ADSA FREE Advertisement Service for the Christian Community

Algemeen 4|General 4

 

 

 Opgedateer: 27 Februarie 2010 ** Updated: February 27, 2010

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Huise te Koop

Huise in Sekuriteitskompleks

Daar is huise te koop met 2 en 3 slaapkamers. Die huise het 1½ badkamers, oopplan area en ingeboude kaste. Die eiendomme het elk ook 'n motorhuis, ingeboude braai en tuinmure. Dit is geleë in Vredenburg, Weskus.

  Navrae

ADSA: Huise te Koop

 

 

Goedkoop Besigheidskaartjies

Skep 'n Professionele Indruk

Besigheidskaartjies. Kry 500 besigheidskaartjies vir R250 en kry 500 gratis. Die kaartjies is volkleur, glanspapier, een kant, een ontwerp.

Ons doen alle drukwerk wat jy mag nodig kry -
en vir die beste pryse!

Skakel Paul of Karin vir navrae.

  Navrae
  Tel: 083 300 8251
Besigheidskaartjies
 

 

Skilderye: Marie Smith

Nostalgie en Natuur

Met my skilderwerk probeer ek om die rustigheid en die vrede wat net in die natuur gevind kan word, uitbeeld. Almal van u wat graag waarde heg aan die verlede en die verlede van u voorgeslagte, sal iets in my skilderye vind wat u nostalgies sal stem.

 Navrae

ADSA: Skilderye deur Marie Smith

Kliek duimnael vir groter weergawe
skilder.arkpark.info

 

 

Creative Pots

Garden and Home

Creative Pots will make beautiful additions to your home or garden. Creative Pots are quality pots for house or garden décor. The range includes four types. Sleeper pots, Rock pots, African design and flower pots. Send a request or visit the site for more information.

Tel: 083 415 0398

ADSA:Creative Pots, beautiful additions to your home or garden

 

 

Lapelwapentjies

Knopies, naamplaatjies en meer

Badge Boy

Ons ontwerp en maak lapelwapentjies. Daar is 'n wye verskeidenheid patrone. Die wapentjies kan gebruik word by bv sportspanne en klubs. Dit is ook baie nuttig as naamplaatjies vir werkers in plekke soos winkels, restaurante en vir persone soos ontvangs-personeel. Ons mooi ontwerpe sorg dat dit as baie oulike geskenkies kan dien. Ons skep ook spesiale ontwerpe op versoek.

Webwerf: badgeboy.dieknoop.org
Tel: 082 212 9998

ADSA: Badge Boy Lapelwapentjies, Knopies, Naamplaatjies

badgeboy.dieknoop.org

 

 

DVD's te Koop

Meer as 230 titels

Afrikaanse en Engelse DVD's, met meer as 230 titels op die lys om van te kies. Beskikbaar teen R25 per DVD plus posgeld ekstra. Talle keuronderwerpe insluitend, geskiedkundig, dokumentêr, gesondheid, geestelike films en baie meer!!
Navrae: ds J Spangenberg.

  Navrae
  Tel: 082 819 7101 of 072 057 6145

ADSA: DVD's oa geestelike films

 

 

Join the mission field

Voice in the Wilderness

Luk 10:2 Therefore said He unto them, "The harvest truly is great, but the labourers are few: pray ye therefore the Lord of the harvest, that He would send forth labourers into His harvest."

Not everyone is privileged to go to a mission field, but you can be a missionary just where you are by distributing Christian tracts. I have been honoured over a good many years to distribute tens of thousands of tracts. Join me and become a missionary right where you are.

Tel: 09 476 8343 (New Zealand)

ADSA: The harvest truly is great, but the labourers are few

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

ADSA: Kindervermaak en stokperdjies
Vul asb ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

 

 


 Algemeen
 Algemeen 2
 Algemeen 3
 Algemeen 4
 Algemeen 5
 Algemeen 6
 Algemeen 7
 Algemeen 8
 Algemeen 9
 Algemeen 10
 Eiendom
 Huis
 Huis 2
 Huis 3
 Huis 4
 Huis 5
 Huis 6
 Huis 7
 Huis 8
 Kuns
 Kuns 2
 Kuns 3
 Kuns 4
 Kuns 5
 Ontspanning
 Ontspanning 2
 Tegnies

 Produktekaart
 ADSA

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Media
 Poste
 Skole
 Vermaak

 Products Map

 Art
 Art 2
 Art 3
 Art 4
 Art 5
 General
 General 2
 General 3
 General 4
 General 5
 General 6
 General 7
 General 8
 General 9
 General 10
 Home
 Home 2
 Home 3
 Home 4
 Home 5
 Home 6
 Home 7
 Home 8
 Leisure
 Leisure 2
 Property
 Technical

 Entertainment
 Events
 Help
 Media
 Jobs
 Schools
 Services

Op|UpAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10|General 10Eiendom|PropertyHuis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Huis 7|Home 7Huis 8|Home 8Kuns|ArtKuns 2|Art 2Kuns 3|Art 3Kuns 4|Art 4Kuns 5|Art 5Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Tegnies|Technical

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
 

ADSA Produkte: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Products Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2010
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads