ADSA FREE Advertisement Service for the Christian Community

Algemeen 6|General 6

 

 

 Opgedateer: 13 Augustus 2010 ** Updated: August 13, 2010

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Yorkie Babas

Skattige Skoothondjies

Ons het die mooiste Yorkie babas. Die vier oulike hondjies is gebore op 31 Mei 2010. Hulle sal gereed wees om na hulle nuwe liefdevolle huise te gaan vanaf 30 Julie 2010.

Voor ek die klein hondjies afgee, sal hulle geregistreer en deur 'n veearts ondersoek word. Hulle sal ook ontwurm en ingeënt wees.

As jy een bestel, kan ek die hondjie registreer op die naam van jou keuse. Daar is 3 meisies beskikbaar teen R3500 elk en 1 reuntjie teen R3000.

Besigtiging van beide ouers en babas is baie welkom. Kontak my vir meer inligting.

  Navrae
  Tel: 082 499 2761 of 034 328 5702 kantoor ure
  Faks: 086 625 2592

ADSA:Yorkie Babas Skattige Skoothondjies

 Navrae

Tel: 082 499 2761 of
034 328 5702 kantoor ure

 

 

Smallholding for sale

Hopefield

Situated in Hopefield on the west coast. 1 Hectare small holding, adjacent to the Zout River (previously know as Zoute Rivier). It has a 3 bedroom house with 2 bathrooms, newly tiled, fitted with burglar bars. Double garage, open living area, kitchen and TV area.

Irrigation with strong borehole capacity. Farm implements, such as a tractor, weedeater, plough and rotavator, are included in the sale. Chicken farming with an established market for eggs.

The plot is situated next to the town, close to a school and church.

Contact us
Tel: 083 658 0083 or 022 723 0625

Look at our photos for more information

 

 

Kiddies Décor

Décor Dreams

Décor Dreams is from Brackenfell, Cape Town. We manufacture the most stunning stuff for children's rooms - door knobs, curtain tiebacks, alphabet letters with décor, fairies, mobiles, etc.

We are looking for shops or agents to market our products.

ADSA: Décor Dreams: Their products include items such as door knobs, curtain tiebacks, alphabet letters, fairies and mobiles. (2 lions)

Specials

dreams.arkpark.net

 

 

Birds, Reptiles and Monkeys

Unwanted animals

We gladly receive unwanted monkeys, birds and reptiles (including snakes). Even rats, mice and hamsters can find a home at our animal rescue centre. Any advice and useful items are more than welcome. It will be wonderful if the animals or items can be dropped off at the centre, but a bicycle is available if animals or products in the vicinity must be picked up.

If you or your company want to support or sponsors us, please contact us.

Contact us
Tel: 082 760 1827, 076 946 1687 or
012 546 4082

ADSA: Animal rehibilitation centre in Wolmer
You are encouraged to visit us at the rehabilitation centre in Wolmer, Pretoria North. Contact Linda and Billy Vos for more information.

 

 

Pragtige Dekor

Décor Dreams

Décor Dreams in Kaapstad, vervaardig die mooiste dekor vir kinderkamers. Dit sluit in deurknoppe, terugbinders, hul gewilde alfabetletters, bewertjies met pragtige feetjies en nog baie meer. Décor Dreams vervaardig oa ook oulike knippies en ander haartooisels vir dogtertjies.

Hulle soek tans ook na agente of winkels om hul pragtige produkte te bemark.

Persone of winkels in alle dele van Suid-Afrika is welkom om met hulle te skakel. Hulle hoor beslis ook graag van persone in Europa, Kanada, Amerika, Australië, Nieu-Seeland, ens., wat hul dekor- produkte in daardie lande wil bemark.

ADSA: Décor Dreams in Kaapstad, vervaardig die mooiste dekor vir kinderkamers

Spesiale Aanbieding

dreams.arkpark.net

 

 

Paintings: Marie Smith

Nostalgy and Nature

With my paintings I try to depict the peace and tranquillity that you can only find in nature. All of you who can appreciate your past and your roots with the past, will find some nostalgia in my work.

ADSA: Paintings by Marie Smith

Click thumbnail for larger image
skilder.arkpark.info

 

 

Software Development and Support Services

 

 

Lapelwapentjies

Knopies, naamplaatjies en meer

Badge Boy

Ons ontwerp en maak lapelwapentjies. Daar is 'n wye verskeidenheid patrone. Die wapentjies kan gebruik word by bv sportspanne en klubs. Dit is ook baie nuttig as naamplaatjies vir werkers in plekke soos winkels, restaurante en vir persone soos ontvangs-personeel. Ons mooi ontwerpe sorg dat dit as baie oulike geskenkies kan dien. Ons skep ook spesiale ontwerpe op versoek.

Webwerf: badgeboy.dieknoop.org
Tel: 082 212 9998

ADSA: Badge Boy Lapelwapentjies, Knopies, Naamplaatjies

badgeboy.dieknoop.org

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

ADSA: Kindervermaak en stokperdjies
Vul asseblief ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

 

 

DVD's te Koop

Meer as 230 titels

Afrikaanse en Engelse DVD's, met meer as 230 titels op die lys om van te kies. Beskikbaar teen R25 per DVD plus posgeld ekstra. Talle keuronderwerpe insluitend, geskiedkundig, dokumentêr, gesondheid, geestelike films en baie meer!!
Navrae: ds J Spangenberg.

  Navrae
  Tel: 082 819 7101 of 072 057 6145

ADSA: DVD's oa geestelike films

 

 

Staalkonstruksie Johan Cilliers

Gesetel in Malmesbury

Ons bied billike pryse, bevredigende en flinke diens vir die installasie van:

Alle soorte omheinings
Skuifhekke
Oprigting van staalstore
Oprigting van afdakke

Skakel Johan van Johan Cilliers Enterprises by die onderstaande telefoonnommer of stuur 'n navraag.

Tel: 082 442 5064

Ons dienste is beskikbaar in Kaapstad, die voorstede en buurdorpe

 

 

Johan Cilliers Enterprises

Based in Malmesbury

We render prompt and satisfactory services at reasonable prices for:

All types of fencing (Palisades)
Sliding gates
Steel construction buildings
Carports

Please contact Johan Cilliers at the number below or via email.

Tel: 082 442 5064

Our services are available in Cape Town and suburbs, as well as all the neighbouring towns.

 

 

Graphic Designer

Designs that will suit your style

For the design of business cards, corporate IDs, branding, flyers, posters, letterheads, emailers and fax sheets, logo design and corporate profiles or brochures. Reasonable prices for the design and printing.

  Contact us
  Tel: 083 446 7210

ADSA: Graphic Design-For the design of business cards, posters, logos and more

 

 

Needlework and Seamstress

Krokkies for you convenience

Contact us at Krokkies for all types of needlework. Our services include:

  Matric farewell dresses
  Special outfits for everyone, even larger or unusual figures
  Alterations and repairs to clothing
  Baby and Kids' clothing: all sizes
  Appliqué and embroidery work
  Soft furnishings

Visit our site for some photos.

  Contact us
  Website: www.krokkies.co.za
  Tel: 072 233 7716

Baby and Kids' clothing at Krokkies

Baby and Kids' clothing

www.krokkies.co.za

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

ADSA: Kindervermaak en stokperdjies
Vul asseblief ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

 

 


 Algemeen
 Algemeen 2
 Algemeen 3
 Algemeen 4
 Algemeen 5
 Algemeen 6
 Eiendom
 Eiendom 2
 Huis
 Huis 2
 Huis 3
 Huis 4
 Huis 5
 Huis 6
 Kuns
 Kuns 2
 Kuns 3
 Kuns 4
 Ontspanning
 Ontspanning 2
 Tegnies

 Produktekaart
 ADSA

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Media
 Poste
 Skole
 Vermaak

 Products Map

 Art
 Art 2
 Art 3
 Art 4
 General
 General 2
 General 3
 General 4
 General 5
 General 6
 Home
 Home 2
 Home 3
 Home 4
 Home 5
 Home 6
 Leisure
 Leisure 2
 Property
 Property 2
 Technical

 Entertainment
 Events
 Help
 Media
 Jobs
 Schools
 Services

Op|UpAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Eiendom|PropertyEiendom 2|Property 2Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Kuns|ArtKuns 2|Art 2Kuns 3|Art 3Kuns 4|Art 4Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Tegnies|Technical

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA vir 'n gratis advertensie of twee  

ADSA Produkte: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Products Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2010
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads