ADSA Advertisement Service for the Christian Community

Huis 5|Home 5

 

 

 Opgedateer: 24 Mei 2008 ** Updated: May 24, 2008

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

 

Bemarkers vir besondere produkte

Décor Dreams

Décor Dreams is op soek na agente/winkels om ons pragtige produkte te bemark. Ons vervaardig o.a. oulike haartooisels vir dogtertjies en allerlei pragtige items vir kinderkamer-versierings. Ons dekoratiewe lampe is uitstaande.

Persone of winkels in alle dele van Suid-Afrika is welkom om met ons te skakel. Ons hoor ook graag van persone in Europa, Kanada, Amerika, Australië, Nieu-Seeland, ens., wat ons produkte in daardie lande wil bemark.

Tel: 021 981 5361 of 082 212 9998

ADSA: Décor Dreams produkte

Navrae

dreams.arkpark.net

 

 

Plakkers en speelgoed

Gesetel in Centurion

Ons verkoop alle soort plakkers ("stickers") vir plakboeke of vir kamerversierings. Daar is ook oulike verjaarsdag-pakkies beskikbaar. Geskenke en bekende strokieskarakter-kostuums. Kom kyk gerus ook na ons skoensakkies vir kleintjies en sagte speelgoed. Landwye versending van ons produkte is beskikbaar op aanvraag.

Tel: 082 687 1205 of 082 336 9293
Faks: 012 349 9744

ADSA: Sagte Speelgoed

 

 

Borgskappe vir Webwerwe

ARK Webontwerp (Afrikaans)

Borgskappe by ARK Webontwerp vir 2008 is reeds toegeken, maar meer algemene inligting oor ARK se borgdienste, asook voorwaardes ter sprake by borgskappe, is beskikbaar
by ARK Webontwerp se webwerf

Webwerf: myarkpark.com/arkweb

ADSA: ARK Webontwerp (Afrikaans) Borgskappe 2008

 

 

Sitkamerstel

Te koop

Imbuia-sitkamerstel met bal-en-klou is te koop. Die stel is in 'n goeie toestand. Prys: R2500 of naaste aanbod.

Tel: 016 976 5900

ADSA Produkte: Kat slaap heerlik op die stoel

 

 

Topographic maps

Travel with confidence

We are selling raster and georeferenced Soviet military topographic maps (scale from 1:100000 to 1:500000) of different regions of the globe (primarily Eurasia). Please send us the information of exactly which sheets you need, or let us know what region you are interested in. We will contact you as soon as we receive your request and send you information concerning availability and prices of the  required maps.

ADSA: Topographic maps

 

 

Kindervermaak en stokperdjies

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

ADSA: Kindervermaak en stokperdjies
Vul asseblief ons GRATIS advertensie aansoek in met die nodige inligting.

 

 

Hulpverlening aan Minderbevoorregtes

Volkshulp 2000

Help ons broodwinners om weer
op die been te kom

Ons het dringend 'n behoefte aan die volgende items: woonwaens, tente, 'n ligte trok met 'n lae bak vir die op- en aflaai van goedere, 'n 2,7 - 3 liter bakkie wat 'n sleepwa kan sleep en ander basiese hulpmiddele. Boumateriaal vir die bou van woonhuise of kamers vir daklose persone sal ook met ope arms ontvang word. Die skenking van finansiële bydraes wat aangewend word vir die bedryf van die Volkshulpsentrum en Volkshulptuiste, asook om voedsel en verwante produkte te kan voorsien aan behoeftige en werklose persone, bly 'n groot hulp vir Volkshulp 2000. Ons hoor graag van ons ondersteuners. By voorbaat DANKIE vir bydraes! Dit word baie waardeer.

Tel: 083 268 8197 of 012 567 7612
Faks: 012 567 7612

ADSA:Moedeloos

volkshulp.arkpark.net

 

 

Misdaad?

Beskerm jouself teen misdaad

Almal kan nie vuurwapens dra nie, maar jy kan jouself beskerm. Ons bied GRATIS verdedigings-kursusse aan groepe, families en maatskappye.

Ons is ook die verskaffer van top kwaliteit pepersproei en ander selfverdediging-produkte.

Liewer Bang Jan as Dooie Jan!

 Navrae
 Tel: 082 827 6956

Jy hoef nie 'n swaard en ridderpak te dra om jouself teen misdaad te probeer beskerm nie.


Navrae

 

 


 Algemeen
 Algemeen 2
 Algemeen 3
 Algemeen 4
 Algemeen 5
 Algemeen 6
 Algemeen 7
 Algemeen 8
 Algemeen 9
 Algemeen 10
 Eiendom
 Huis
 Huis 2
 Huis 3
 Huis 4
 Huis 5
 Huis 6
 Huis 7
 Kuns
 Kuns 2
 Kuns 3
 Kuns 4
 Kuns 5
 Kuns 6
 Kuns 7
 Ontspanning
 Ontspanning 2
 Ontspanning 3
 Tegnies
 Tegnies 2

 Produktekaart
 ADSA

 Dienste
 Gebeure
 Help
 Media
 Poste
 Skole
 Vermaak

 Products Map

 Art
 Art 2
 Art 3
 Art 4
 Art 5
 Art 6
 Art 7
 General
 General 2
 General 3
 General 4
 General 5
 General 6
 General 7
 General 8
 General 9
 General 10
 Home
 Home 2
 Home 3
 Home 4
 Home 5
 Home 6
 Home 7
 Leisure
 Leisure 2
 Leisure 3
 Property
 Technical
 Technical 2

 Entertainment
 Events
 Help
 Media
 Jobs
 Schools
 Services

Op|UpAlgemeen|GeneralAlgemeen 2|General 2Algemeen 3|General 3Algemeen 4|General 4Algemeen 5|General 5Algemeen 6|General 6Algemeen 7|General 7Algemeen 8|General 8Algemeen 9|General 9Algemeen 10 |General 10Eiendom|PropertyHuis|HomeHuis 2|Home 2Huis 3|Home 3Huis 4|Home 4Huis 5|Home 5Huis 6|Home 6Huis 7|Home 7Kuns|ArtKuns 2|Art 2Kuns 3|Art 3Kuns 4|Art 4Kuns 5|Art 5Kuns 6|Art 6Kuns 7|Art 7Ontspanning|LeisureOntspanning 2|Leisure 2Ontspanning 3|Leisure 3Tegnies|TechnicalTegnies 2|Technical 2

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
Amusement park rockets  

ADSA Produkte: Bybels vir Aflaai, engel / ADSA Products Download Bibles, angel

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2008
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads