ADSA FREE Advertisement Service for the Christian Community

Algemeen 2|General 2

 

 

 Opgedateer: 12 Januarie 2012 ** Updated: January 12, 2012

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Wonderlike Winskopies

Gebeure op die Winskopie-Kalender

Jy sal aangenaam verras wees deur die goeie winskopies wat aangebied word deur Maggie se Keurige Kunswerke.

Grootmaataankope, afslag en heerlike winskopies vir Vakansietye en talle meer!

  Navrae
  Webwerf: artworks.arkpark.net
  Tel: 076 189 5718 of 072 226 1592

ADSA: Gebeure op die Winskopie-Kalender
Navrae
Tel: 076 189 5718 of
072 226 1592

 

 

Meenthuis te Koop

Pragtige plek om in te woon

Netjiese 2-slaapkamer meenthuis is dringend te koop. Die meenthuis is in 'n veiligheidskompleks. Die eienaar móét verhuis. Prys: R650 000 (onderhandelbaar).

Alle gordyne en blindings en meeste van die tuinornamente is ingesluit in die kopie.

Die meenthuis is geleë in Modimolle (Nylstroom), Limpopo.

Soek jy 'n stukkie Bosveld? Hierdie woning is dan net vir jou.

  Navrae
  Tel: 072 172 1139
Kliek duimnael vir groter weergawe
 

 

Droë Appelkose en Perskes

Songedroogte Geelperskes en Appelkose

Geurige Montagu songedroogte geelperskes en appelkose. Dié heerlike droë vrugte is direk vanaf die plaas Warmwater.

Die prys vir beide die perskes en appelkose is:
R40 per kg (Posgeld en BTW ingesluit).
Minimum bestelling 5 kilogram.

Pryse by groter bestellings is onderhandelbaar.

Die droë vrugte word ongelukkig net binne die Suid-Afrikaanse grense versend.

Adres: Warmwater, Posbus 249, Montagu, 6720.

 

  Navrae
  Tel: 082 688 8891
  Faks: 086 696 4579

ADSA: Geurige Montagu songedroogte vrugte vanaf die plaas Warmwater

ADSA: Geurige Montagu songedroogte appelkose.
Kliek duimnael vir groter weergawe

Navrae

 

 

Klerestoor

Bloemfontein

Die Klerestoor te Bloemfontein benodig dringend die volgende:

Bybels
Christelike Tydskrifte
Klere
Komberse
Linne

Hulle is in die beginfase van 'n klerestoor vir Bloemfontein en omgewing. Hulle soek ook 'n koördineerder om te help met die uitsorteer, regmaak en uitdeel van klere. Laat hoor asseblief van u as u kan help.
 

Navrae
Tel: 076 877 7121

ADSA:Die Klerestoor vir Bloemfontein en omgewing. Maak asb 'n bydrae

Navrae

Tel: 076 877 7121

 

 

Unieke Juwele

Pragtig, handgemaak en spesiaal net vir jou

Elke juwelierstuk is handgemaak, oorspronklik en uniek. Geen van die juwele word gedupliseer nie om die "enig-in-sy-soort"-gevoel te behou. Die verskeidenheid wissel van hangertjies tot haarknippe en elkeen sal jou persoonlikheid laat uitstaan!

Juweelstukke kan ook volgens die kliënt se persoonlike ontwerp gemaak word.

Besoek gerus die webwerf vir talle foto's en meer inligting.

 Navrae
 Webwerf: artworks.arkpark.net
 Tel: 076 189 5718 of 072 226 1592
 Faks: 012 546 8387

ADSA: Unieke Handgemaakte Juwele. Pragtig en veelsydig

artworks.arkpark.net

 

 

Arts and Crafts

Pocket money with crafts

We display the various arts and crafts of artists, especially if the items are not shown elsewhere on the Internet.

Maybe you are an art teacher or perhaps you make interesting items with a handy hobby like teddy bears, beautiful needlework, crochet tablecloths or bedspreads, embroidered items, découpage or Bauernmalerei articles, rag dolls or wooden toys, cat and doggy jackets, or any other interesting artwork or hobby.

Artists who want to showcase their articles on the Internet and who do any of the following, can send a request: Stained glass work, smocking, pottery, bead stringing and bead embroidery, tie-dying, macramé, weaving (baskets or wool), quilting, batik, drawing or printing, wood sculpture and so on.

ADSA: Wollie in her cute and warm doggy coat

Send a request with all the relevant details

Inquiries

Examples of exhibits can be seen at piazza.arkpark.com

 

 

Houtwerk

Restoureer van houtmeubels

Reon restoureer graag ou meubels tot 'n pragtige kunswerk om op trots te wees. Hy maak ook byvoorbeeld hoë stoele, lessenaars, tafels en so meer. Hy doen ook houtdraaiwerk en maak enige iets van hout wat jy mag benodig. Sy werk is van goeie gehalte. Kontak hom gerus, hy sal oumagrootjie se stoel weer soos nuut laat lyk.

Die diens is beskikbaar in die Welkom-omgewing in die Vrystaat.

  Navrae
  Tel: 072 561 5868 of 057 354 3083

ADSA: Restoureer van houtmeubels

 

 

Juweliersware teen 50% Afslag

Koop iets moois en help ander

Ons organisasie het kartonne vol nuwe en moderne juwele en vroue-bykomstighede ontvang. Ons benodig eerder die kontant om honger kinders te voed en wil dus die juwele en ander items verkoop. Maak tot 50% wins uit die verkope. Stuur jou epos-adres om nog foto's van die produkte te kry.

  Navrae
  Tel: 072 746 0093


Kliek duimnael vir groter weergawe

 

 

LoveRock Produkte

Ietsie anders

Koop nou jou LoveRock aanlyn by www.loverock.co.za of kontak ons direk op die webwerf! Dra elke dag 'n tasbare bewys van God se liefde aan jou. Of jy die LoveRock in jou sak saam met jou dra, as 'n sleutelhouer of selfs om jou nek, word jy elke minuut van die dag herinner aan God se nabyheid en liefde!

Nuuskierig oor hierdie oulike produkte? Besoek die webtuiste vir talle foto's met detail.

  Navrae
  Webwerf: www.loverock.co.za
  Tel: 071 501 1591 of 044 874 6622
  Faks: 086 684 1195

'n Mooi geskenk net vir jou

www.loverock.co.za

 

 

Lapelwapentjies

Knopies, naamplaatjies en meer

Badge Boy

Ons ontwerp en maak lapelwapentjies. Daar is 'n wye verskeidenheid patrone. Die wapentjies kan gebruik word by bv sportspanne en klubs. Dit is ook baie nuttig as naamplaatjies vir werkers in plekke soos winkels, restaurante en vir persone soos ontvangs-personeel. Ons mooi ontwerpe sorg dat dit as baie oulike geskenkies kan dien. Ons skep ook spesiale ontwerpe op versoek.

Webwerf: badgeboy.dieknoop.org
Tel: 082 212 9998

ADSA: Badge Boy Lapelwapentjies, Knopies, Naamplaatjies

badgeboy.dieknoop.org

 

 

Berean Bible Study

Including ESV, KJV and NKJV

Want to know how you can benefit from BerBible? This freeware product has lots to offer. Read more at the full page ad.

 

 


 Algemeen
 Algemeen 2
 Algemeen 3
 Algemeen 4
 Algemeen 5
 Algemeen 6
 Algemeen 7
 Algemeen 8
 Algemeen 9
 Eiendom
 Eiendom 2
 Huis
 Huis 2
 Huis 3
 Huis 4
 Huis 5
 Huis 6
 Huis 7
 Huis 8
 Kuns
 Kuns 2
 Kuns 3
 Kuns 4
 Kuns 5
 Kuns 6
 Kuns 7
 Ontspanning
 Ontspanning 2
 Tegnies
 Tegnies 2
 Tegnies 3

 Produktekaart
 ADSA

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Media
 Poste
 Skole
 Vermaak

 Products Map

 Art
 Art 2
 Art 3
 Art 4
 Art 5
 Art 6
 Art 7
 General
 General 2
 General 3
 General 4
 General 5
 General 6
 General 7
 General 8
 General 9
 Home
 Home 2
 Home 3
 Home 4
 Home 5
 Home 6
 Home 7
 Home 8
 Leisure
 Leisure 2
 Property
 Property 2
 Technical
 Technical 2
 Technical 3

 Entertainment
 Events
 Help
 Media
 Jobs
 Schools
 Services

Op|UpAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Eiendom|PropertyEiendom 2|Property 2Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Huis 7|Home 7Huis 8|Home 8Kuns|ArtKuns 2|Art 2Kuns 3|Art 3Kuns 4|Art 4Kuns 5|Art 5Kuns 6|Art 6Kuns 7|Art 7Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2Tegnies 3|Technical 3

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: World and Blue Butterflies  

ADSA Produkte: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Products Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads