Droë Appelkose en Perskes
Songedroogte Geelperskes en Appelkose
Geurige Montagu songedroogte geelperskes en
appelkose. Dié heerlike droë vrugte is direk vanaf die plaas Warmwater.
Die prys vir beide die perskes en appelkose
is:
R40 per kg (Posgeld en BTW ingesluit).
Minimum bestelling 5
kilogram.
Pryse by groter
bestellings is onderhandelbaar.
Die droë vrugte word ongelukkig net
binne die Suid-Afrikaanse grense versend.
Adres: Warmwater,
Posbus 249, Montagu, 6720.
Tel:
082 688 8891 |
Faks:
086 696 4579 |
|


Kliek duimnael vir groter weergawe
Navrae |
| |
|
 |
| |
Exceptional Doll's Houses
Beautiful doll's houses made on order
We build lovely doll's houses with furniture included. Our unique doll's houses are any little girl's dream. These gorgeous 3 story doll's houses come with 30 plus pieces of furniture, built with 3mm plywood.A doll's house takes approximately 3 weeks to manufacture. Size: Approximately 650mm high x 400mm wide x 200mm deep. Price: R1 550 per doll's house.
Call George Olivier or send an email request if you want to buy a magnificent doll's house for someone special.
Tel: 082 940 5405 |
|

Click thumbnails for larger view
Contact us
Tel: 082 940 5405 |
| |
|
 |
| |
Houtwerk
Restoureer van houtmeubels
Reon restoureer graag ou meubels tot 'n pragtige kunswerk om op trots te wees. Hy maak ook byvoorbeeld hoë
stoele, lessenaars, tafels en so meer. Hy doen ook houtdraaiwerk en maak enige iets van hout wat jy mag benodig. Sy werk is van goeie gehalte.
Kontak hom gerus, hy sal oumagrootjie se stoel weer soos nuut laat lyk. Die diens is beskikbaar in die Welkom-omgewing in die Vrystaat.
Tel: 072 561 5868 of 057 354 3083 |
|
 |
Skilderye: Marie Smith
Nostalgie en Natuur
Met my skilderwerk probeer ek om die rustigheid en die vrede wat net in die natuur gevind kan word, uitbeeld. Almal van u wat graag waarde heg aan die verlede en die verlede van u voorgeslagte, sal iets in my skilderye vind wat u nostalgies sal stem.
|

Kliek duimnael vir groter weergawe
skilder.arkpark.info |
DVD's te Koop
Meer as 230 titels
Afrikaanse en Engelse DVD's, met meer as 230 titels op die lys om van te kies. Beskikbaar teen R25 per DVD plus posgeld ekstra. Talle keuronderwerpe insluitend, geskiedkundig, dokumentêr, gesondheid, geestelike films en baie meer!!
Navrae: ds J Spangenberg.
Tel: 082 819 7101 of 072 057 6145 |
|
 |
Lapelwapentjies
Knopies, naamplaatjies en meer
Badge Boy
Ons ontwerp en maak lapelwapentjies. Daar is 'n wye verskeidenheid patrone. Die wapentjies kan gebruik word by bv sportspanne en klubs. Dit is ook baie nuttig as naamplaatjies vir werkers in plekke soos winkels, restaurante en vir persone soos ontvangs-personeel. Ons mooi ontwerpe sorg dat dit as baie oulike geskenkies kan dien. Ons skep ook spesiale ontwerpe op versoek.
 |
Tel: 082 212 9998 |
|

badgeboy.dieknoop.org
|
| |
|
 |
| |
Smallholding for sale
Hopefield
Situated in Hopefield on the west coast. 1 Hectare small holding, adjacent to the Zout River (previously know as Zoute Rivier). It has a 3 bedroom house with 2 bathrooms, newly tiled, fitted with burglar bars. Double garage, open living area, kitchen and TV area.
Irrigation with strong borehole capacity. Farm implements, such as a tractor, weedeater, plough and rotavator, are included in the sale. Chicken farming with an established market for eggs.
The plot is situated next to the town, close to a school and church.
Tel: 083 658 0083 or 022 723 0625 |
|
Look at our photos for more information |
Bybels vir Aflaai
Maklik en byderhand
Talle Bybels in verskeie tale (insluitend Afrikaans), sowel as kommentare, oordenkings, kaarte, ens. om GRATIS af te laai. Uitstekend vir Bybelstudie, daaglikse oordenkings, huisgodsdiens, naslaanwerk en geesverrykende leesstof.
Vir meer inligting sien Bybels |
 |
Berean Bible Study
Including ESV, KJV and NKJV
Want to know how you can benefit from BerBible? This freeware product has lots to offer. Read more at the full page ad.
|
 |
| |
|
 |
| |

|
| |
|
 |
| |
Oulike Kunsvlyt
Sakgeld met Stokperdjies
Ons vertoon graag die werke van kunstenaars, veral as u nie alreeds by ander webwerwe adverteer nie.
Miskien is u 'n kunsonderwyser, of dalk maak u net oulike items met 'n handige stokperdjie soos teddiebere, mooi naaldwerk-artikels, gehekelde lappies of dekens, borduurwerk, découpage of Bauernmalerei-artikels, lappoppe of houtspeelgoed, kat- of brakkie-jakkies of enige ander soort kunswerke of stokperdjies.
Kunstenaars wat enige van die volgende bedryf en hul ware op die Internet wil ten toon stel, kan 'n
advertensie-aansoek stuur: brandskilderwerk, smokwerk, pottebakkery, krale-ryg en -borduur, tekstiel-knoop en doop, macramé, weef (rottang of wolweef), laslapwerk, batik, teken- of drukwerk, houtsneewerk en so meer. |

Vul asseblief ons
GRATIS advertensie-aansoek
in met die nodige inligting Navrae Voorbeelde van sulke
uitstallings kan ook besigtig word by ons markplein by
piazza.arkpark.com |
| |
|
 |
| |
|
|
 |
Hulp aan Behoeftige Kinders
Help ons asseblief met ons bediening
Ons is 'n onafhanklike Welsyns-organisasie wat in 2007 gestig is. Ons hoofdoelwit is om hulp aan arm en behoeftige kinders in Suid-Afrika te gee. Ons voorsien geskenkpakkies of -houers om 'n inkomste te genereer om vir sulke kinders te voorsien.
Lees meer oor ons dienste en ons pakkies by ons
halfblad-advertensie of besoek asb ons webtuiste vir meer volledige besonderhede.
|

Lees meer |
| |
|
 |
| |
Professionele Handbreiwerk
Netjies en pragtig
Professionele, netjiese, privaat handbreiwerk: babagoed (kombersies, kousies, baadjietjies, ens.);
oorgetrekte houthangers; truie vir volwassenes of kinders. Spesiale ontwerpe word ook op aanvraag gemaak.
U kan self die wol, knope, ens. verskaf - dan betaal u net vir die arbeid. Anders kan ek die materiaal gaan aankoop, dan word die koste daarvan, plus brandstof, by die arbeid ingesluit. Pryse sluit belasting in en varieer na gelang van die item se
grootte, styl, patroon en die soort wol.
U kan die patrone verskaf (wat u self aankoop), of u kan kies uit die verskeidenheid patrone in my versameling.
Tel:
012 348 7017 of 072 610 2133 |
Faks:
086 512 2463 |
|

Navrae |
| |















































































|