Unieke Juwele
Pragtig, handgemaak en spesiaal net vir jou
Elke juwelierstuk is handgemaak, oorspronklik en uniek. Geen van die juwele word gedupliseer nie om die
"enig-in-sy-soort"-gevoel te behou. Die verskeidenheid wissel van hangertjies tot haarknippe en elkeen sal jou persoonlikheid laat uitstaan!
Juweelstukke kan ook volgens die kliënt se persoonlike ontwerp gemaak word.
Besoek gerus die
webwerf vir talle foto's en meer inligting.
Tel:
076 189 5718 of 072 226 1592 |
Faks:
012 546 8387 |
|

artworks.arkpark.net |
| |
|
 |
| |
Uitmuntende Borduurwerk
Cool Creations
Soek jy na 'n uitsonderlike geskenk vir iemand spesiaal, vir 'n kombuistee, doopgeleentheid of sommer net om jouself te bederf? Cool Creations het die oulikste items. Van mooi handsakke en beursies, badkamerhanddoeke, pragtige kombuislinne (wat tafeldoeke en voorskote insluit), tot klere, piekniekmandjies, mooi rugsakke en plakkers of tooilappies om dit mee te versier.
Cool Creations bied ook baie gereeld winskopies en afslagdae aan vir vakansiedae soos Moedersdag, Vadersdag, Liefiesdag en ook veral vir die Paas- en Kersseisoen. Besoek die Cool Creations webwerf vir nog baie meer inligting, pryse en 'n hele aantal foto's.
Tel: 071 463 6400 |
|

Pragtige Kinderklere
Oulike Waardepakkies! |
| |
|
 |
| |
LoveRock Produkte
Ietsie anders
Koop nou jou LoveRock aanlyn by
www.loverock.co.za of kontak ons direk op die webwerf! Dra elke dag 'n tasbare bewys van God se liefde aan jou. Of jy die LoveRock in jou sak saam met jou dra, as 'n sleutelhouer of selfs om jou nek, word jy elke minuut van die dag herinner aan God se nabyheid en liefde!
Nuuskierig oor hierdie oulike produkte? Besoek die webtuiste vir talle foto's met
detail.
Tel: 071 501 1591 of 044 874 6622 |
Faks: 086 684 1195 |
|

www.loverock.co.za |
DVD's te Koop
Meer as 230 titels
Afrikaanse en Engelse DVD's, met meer as 230 titels op die lys om van te kies. Beskikbaar teen R25 per DVD plus posgeld ekstra. Talle keuronderwerpe insluitend, geskiedkundig, dokumentêr, gesondheid, geestelike films en baie meer!!
Navrae: ds J Spangenberg.
Tel:
082 819 7101 of 072 057 6145 |
|
 |
Besondere Pophuise
Pragtige pophuise gemaak op bestelling
Ons bou die allerfraaiste pophuise met meubels ingesluit. Ons unieke pophuise is elke dogtertjie se droom. Hulle is 3 verdiepings hoog met so 30 stuks meubeltjies gemaak van 3mm laaghout. 'n Pophuis neem sowat 3 weke om te vervaardig.
Grootte: Ongeveer 650mm hoog x 400mm wyd x 200mm diep.
Prys: R1 550 per pophuis.
Skakel gerus vir George Olivier of stuur 'n eposnavraag as u 'n manjifieke pophuis vir 'n spesiale persoon wil koop.
Tel:
082 940 5405 |
|


Kliek duimnael vir groter weergawe Navrae
Tel:
082 940 5405 |
Boeke te Koop
Boekwinskopies!
Boeke bly 'n wonderlike tydverdryf of bron van kennisoordrag. Daar is etlike tweedehandse boeke in puik toestand teen wonderlike winskopiepryse beskikbaar. Boeke oor fotografie, Bybelkarakters, kunswerke en so meer. 'n Lys, beskrywings en 'n foto van die voorblad van elke boek is beskikbaar by die webbladsy.
|
 |
Kragopwekkers
Krag vir Afrika!
Ons het 'n bielie van 'n kragopwekker beskikbaar. Dit is 'n 3-fase opwekker met ingeboude
outomatiese volt-reguleerder. Splinternuwe 28 kva 4-silinder diesel met 'n kappie ("canopy"). Die prys is slegs R33 000. Kontak Piet gerus as u meer wil weet of sommer dadelik die kragopwekker wil koop. Groter, kragtiger kragopwekkers ("generators") is ook beskikbaar. Volledige 1 jaar of 1000 ure waarborg is deel van die diens.
Tel: 072 987 8520 of 084 964 2148 |
|

Kliek duimnael vir groter foto
Tel: 072 987 8520 of
084 964 2148 |
Download Bibles
Easy and accessible
Numerous Bibles in many languages (including Afrikaans), as well as commentaries, devotions, maps, etc. to download for FREE. Excellent for Bible study, daily devotions, family worship, reference and inspirational reading.
For more information see
Bibles |
 |
Diatomiet
Duisend en een gebruike
Registrasie #V23111
Diatomiet is 'n produk met 10001 en meer gebruike.
Meng by u veevoer in of strooi oor honde- en kattekos. Dit gee beter vertering, opname van voedingstowwe en detoksifisering. Dit help met die bekamping van vlieë, muggies, ens. by vee en dit help ook met beter haargroei, hoewe en naels.
Diatomiet uit Mosambiek bevat minimum kalk. Bestel nou.
|
 |
| |
|
 |
| |
Handgemaakte Juwele
Pragtig, Uniek met Panache
Jou drag is netjies en jou styl besonders. Rond nou jou uitrusting af met skitterende juwele. Studio Twenty One maak die allermooiste kunswerke in juweliersware waarvan jy kan droom. Daar is ringe met kleurvolle gesteentes, pragtige halssnoere, armbande, oorkrabbetjies- en halssnoerstelle in pêrels, of mooi ou-bottel-blou of ander pragtige rooi gekleurde krale. Daar is talle om van te kus en te keur. Besoek gerus die uitstalling waar daar nog ander foto's beskikbaar is, asook
volledige beskrywings.
|

Groter weergawe
Hierdie mooi handgemaakte juwele sal ook 'n lieflike geskenk
wees. |
| |
|
 |
| |
Familiewapens
Van Ackermann, Malan, Rousseau tot Zastron
Wees trots op u naam, of dit nou Barnard, De Wet, Du Toit, Gerber, Lombard, Otto, Opperman, Van den Berg, Snyman of enige van 'n duisend ander vanne is. Maak gebruik van hierdie unieke geleentheid om 'n baie mooi uitbeelding van u familiewapen te bekom.
Die heraldiese wapens is in die oorspronklike kleure op pragtige hout geverf. Gratis stamvaderinligting, gratis
simboolbetekenisse en kleurbetekenisse.
Prys: R250 (posgeld uitgesluit).
Die wapens is 400 x 320mm groot.
Tel:
035 340 2892 |
|

Kliek duimnael vir groter weergawe
Alle Europese, Australiese en Suid-Afrikaanse name is beskikbaar. Hierdie kunswerke is nie net mooi erfstukke nie, maar is ook
baie goeie geskenke. |
| |
|
 |
| |
Kosdisse, Koeke, Terte en Meer
SPAAR Elektrisiteit, Tyd en Geld...
Spaar met ons heerlike gebak en lekkernye. Ons maak die lewe vir kokke en tuisteskeppers aangenamer. Ons voorsien oa
die volgende:
 |
Tuisgemaakte Etes |
 |
Poedings |
 |
Koeke |
 |
Sop vir die koue dae |
 |
Terte |
|
|
Skakel Lizelle voor 09h00 in die oggend of na 15h00 om 'n bestelling te plaas. Ons voorsien met graagte 'n pryslys en vir 'n ekstra fooitjie, lewer ons ook af in die Centurion omgewing.
Kombuisgroete
Tel:
083 273 9421 |
|

Navrae |
| |















































































|