwanted monkeys, birds and reptiles.
Any advice and useful items are also more than welcome.
You are encouraged to visit us at
the rehibilitation centre in Wolmer, Pretoria North. Contact Linda and Billy
Vos for more information.
Tel:0827601827, 0769461687 or 012 546 4082 |
|
.jpg) |
| |
|
 |
| |
Openbaring DVD
Reeks oor die Bybelboek Openbaring
Wil u graag die boek Openbaring beter verstaan? Wonder u ook wat
die dier met die sewe koppe en die tien horings simboliseer, of is u verward
oor
die merk van die dier en die dier wat uit die see opkom? U hoef nie meer
verder te wonder nie. Nadat u hierdie reeks deurgewerk het, sal u 'n beter
begrip van die besondere boek, Openbaring hę. Vir gratis DVD's oor hierdie
onderwerp, stuur u posadres en taalvoorkeur aan ons dmv die navraag hier
onder.
Tel:
073 182 0403 |
|
 |
| |
|
 |
| |
| |







































































|