ADSA FREE Advertisement Service for the Christian Community

Algemeen 8|General 8

 

 

 Opgedateer: 12 Januarie 2012 ** Updated: January 12, 2012

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Unieke Juwele

Pragtig, handgemaak en spesiaal net vir jou

Elke juwelierstuk is handgemaak, oorspronklik en uniek. Geen van die juwele word gedupliseer nie om die "enig-in-sy-soort"-gevoel te behou. Die verskeidenheid wissel van hangertjies tot haarknippe en elkeen sal jou persoonlikheid laat uitstaan!

Juweelstukke kan ook volgens die kliënt se persoonlike ontwerp gemaak word.

Besoek gerus die webwerf vir talle foto's en meer inligting.

 Navrae
 Webwerf: artworks.arkpark.net
 Tel: 076 189 5718 of 072 226 1592
 Faks: 012 546 8387

ADSA: Unieke Handgemaakte Juwele. Pragtig en veelsydig

artworks.arkpark.net

 

 

Uitmuntende Borduurwerk

Cool Creations

Soek jy na 'n uitsonderlike geskenk vir iemand spesiaal, vir 'n kombuistee, doopgeleentheid of sommer net om jouself te bederf? Cool Creations het die oulikste items. Van mooi handsakke en beursies, badkamerhanddoeke, pragtige kombuislinne (wat tafeldoeke en voorskote insluit), tot klere, piekniekmandjies, mooi rugsakke en plakkers of tooilappies om dit mee te versier.

Cool Creations bied ook baie gereeld winskopies en afslagdae aan vir vakansiedae soos Moedersdag, Vadersdag, Liefiesdag en ook veral vir die Paas- en Kersseisoen. Besoek die Cool Creations webwerf vir nog baie meer inligting, pryse en 'n hele aantal foto's.

  Navrae
  Webwerf: coolcreations.dieknoop.info
  Tel: 071 463 6400

ADSA: Uitmuntende Borduurwerk en pragtige kinderklere gemaak deur Cool Creations

Pragtige Kinderklere

Oulike Waardepakkies!

 

 

LoveRock Produkte

Ietsie anders

Koop nou jou LoveRock aanlyn by www.loverock.co.za of kontak ons direk op die webwerf! Dra elke dag 'n tasbare bewys van God se liefde aan jou. Of jy die LoveRock in jou sak saam met jou dra, as 'n sleutelhouer of selfs om jou nek, word jy elke minuut van die dag herinner aan God se nabyheid en liefde!

Nuuskierig oor hierdie oulike produkte? Besoek die webtuiste vir talle foto's met detail.

  Navrae
  Webwerf: www.loverock.co.za
  Tel: 071 501 1591 of 044 874 6622
  Faks: 086 684 1195

'n Mooi geskenk net vir jou

www.loverock.co.za

 

 

Diatomiet

Duisend en een gebruike
Registrasie #V23111

Diatomiet is 'n produk met 10001 en meer gebruike.

Meng by u veevoer in of strooi oor honde- en kattekos. Dit gee beter vertering, opname van voedingstowwe en detoksifisering. Dit help met die bekamping van vlieë, muggies, ens. by vee en dit help ook met beter haargroei, hoewe en naels.

Diatomiet uit Mosambiek bevat minimum kalk. Bestel nou.

  Navrae
  Webwerf: diatomiet.bravehost.com
  Tel: 012 332 4500 of 083 762 6708

 

 

Kragopwekkers

Krag vir Afrika!

Ons het 'n bielie van 'n kragopwekker beskikbaar. Dit is 'n 3-fase opwekker met ingeboude outomatiese volt-reguleerder. Splinternuwe 28 kva 4-silinder diesel met 'n kappie ("canopy"). Die prys is slegs R33 000. Kontak Piet gerus as u meer wil weet of sommer dadelik die kragopwekker wil koop. Groter, kragtiger kragopwekkers ("generators") is ook beskikbaar. Volledige 1 jaar of 1000 ure waarborg is deel van die diens.

Navrae
Tel: 072 987 8520 of 084 964 2148


Kliek duimnael vir groter foto

Tel: 072 987 8520 of
084 964 2148

 

 

DVD's te Koop

Meer as 230 titels

Afrikaanse en Engelse DVD's, met meer as 230 titels op die lys om van te kies. Beskikbaar teen R25 per DVD plus posgeld ekstra. Talle keuronderwerpe insluitend, geskiedkundig, dokumentêr, gesondheid, geestelike films en baie meer!!
Navrae: ds J Spangenberg.

  Navrae
  Tel: 082 819 7101 of 072 057 6145

ADSA: DVD's oa geestelike films

 

 

Besondere Pophuise

Pragtige pophuise gemaak op bestelling

Ons bou die allerfraaiste pophuise met meubels ingesluit. Ons unieke pophuise is elke dogtertjie se droom. Hulle is 3 verdiepings hoog met so 30 stuks meubeltjies gemaak van 3mm laaghout. 'n Pophuis neem sowat 3 weke om te vervaardig.

Grootte: Ongeveer 650mm hoog x 400mm wyd x 200mm diep.

Prys: R1 550 per pophuis.

Skakel gerus vir George Olivier of stuur 'n eposnavraag as u 'n manjifieke pophuis vir 'n spesiale persoon wil koop.

  Navrae
  Tel: 082 940 5405

ADSA: Allerfraaiste pophuise met meubels ingesluit


Kliek duimnael vir groter weergawe

Navrae
Tel: 082 940 5405

 

 

Boeke te Koop

Boekwinskopies!

Boeke bly 'n wonderlike tydverdryf of bron van kennisoordrag. Daar is etlike tweedehandse boeke in puik toestand teen wonderlike winskopiepryse beskikbaar. Boeke oor fotografie, Bybelkarakters, kunswerke en so meer. 'n Lys, beskrywings en 'n foto van die voorblad van elke boek is beskikbaar by die webbladsy.

  Navrae
  Webwerf: afslagprysboeke.blogspot.com

ADSA: Boek-winskopies

 

 

Skilderye: Marie Smith

Nostalgie en Natuur

Met my skilderwerk probeer ek om die rustigheid en die vrede wat net in die natuur gevind kan word, uitbeeld. Almal van u wat graag waarde heg aan die verlede en die verlede van u voorgeslagte, sal iets in my skilderye vind wat u nostalgies sal stem.

 Navrae

ADSA: Skilderye deur Marie Smith

Kliek duimnael vir groter weergawe
skilder.arkpark.info

 

 

Download Bibles

Easy and accessible

Numerous Bibles in many languages (including Afrikaans), as well as commentaries, devotions, maps, etc. to download for FREE. Excellent for Bible study, daily devotions, family worship, reference and inspirational reading.

For more information see Bibles

ADSA:Download Bibles

 

 

Kosdisse, Koeke, Terte en Meer

SPAAR Elektrisiteit, Tyd en Geld...

Spaar met ons heerlike gebak en lekkernye. Ons maak die lewe vir kokke en tuisteskeppers aangenamer. Ons voorsien oa die volgende:

Tuisgemaakte Etes Poedings
Koeke Sop vir die koue dae
Terte    

Skakel Lizelle voor 09h00 in die oggend of na 15h00 om 'n bestelling te plaas. Ons voorsien met graagte 'n pryslys en vir 'n ekstra fooitjie, lewer ons ook af in die Centurion omgewing.

Kombuisgroete

  Navrae
 Tel: 083 273 9421

ADSA: Kosdisse, Koeke, Terte, Poedings en Sop

Navrae

 

 

ADSA: Ouma brei en hekel al te mooi

 

 

Handgemaakte Juwele

Pragtig, Uniek met Panache

Jou drag is netjies en jou styl besonders. Rond nou jou uitrusting af met skitterende juwele. Studio Twenty One maak die allermooiste kunswerke in juweliersware waarvan jy kan droom. Daar is ringe met kleurvolle gesteentes, pragtige halssnoere, armbande, oorkrabbetjies- en halssnoerstelle in pêrels, of mooi ou-bottel-blou of ander pragtige rooi gekleurde krale. Daar is talle om van te kus en te keur. Besoek gerus die uitstalling waar daar nog ander foto's beskikbaar is, asook volledige beskrywings.

  Navrae
  Webwerf: studio21jewelry.blogspot.com


Groter weergawe

Hierdie mooi handgemaakte juwele sal ook 'n lieflike geskenk wees.

 

 

Restaurant te Huur

Hatfield

Daar is 'n oulike restaurant te huur in Hatfield, Pretoria. Die restaurant is baie na-aan die nuwe Gautrein-stasie in Hatfield en het 'n  aangename uitsig. Dit is baie gerieflik geleë tussen ambassades, waar daar 'n groot behoefte is vir besigheidsmense om hul gaste te onthaal. Meeste ander restaurante in dié omgewing is toegespits op studente. Hierdie restaurant voorsien egter uitstekend aan daardie tekort.

Meer…
  Navrae
  Tel: 083 590 7768
  Faks: 086 605 5239

 

 


 Algemeen
 Algemeen 2
 Algemeen 3
 Algemeen 4
 Algemeen 5
 Algemeen 6
 Algemeen 7
 Algemeen 8
 Algemeen 9
 Eiendom
 Eiendom 2
 Huis
 Huis 2
 Huis 3
 Huis 4
 Huis 5
 Huis 6
 Huis 7
 Huis 8
 Kuns
 Kuns 2
 Kuns 3
 Kuns 4
 Kuns 5
 Kuns 6
 Kuns 7
 Ontspanning
 Ontspanning 2
 Tegnies
 Tegnies 2
 Tegnies 3

 Produktekaart
 ADSA

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Media
 Poste
 Skole
 Vermaak

 Products Map

 Art
 Art 2
 Art 3
 Art 4
 Art 5
 Art 6
 Art 7
 General
 General 2
 General 3
 General 4
 General 5
 General 6
 General 7
 General 8
 General 9
 Home
 Home 2
 Home 3
 Home 4
 Home 5
 Home 6
 Home 7
 Home 8
 Leisure
 Leisure 2
 Property
 Property 2
 Technical
 Technical 2
 Technical 3

 Entertainment
 Events
 Help
 Media
 Jobs
 Schools
 Services

Op|UpAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Eiendom|PropertyEiendom 2|Property 2Huis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Huis 7|Home 7Huis 8|Home 8Kuns|ArtKuns 2|Art 2Kuns 3|Art 3Kuns 4|Art 4Kuns 5|Art 5Kuns 6|Art 6Kuns 7|Art 7Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2Tegnies 3|Technical 3

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA: World and Blue Butterflies  

ADSA Produkte: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Products Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads